Leefstyl
Stimuleer jou sintuie en leef jou uit: LitNet se ruimte vir elke leefstyl-voorkeur.
Stimulate your senses and express yourself: LitNet makes room for every lifestyle preference.
Stinkhout deur Philip Rademeyer: ’n resensie
2026-04-07"Onder die uitgestrekte takke van ’n stinkhoutboom kom twee mans weer bymekaar, asof die jare tussen hulle net vir ’n enkele oomblik weer teruggehaal kan word. Die boom staan daar met onmenslike geduld, beskermer oor die grond wat meer onthou as wat enigeen van die twee mans hardop kan sê. Hier, in hierdie boom se skadu, probeer Gert en Louw weer taal vind vir mekaar, ná nege jaar se afwesigheid en ’n leeftyd se versluierings."
Wyngaard Weekliks: Oorlog, brandstofpryse en vulstasies
2026-04-02Suid-Afrikaners het die afgelope week die skok van verhoogde brandstofpryse – en tekorte by vulstasies – behoorlik gevóél. Dit is regstreeks en onregstreeks die gevolg van die konflikte tussen Amerika, Israel en Iran. Heindrich Wyngaard bespreek hierdie kwessie met Hassan Essop van die Departement Ekonomie aan die Universiteit Stellenbosch, Christo van der Rheede van die FW de Klerk-stigting en die ekonoom Dawie Roodt.
Ek’t Act deur Klara du Plessis: Baby, everything’s golden
2026-04-02"Dat dit ’n keuse is om die leser op ’n afstand te hou, is redelik sigbaar hier en dit slaag daarin, om oor die waters na ons te roep en soms ook plekke om te ruil waar ons weer in die vreemde land of binnekant opeindig en sy weer in die bekende, die tuiste is."
Persverklaring: Herman deel kosinspirasie vir Paasfees
2026-04-01Die bekende TV-sjef en bekroonde kosskrywer Herman Lensing vier vanjaar Paasfees met ’n spesiale episode van ’n buitelug-eetervaring op die idilliese Wes-Kaapse dorp Koringberg.
KKNK 2026: Die gebed van ’n halfmens – ’n onderhoud
2026-04-01"Dit verskil hemelsbreed van die sepiewêreld waarin ek my al 26 jaar bevind. Dis ’n ontdekkingsreis wat lei na ’n wêreld van opwinding en onsekerheid."
Hortjies dig by die KKNK
2026-04-01"Die klein leefruimte van die Blums se laaste dae is met groot sorg aan detail vir die kykers gebied. Dit het geloofwaardigheid geskep aan Hetta se lewe en ’n ruimte vir Peter se verskynings geskep."
Persverklaring: Die soektog na nuwe talent begin weer by Suidoosterfees
2026-04-01Die Suidoosterfees se Talentsoektog-kompetisie bied vanjaar weer die geleentheid aan amateurkunstenaars om hul talent aan die wêreld bekend te stel.
Video-uitnodiging: Veldsoirée 2026 (24–26 Julie, Nxuba/Cradock)
2026-04-01Jy is genooi: interessante gesprekke met skrywers, akademici en kenners, bakkies, koppies, kaggels en aalwyne. Kyk hierdie kort video-toer deur Menán van Heerden van wat te wagte is. Kom gesels, debatteer en luister saam. Kom ervaar die "veld" in Veldsoirée. Al die gesprekke is gratis. Maak seker jy bespreek vroegtydig verblyf. Meer details in die video.
Persverklaring: RSG Radioteater se Meeu-rus deur Jana Nortier op Donderdagaand 2 April om 20:00
2026-04-01Jana het vir lank die rol van Sussie vertolk in die sepie, Villa Rosa. Sy het veral bekendheid verwerf met die Wimpy-advertensie, waarin haar karakter gesê het: "Ag Henry, I love it when you talk foreign."
Persverklaring: ’n Lyk in ’n dam is die sneller vir RSG se nuwe middagstorie
2026-04-01Die akteurs Pedro Camara en Antoinette Louw, bekend om hul rolle in die TV-sepie 7de Laan, is deel van ’n sterbelaaide rolverdeling in RSG se nuwe middag-vervolgverhaal.
Persverklaring: Stories onnerie DAK by KKNK 2026
2026-04-01Stories Onnerie DAK is ’n unieke één-volle-uur-ervaring vir storie-liefhebbers! Kom luister en gesels saam by die KKNK!
Koos Komiek: Waarvoor staan KKNK?
2026-03-31Koos Kombuis lewer maandeliks kommentaar op die absurde werklikheid.
Ek is nie Danie by die KKNK
2026-03-30"Ek het nog altyd gedink Schalk Joubert is goed. Ek is nie Danie het dit bevestig. En Albert Verkleurmannetjie Pretorius bly my verstom."
Boesman en Lena by die KKNK: ongelukkig erg relevant
2026-03-30"Veronique Jephtas het geskitter as Lena, Brendon Daniels het die broeiende Boesman absoluut tot sy reg laat kom, en Tshamano Sebe het die dolende ou oom vertolk. En daar praat Boesman en Lena beide Afrikaans!"
Lemoene, lemoene, lemoene, lemoene, lemoene by die KKNK
2026-03-30"Die prokureur uiter nie die woord 'Orwellian' verniet as ’n deel van sy toegelate 140 nie."
Woordenaar by die KKNK: die ware Afrikaner-verklaring
2026-03-30"Ná die tyd het iemand egter opgemerk dat die vertoning met die bekeerdes praat. Dis jammer. Veel meer mense moet Woordenaar kan hoor."
Persverklaring: Wenners van die Hennie Joubert Klavierkompetisie 2026 aangekondig
2026-03-30Die finale rondte van die Hennie Joubert Klavierkompetisie is op Saterdag 28 Maart 2026 in die Endlersaal gehou.
Wyngaard Weekliks: Hoe dink Suid-Afrikaners oor dit wat rondom ons aangaan?
2026-03-27Die toekomskundige Morné Mostert en die politieke wetenskaplike Alida Kok probeer in die koppe van Suid-Afrikaners klim in dié video-gesprek met Heindrich Wyngaard.
KKNK 2026: Zonkie en die laaste boomhuis – ’n onderhoud
2026-03-27"Kinderteater en storievertelling is nie net belangrik vir jong kinders nie, maar vir elke liewe mens ... Die krag van teater is eindeloos en vir almal van waarde."
Suidooster waai stormsterk deur vanjaar se Suidoosterfees
2026-03-26Die gewilde kykNET-sepie Suidooster het vanjaar weer ’n sterk teenwoordigheid by die Suidoosterfees, wat van 29 April tot 3 Mei 2026 in Kaapstad by Kunstekaap en verskeie omliggende venues aangebied word.
