SteedsDink met LitNet Akademies: Gerda Odendaal oor die WAT

  • 0

In hierdie video gesels Gerda Odendaal oor onder meer KI, herstandaardisering en die algemene werksaamhede van die Woordeboek van die Afrikaanse Taal (WAT).

YouTube-skakel na onderstaande onderhoud: https://youtu.be/ tK-hqKdfOMs

Kyk en luister ook:

Kollig op Gerda Odendaal: Woordeboek van die Afrikaanse Taal (WAT)

ATKV-taalerfenissimposium: Gerda Odendaal oor die herstandaardisering van Afrikaans

Lesing: Die herstandaardisering van Afrikaans

Lees ook in LitNet Akademies:

Die rol van die Universiteit Stellenbosch se Departement Afrikaans en Nederlands in die ontwikkeling van die Afrikaanse leksikografie deur sy betrokkenheid by die Woordeboek van die Afrikaanse Taal

Lees ook op LitNet:

Die WAT dokumenteer Afrikaans in sy wydste omvang

Die WAT kotiljons op 100 jaar!

 

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top