Kollig op Gerda Odendaal: Woordeboek van die Afrikaanse Taal (WAT)

“Afrikaans se karos is groot.” Gerda Odendaal gesels oor die WAT se eeuviering en hierdie omvattende woordeboek se doel om ’n spieël vir al Afrikaans se variëteite en sprekers te wees.