Glen Snyman van People Against Race Classification, wat veg vir die kriminalisering van die term “Coloured”, sê aan Heindrich waarom hy glo regstelling het steeds ’n plek in die normalisering van die Suid-Afrikaanse samelewing. Hy stem egter nie saam dat ras noodwendig die maatstaf daarvoor moet wees nie.
- Klik hier vir die YouTube-skakel na onderstaande video.

