Glen Snyman

Glen Snyman is die stigter en leier van People Against Race Classification (PARC). Hy selfidentifiseer as ’n “Khoi”-persoon.

Regstelling is nodig, maar moet dit op grond van ras wees? 

Heindrich Wyngaard, Glen Snyman Onderhoude 2026-05-29

Glen Snyman van People Against Race Classification, wat veg vir die kriminalisering van die term "Coloured", sê aan Heindrich waarom hy glo regstelling het steeds ’n plek in die normalisering van die Suid-Afrikaanse samelewing. Hy stem egter nie saam dat ras noodwendig die maatstaf daarvoor moet wees nie.

Top