Toyota Stellenbosch Woordfees
Toyota Stellenbosch Woordfees 2025: ’n Visuele resensie van Albert Pretorius se Ek is nie Danie
2025-10-20"Wat ’n ongelooflike ervaring."
Toyota Stellenbosch Woordfees 2025: Liefde, Lafras – ’n resensie
2025-10-20"Wat sou jy doen as jy ’n tweede kans kry om met jou geliefde tyd deur te bring, maar daardie tyd beteken oneindige pyn vir die ander persoon? ’n Filosofiese toneelstuk wat die dood, die hiernamaals, wonderwerke en selfs die bestaan van God bevraagteken."
Toyota Stellenbosch Woordfees 2025: Alan Committie: Comedy gold – ’n resensie
2025-10-20"Ja, môre kan alles weer uitmekaarval, maar dit is juis hoekom ons moet feesvier terwyl ons kan."
Toyota Stellenbosch Woordfees 2025: "Reaching readers", oor outeurs en skrywers – en die pad vorentoe
2025-10-20"’n Woord wat meer as een keer genoem is, was authenticity. Hoe uniek en oorspronklik is jy en jou werk? Én jou bemarking? Die publiek kom gou agter as jy nie opreg is in jou aanbieding nie en dit beteken jy moet weet wie jy is (jou persona) en wat jy doen (jou produk)."
Die naweek het vele Woordfees-aanbiedinge
2025-10-17"Dis naweek en daar is geen beter plek om jou siel te kom voed as by die 25ste Toyota Stellenbosch Woordfees nie. Die fees duur tot Sondag en daar is tot laataand vermaak, boekbesprekings, toneel, dans, kuns en klassieke musiek."
Toyota Stellenbosch Woordfees 2025: Moordballades: en ander minder vrolike verse uit die Groot Vreseboek deur Chris du Plessis – ’n resensie
2025-10-17"Om hierdie verse op so ’n manier te laat herlewe is ’n totale punk-pothou en maak ons armes ryker."
Toyota Stellenbosch Woordfees 2025: Oesie meense – ’n onderhoud
2025-10-15"Oesie meense is eg en oorspronklike Namakwaland-stories en -musiek. Ek vertel stories wat regtig gebeur het, sonder om mense se name te noem. Dis net om myself ook te beskerm. Namakwalandse stories is oor die algemeen baie komies. Dit hou veral verband met ons manier van vertel."
Toyota Stellenbosch Woordfees 2025: Kruger en Tutu: Wit, swart en volkleur serenades – ’n foto-essay
2025-10-15"Wat begin het as ’n toevallige ontmoeting deur Parkour, het ontwikkel in ’n dinamiese, musikale vennootskap tussen Matt Kruger en Warren Tutu. Hulle doel is duidelik: om musiek te skep wat genees, verbind en oor kulture heen betekenis dra. Met hierdie produksie het nie net kulture en klankstyle saamgesnoer nie, maar in ’n viering van musiek se verbindende krag, is dié visie met flair op die verhoog gebring."
Toyota Stellenbosch Woordfees: Die helfte is verby, maar die helfte lê nog voor ook
2025-10-15"Die 25ste Toyota Stellenbosch Woordfees is nog tot Sondag aan die gang en word in lokale regoor die dorpskern en op wynplase en in skoolsale in die woonbuurte om die dorp aangebied."
Persverklaring: Hortjies dig by die Toyota Stellenbosch Woordfees
2025-10-15Peter was nie net ’n digter nie, maar ’n digter wat opinies gehad het oor die land waar hy vandaan was.
Toyota Stellenbosch Woordfees 2025 en binnekort op kykNET: Appels en tee
2025-10-15Appels en tee vertoon binnekort op kykNET. Daar is ook ’n gelyknamige produksie by vanjaar se Toyota Stellenbosch Woordfees waar jy die akteurs kan ontmoet. Lees die onderhoud en gaan koop gou kaartjies!
Persverklaring: Wenner van die 2025 Woordfees-kortverhaalkompetisie bekend
2025-10-14Tarina Jordaan se verhaal "Splitsing" is aangewys as wenner van die hoofprys van R30 000 in die Stellenbosch Woordfees se jaarlikse kortverhaalkompetisie wat vanjaar ’n tiende keer gehou is.
Toyota Stellenbosch Woordfees: Sonografie: grepe in roots en blues – ’n Instagram-resensie
2025-10-13"Dit sal ook lieflik wees om Schalk Joubert en Jolyn Phillips weer in die toekoms saam op die verhoog te sien – beide is vlot in improvisasie en veelsydige samewerkings en dit maak dus sin dat hulle soomloos bymekaar inval."
Toyota Stellenbosch Woordfees: Huis van sand
2025-10-13"Wat ek werklik geniet het en wat my bybly, is die primêre storielyn. Die vermenging van digkuns, alledaagse taal en kru taal om die boodskap oor te dra is treffend."
Toyota Stellenbosch Woordfees: The ugly noo noo
2025-10-13"In ’n industrie waar die meeste teater heeltemal te min repetisietyd kry, word ek weer eens herinner hoe belangrik dit is vir ’n toneelstuk om te perkoleer. Daar is net geen plaasvervanger vir tyd nie."
Toyota Stellenbosch Woordfees: Annie+Helen
2025-10-13"Die teks ondersoek temas van gestremdheid, familiedinamika, vroueregte, die belangrikheid van dissipline vir kinders en die feit dat liefde en bederf te dikwels verwar word."
Die Toyota Stellenbosch Woordfees vier vanjaar 25 jaar
2025-10-13"Vanjaar se tema is 'Deel' en kunstenaars en die feeskomitee nooi almal uit om in dié feestelikhede te kom deel. Met nagenoeg 400 unieke programitems is daar werklik iets vir elkeen."
Toyota Stellenbosch Woordfees: In gesprek met drie van die akteurs in Woordedief
2025-10-09"Woordedief is ’n gesinsvriendelike produksie, alhoewel dit op kinders gemik is. Daar is humor waarby beide oud en jonk aanklank vind. Dis definitief ’n moet-sien by vanjaar se Woordfees."
Toyota Stellenbosch Woordfees 2025: Menopouse: gedeelde ervaring, ligter reis
2025-10-09"Dit is ’n groot passie vir my dat vroue verstaan wat in hulle lyf en kop gebeur. Ek hoop dat vroue met mekaar daaroor sal gesels oor boekklubkuiers en koffietafels en selfs by die werk."
Toyota Stellenbosch Woordfees 2025: Tussen hier en daar, ’n onderhoud met Lize Beekman
2025-10-09"Die vooruitsig van dié drie begaafde musikante saam met my op die verhoog is ’n groot bederf. Hoe meer musikante saam met jou op die verhoog is, hoe duurder is dit om ’n produksie op die planke te sit."
