Kuberklas Kreatief

Talentvolle leerders deel hier hulle kortverhale en gedigte. Stuur inskrywings na naomimeyer@litnet.co.za. Publikasie is onderhewig aan keuring.

Ontmoet die derde-prys-wenner van LitNet Akademies Kuberklas se wetenskapfiksiekompetisie

Stephan Bester, Naomi Meyer 2013-01-09 "My Afrikaans-onderwyseres het vir ons die een dag 'n opdrag gegee om 'n 1 000-woord-opstel te skryf om ons jaarpunte te verbeter. Almal was ontsteld en kwaad daaroor, maar ek het ongelooflik bly geraak. En ek was by die dak amper uit van genot toe ek hoor die onderwerpe het te doen met wetenskapfiksie."

Ontmoet die wenner van LitNet Akademies Kuberklas se wetenskapfiksiekompetisie

Trudie Coetzee, Naomi Meyer 2012-12-20 "Ek het van die begin af geweet ek wil oor 'n kloon skryf wat 'n vrou is, maar die storie het self begin vorm aanneem hoe meer ek daaraan gewerk het."

Ontmoet die naaswenner van LitNet Akademies Kuberklas se wetenskapfiksiekompetisie

Emlyn Allwright, Naomi Meyer 2012-12-20 "My lewe word meestal bestuur deur my honde, my pen en papier, my kitaar en klavier, en soms, as ek gelukkig is, myself."

Wetenskapfiksiekompetisie: wenners aangekondig!

2012-12-12  Die wenners van die grootste wetenskapfiksieskryfkompetisie vir hoërskoolleerders in die land is bekend!

WF 2012: Top-tien-finaliste aangewys!

2012-11-21

Hier is die top-tien-finaliste vir LitNet Akademies Kuberklas se wetenskapfiksie-skryfkompetisie. Koos Kombuis en Fanie Viljoen lewer kommentaar.

WF 2012 is nou gesluit en die keuringsproses skop af!

2012-10-24 Die laaste WF-inskrywings is gelaai. Wat gebeur nou? Lees hier.

WF 2012: Hidrokraking

Mariet Louw 2012-10-23 WF 2012: Hidrokraking

WF 2012: Net ’n kloon?

Ilke Opperman 2012-10-23 WF 2012: Net ’n kloon?

WF 2012: ’n Duisend Saddam Hoeseins?

Andene Augustyn 2012-10-23 WF 2012: ’n Duisend Saddam Hoeseins?

WF 2012: Mediese windeier

Lisa Jansen van Rensburg 2012-10-23 WF 2012: Mediese windeier

WF 2012: Die son brand fel

Emma Jansen van Rensburg 2012-10-23 WF 2012: Die son brand fel

WF 2012: Hulle noem my X

Tonia Schoeman 2012-10-23 WF 2012: Hulle noem my X

WF 2012: Narkose

Wilmé Steyn 2012-10-23 WF 2012: Narkose

WF 2012: Vleisvreter van Cedora

Karlien Bester 2012-10-22 WF 2012: Vleisvreter van Cedora

WF 2012: Nagmerrie

Werno Katzke 2012-10-22 WF 2012: Nagmerrie

WF 2012: ’n Tweede kans

Hannelie Marais 2012-10-22 WF 2012: ’n Tweede kans

WF 2012: Ruimtewesens

Rudé Peddie 2012-10-22 WF 2012: Ruimtewesens

WF 2012: Die Ander plek

Inge du Toit 2012-10-22 WF 2012: Die Ander plek

WF 2012: Revolusie

Nina du Preez 2012-10-22 WF 2012: Revolusie

WF 2012: 2050

Nina Truter 2012-10-22 WF 2012: 2050
Top