Feeste
Articles about festivals in South Africa and abroad
Suidoosterfees 2019: Die gangsters na jare stééds relevant
2019-05-03"Dit is die eerlike betekenisvolle spel van die akteurs wat juis die karakters daardie menslikheid gee en maak dat jy by hulle aanklank vind, ten spyte van die negatiewe konnotasie wat daar aan die woord 'gangsters' geheg word."
Nataniël ’n hoogtepunt by Suidoosterfees
2019-05-03"Dié vertoning is sowaar ’n skouspel en ek is geensins verbaas dat dit met ’n staande toejuiging van die gehoor afgesluit is nie."
Suidoosterfees 2019: ’n onderhoud met Irma Albers
2019-04-26"Die Suidoosterfees, nou in sy sestiende jaar, bly streef om tydens die fees iets vir almal aan te bied, vandaar ons nuwe slagspreuk ’n fees vir almal." Menán van Heerden gesels met Irma Albers, die waarnemende uitvoerende hoof, oor 2019 se fees.
Jerry, an unconventional hero and Dude, wa’s my bakkie? at the Suidoosterfees
2019-04-25"Juggling two productions at one festival is not an easy task, but it is an opportunity actor and director Jeremeo Le Cordeur grabs a hold of with both hands."
Die vrolike weduwee beloof om feesgangers by die Suidoosterfees te bekoor
2019-04-24"By AGL Opera is ons leuse 'Creating memories' en die musiek van Die vrolike weduwee is van so ’n aard dat dit nog vir ure en dae later steeds in mens se gedagtes ronddwaal."
Eietydse MI(SA) ook te sien by Suidoosterfees
2019-04-24"My eerste reaksie toe ek die opdrag kry, was om dit van die hand te wys – ’n mis is ’n daad van geloof, en nie regtig iets waarmee ek grootgeword het in die NG Kerk nie."
Persverklaring: Hermanus FynArts 2019, ’n kuns-kaleidoskoop
2019-04-24"Hermanus FynArts, ’n versmelting van kunstefees en winterskool, word vanjaar vanaf 7 tot 17 Junie aangebied en bied ’n stimulerende program van beeldende en uitvoerende kuns, musiek, kookkuns, die kuns van wynmaak en -proe, en interessante sprekers oor ’n wye reeks onderwerpe oor die kunste en aktuele aangeleenthede."
Coffee Snobs gereed om die teater aan te pak
2019-04-17Marius en Vernette Wessels vorm die duo Coffee Snobs, bekend vir hulle albums Aroma en Lig, maar vanjaar pak hulle die teater aan met hulle eerste volwaardige teaterproduksie.
Koningin Lear skop stof in mededingers se oë by Kannas
2019-04-17"Die debuutteaterproduksie Koningin Lear het skoonskip gemaak by vanjaar se Kanna-toekenningsgeleentheid by die Colourlab in Kaapstad. Dié produksie het nie minder nie as agt Kannas ingepalm."
Persverklaring: Jong Sterre-projek bied uitsonderlike geleentheid vir jong dramaturge
2019-04-10Dramaturge wat aan die begin van hul loopbaan staan, word uitgenooi om teen 5 Julie 2019 in te skryf. Die suksesvolle kandidate word op 5 Augustus aangewys en sal die geleentheid gebied word om vir die tydperk vanaf 4 tot 25 Oktober 2019 in die Jakes Gerwel Stigting se Paulet-skrywershuis in Somerset-Oos te skryf.
Press release: Kids get arts-savvy at National Arts Festival
2019-04-10"The National Arts Festival, now in its 45th year, offers excellent theatre, dance, music, movement and interactive pieces for children to enjoy throughout the eleven days from 27 June to 7 July."
Toyota en die Woordfees ry saam die toekoms in
2019-04-05"Die US Woordees sal voortaan as die Toyota US Woordfees bekendstaan. Dié aankondiging is gisteraand onder luide applous by die 2019 Woordtrofee-toekennings gemaak, wat by die Overgaauw-landgoed buite Stellenbosch aangebied is."
US Woordfees Woordtrofee-wenners vir 2019
2019-04-05Die 2019 US Woordfees Woordtrofees is op 4 April by ’n spesiale toekenningsgeleentheid op die Overgaauw-landgoed buite Stellenbosch oorhandig. Die wenners het elkeen ’n kunswerk en kontant ontvang. Dié prystuitdelingsgeleentheid is aangebied met die ondersteuning van die ATKV.
Suidoosterfees 2019: Jakes Gerwel-gespreksreeks
2019-04-03Die Jakes Gerwel Stigting bied tydens die Suidoosterfees vanaf 25 April tot 1 Mei ’n reeks gesprekke aan in die Artscape-kunstesentrum in Kaapstad.
Persverklaring: Die Suidoosterfees is terug – ’n fees vir almal
2019-04-03Hier is Suidoosterfees 2019 se volledige program!
Persverklaring: Suidoosterfees 2019 – ’n paar hoogtepunte om na uit te sien
2019-04-03Wonder jy wat om vanjaar by die Suidoosterfees by te woon? Hier is hoogtepunte om na uit te sien!
Persverklaring: Koningin Lear neem voortou met KKNK25 Kanna-benoemings
2019-04-02Koningin Lear, ’n eietydse herverbeelding van Shakespeare se King Lear, neem die voortou met 10 benoemings in sewe kategorieë vir die Klein Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK) se Kanna-pryse in 2019.
Press release: Five Kanna nominations for Fugard's Statements after an arrest
2019-04-01"The compelling new production of Athol Fugard's classic play Statements after an arrest under the Immorality Act has scooped no less than five Kanna Award nominations."
Persverklaring: Eseltjiesrus vier 15 jaar van leesgenot
2019-03-25"Boekliefhebbers word genooi om 15 jaar van leesgenot in McGregor te kom vier. Teken 17 – 19 Mei aan en maak seker dat jy deel is van die opwinding by die 2019 Eseltjiesrus Boekefees."
Persverklaring: KKNK25-Verjaardagvieringe duur voort
2019-03-22"KKNK25 is in volle swang en die voorsorgmaatreëls wat organiseerders in plek gestel het om beurtkrag te bestuur, het verseker dat die eerste dag vlot verloop het."
