Feeste

Artikels oor feeste in Suid-Afrika en in die buiteland
Articles about festivals in South Africa and abroad

kykNET Silwerskermfees 2019: 14 kortfilms in kompetisie  

Suzette Myburgh Film 2019-08-27

"Die kortfilms is ’n belangrike ontwikkelingsprojek van die jaarlikse Silwerskermfees, en kykNET verdien werklik lof vir die manier waarop hulle bereid is om voortdurend te belê in Afrikaanse films én die groter Suid-Afrikaanse mediabedryf."

 

Suidoosterfees Talentsoektog 2019/20

LitNet Suidoosterfees 2019-08-23

Dis weer tyd vir die Suidoosterfees Talentsoektog en hierdie jaar waarborg die fees om die Wes-Kaap op hoorings te neem met ’n opwindende soektog na jong opkomende talent!

Nuwe tema, baadjie, borg en programsegmente vir die Woordfees

LitNet Toyota Stellenbosch Woordfees 2019-08-20

"Die Toyota US Woordfees se tema vir 2020 is pas bekendgemaak saam met die bekendstelling van ’n nuwe logo."

A-Z | Elgin Grabouw CrimeFest | Krimifees

Izak de Vries Feeste 2019-08-19

Die eerste Elgin Grabouw Krimifees het van 9 tot 11 Augustus 2019 plaasgevind, en hier is 'n fotoblad. The first Elgin Grabouw CrimeFest took place from 9 to 11 August 2019. Click to experience it through photographs.

Finaliste van ATKV-Woordveertjies bekend

LitNet ATKV-Portaal 2019-08-14

Lees hier om te sien wie die finaliste vir vanjaar se ATKV-Woordveertjies is. 

Tuin van Digters 2019: Programbekendstelling

LitNet Feeste 2019-08-14

Die Tuin van Digters, die tuiste van die Afrikaanse digkuns, word op Vrydag 13 en Saterdag 14 September 2019 vir die agtste keer by die Breytenbach-sentrum in Burgerstraat 14 in Wellington aangebied. Lees die program hier. 

McGregor-gedigtefees: 23–25 Augustus 2019

LitNet Feeste 2019-08-12

Die McGregor-gedigtefees vind plaas vanaf 23 tot 25 Augustus 2019. Vanjaar se tema is "Die hart van die Maan".

Woordfees-musiekmeningspeiling: Wen kaas en kontant

LitNet Toyota Stellenbosch Woordfees 2019-08-07

Die Toyota US Woordfees wil graag weet watter musiek jy graag op die Woordfeesprogram wil sien. Lees hier meer oor hul meningspeiling. Jy kan kaas en kontant wen!

Persversklaring: Skryf nou in vir die Toyota US Woordfees-kortverhaalkompetisie 2020 

LitNet Toyota Stellenbosch Woordfees 2019-08-07

Dit is tyd vir die vyfde Toyota US Woordfees-kortverhaalbundel. Die sluitingsdatum vir inskrywings is om 16:00 op 30 September 2019.

Press release: Open Book 2019 programme is now live!

LitNet Books and writers 2019-08-05

The Open Book Festival will take place between 4 and 8 September 2019 in Cape Town. The programme is now live and features many brilliant authors!

Montagu | Book Festival | Boekefees

LitNet Feeste 2019-07-18

Die Montagu Boekefees spog met ’n  propvol program. The Montagu Book Festival proudly presents a bumper programme.

Suidoosterfees verwelkom nuwe uitvoerende hoof

Marli van Eeden, Jana Hattingh Onderhoude 2019-07-18

"Ek is verlief op die kunste en het ’n feeshart. Kunstenaars is planmakers, hulle weet hoe om met ’n beperkte begroting en infrastruktuur iets uit niks te skep. Hulle sien uitdagings as geleenthede en daarvan is ek graag deel."

Elgin-Grabouw Krimifees | Elgin Grabouw CrimeFest

Izak de Vries Feeste 2019-07-17

Die Elgin Grabouw Krimifees vind van 9 tot 11 Augustus plaas. Hier is die volledige program. The Elgin Grabouw CrimeFest will take place from 9 to 11 August. The complete programme is available.

Persvrystelling met inskrywingsvorm vir Woordfeeskortverhaalbundel 2020

LitNet Toyota Stellenbosch Woordfees 2019-07-12

"Die sluitingsdatum vir inskrywings is om 16:00 op 30 September 2019."

Fees van die jaar: 'n oorsig van Innibos 2019

Maryke Roberts Feeste 2019-07-10

Innibos Laeveld Nasionale Kunstefees het vir die vierde agtereenvolgende jaar die Fiësta vir Fees van die Jaar ingepalm. Maryke Roberts skryf oor haar ervaring. 

 

Persverklaring: ’n viering van vroue by Klassique 2019

LitNet Feeste 2019-07-04

“Ter viering van die Vrouedag-langnaweek in Augustus, kan klassieke musiekliefhebbers by die 11de Klein Karoo Klassique musiek deur uitsonderlike vroue geniet.” 

Press release: a celebration of women at Klassique 2019

LitNet Lifestyle and entertainment 2019-07-04

“In celebration of the Women’s Day long weekend in August, classical music enthusiasts can look forward to enjoying music by exceptional women at the 11th Klein Karoo Klassique.”     

Persvrystelling: Literatuurfees by NALN - Hulde aan helde-reeks en Literatuurgeskiedenisreeks

LitNet Feeste 2019-07-01

Die Literatuurfees by NALN (Die Nasionale Afrikaanse Letterkundige Museum en Navorsingsentrum) vind plaas tot 4 Julie 2019 in Bloemfontein. Dit behels die gewilde Hulde aan helde-reeks, asook die Literatuurgeskiedenisreeks.

Persvrystelling: Aardklop programbekendstelling 2019

LitNet Aardklop 2019-06-27

Vanaf 24-29 September sal feesgangers die moelike taak hê om te kies van die smorgasbord toneel, musiek, visuele kuns, boek- en aktuele gesprekke, kinderteater en leefstyl-ervarings wat aangebied word. Kyk hier na die volledige program.

Die dwingelandy van die staande ovasie

Jean Meiring Rubrieke 2019-06-26

"Die kalorieë gaan soos mis voor die son verdwyn wanneer teatergangers met ’n verstommende reëlmaat en so te sê volkome sonder oordeel op hul voete kom om byna elke vertoning staande toe te juig."

Top