Feeste
Articles about festivals in South Africa and abroad
Die 9de kykNET Fiëstas: Hier is die wenners
2019-02-15Die 9de kykNET Fiëstas is op Donderdag 14 Februarie 2019 by die Kunstekaap-teater in Kaapstad gehou en regstreeks op kykNET, DStv-kanaal 144, uitgesaai. Dit was ’n aand ter viering van kreatiwiteit en besonderse prestasies in die uitvoerende kunste.
US Woordfees 2019: Elize se keuse
2019-02-14Stuur jou keuse van drie Woordfees-produksies teen 15 Februarie aan wen@litnet.co.za en staan die kans om deur 'n gelukstrekking drie dubbelkaartjies na jou voorkeurproduksies te wen! Hier is Elize se keuse.
US Woordfees 2019: Lorraine Hechter se keuse
2019-02-14Stuur jou keuse van drie Woordfees-produksies teen 15 Februarie aan wen@litnet.co.za en staan die kans om deur 'n gelukstrekking drie dubbelkaartjies na jou voorkeurproduksies te wen! Hier is Lorraine Hechter se keuse.
US Woordfees 2019: ’n onderhoud met Rudie van Rensburg oor Medusa
2019-02-14"Ek kan onteenseglik sê dat om boeke te skryf verreweg die lekkerste werk is wat ek nog gedoen het."
US Woordfees 2019: Protea Boekhuis-kinderboekillustrasiekompetisie
2019-02-13Uitnodiging na die uitstalling van die wenners van Protea Boekhuis se kinderboekillustrasiekompetisie.
Pniël Adam Small Fees: 22–24 Februarie 2019
2019-02-12Die derde Pniël Adam Small Fees vind vanaf 22 tot 24 Februarie 2019 plaas. Hier is die volledige program. Al die gesprekke kan gratis bygewoon word.
US Woordfees 2019: ’n onderhoud met Saartjie Botha
2019-02-11"Jy gaan iéts misloop – dis onafwendbaar. 'FOMO' is absoluut deel van die opwinding en bekoring van ’n fees en deel van mens se skeduleringstrategie."
US Woordfees 2019: Wen drie dubbelkaartjies na jou voorkeurproduksies
2019-02-08Na watter produksies sien jy die meeste uit op vanjaar se US Woordfees-program? Stuur jou keuse van drie produksies teen 15 Februarie aan wen@litnet.co.za en staan die kans om deur 'n gelukstrekking drie dubbelkaartjies na jou voorkeurproduksies te wen!
US Woordfees 2019: Nederlandse en Vlaamse komponent
2019-02-08Hier is items op vanjaar se US Woordfeesprogram op Stellenbosch (1-10 Maart 2019) met ’n Nederlandse of Vlaamse komponent. Volledige program ook hierby.
US Woordfees 2019: Volledig bygewerkte program nou beskikbaar
2019-02-08Die US Woordfees 2019 se feesgids is nou volledig bygewerk! Laai dit hier af.
US Woordfees 2019: ’n onderhoud met die sterre van Lollos en Lettie
2019-02-07Lollos en Lettie is ou bekendes by die US Woordfees. Naomi Meyer gesels met die sterre van die vertoning – en ook met Minki Burger, wat saam met hulle dans en sing.
US Woordfees 2019: Diskoers
2019-02-07Verskeie groot geeste, slim mense en ingeligtes is op die Diskoers-program en jy kan kom luister en saamgesels en dis: gratis.
US Woordfees 2019: Winnie Nel praat oor Met of sonder woorde
2019-02-05"Dit was ... my droom om eendag so ’n grootskaalse produksie te kan aanbied vir die wyer Stellenbosch-omgewing. Ek het nog altyd heimlik gewens ek kon ’n Woordfeesproduksie doen mét kinders vír kinders."
US Woordfees 2019: Nicole Holm gesels oor Drie susters
2019-02-05"Die lekkerste plek bly maar naby die verhoogplanke."
Persverklaring: Hugo Theart aangestel as artistieke direkteur van Kunste Onbeperk
2019-01-29"Hugo Theart is op Vrydag, 25 Januarie 2019, as artistieke direkteur van Kunste Onbeperk aangestel."
Press Release: Applications are open for the 2019 Gauteng International Arts Festival
2019-01-28The board of the Gaufestival is proud to extend a cordial invitation to parties who are keen to be on board, in whatever capacity, for the 2019 festival taking place 20 September to 6 October.
2018: Mercy Kannemeyer gesels oor teaterhoogtepunte by kunstefeeste
2018-12-20"Die uiterlike affekteer die innerlike. Kunstefeeste gebeur nie in isolasie nie en dit sal skadelik wees indien dit wat op ’n gegewe tydstip in die land aan die gebeur is, nié op een of ander manier by ’n kunstefees uitgelig word nie."
US Woordfees 2019: Vlagskipproduksies
2018-12-07Vlagskipproduksies te sien by die 2019 US Woordfees.
US Woordfees 2019: Visuele kuns
2018-12-06Die 2019 Visuele Kuns-program onder kuratorskap van die ervare Theo Kleynhans bied ’n wye tematiese en stilistiese verskeidenheid.
US Woordfees 2019: Sanlam Musiekfees
2018-12-06Ontspanne, wild, pop, soul, jazz, folk, hip-hop of rock – dis alles op die program vir kontemporêre klanke.
