Feeste

Artikels oor feeste in Suid-Afrika en in die buiteland
Articles about festivals in South Africa and abroad

Suidoosterfees 2024: Ken jy vir Dewie? – ’n onderhoud met Margit Meyer-Rödenbeck en Ilne Fourie

Ignus Rademeyer, Margit Meyer-Rödenbeck, Ilne Fourie Suidoosterfees 2024-04-23

"Ken jy vir Dewie? nooi die gehoor terug na die skoolbanke, maar ook in die denke van die jong seun Dewie, waar hul sien hoe jarelange boeliery en onskuldige grappies manifesteer en groei tot iets wat onafwendbaar is."

SOF Junior: 1 500 kinders per dag kry kuns en kos

Izak de Vries Suidoosterfees 2024-04-23

"Marieta Nel het besef dat, hoe groot die geleentheid ook al vir die kinders en jongmense is om na die teater te gaan, dit onverantwoordelik sou wees om hulle sonder kos huis toe te stuur. Toe begin sy bel. Iets soos daardie mooi verhaal oor die brood en die vissies het gebeur."

Suidoosterfees 2024: Theo Kemp oor die Jakes Gerwel Stigting by die fees

Naomi Meyer, Theo Kemp Suidoosterfees 2024-04-22

"Van stemloos na soomloos – dis wat ek glo ons in slaag. Om oor verskillende grense heen mense ’n verhoog te bied."

Persverklaring: Visuele kuns tydens die Suidoosterfees

LitNet Suidoosterfees 2024-04-19

Tydens die Suidoosterfees se 21ste verjaarsdag deel 21 kunstenaars hulle "rykdom en skoonhede" (Uys Krige) met ons. As inspirasie word stip gekyk na Jan Rabie se kortverhaalbundel 21, wat in 1956 die Afrikaanse literêre landskap onherroeplik verander het.

Suidoosterfees 2024: Cintaine Schutte oor Onder ’n bloedrooi hemel op die planke

Naomi Meyer, Cintaine Schutte Suidoosterfees 2024-04-19

"Ek het die boek gelees en my eerste indruk was dat elke mens in Suid-Afrika hierdie boek moet lees."

Suidoosterfees 2024: Speed politics for bewildered South Africans – an interview with Marianne Thamm

Jannike Bergh, Marianne Thamm Suidoosterfees 2024-04-18

"My life is like a Netflix movie … How can I not share this."

Suidoosterfees 2024: Burger King Konsert van Hoop – ’n onderhoud met Anna Davel

Naomi Meyer, Anna Davel Suidoosterfees 2024-04-18

"Die Suidoosterfees is ’n fees vir almal, en eerlikwaar, hierdie is so ’n heerlike potpourri van style en klanke om na uit te sien. Pop, klassiek, Afrikamusiek, ghoema, power ballads, Ierse musiek, Hongaars, so kan ek aangaan ..."

Suidoosterfees 2024: ’n Onderhoud met Reginald Hufkie en Herschelle Benjamin oor Op die kruin van Shôdeville

Liné Loff, Reginald Hufkie, Herschelle Benjamin Suidoosterfees 2024-04-18

Herschelle Benjamin: "Kan mens familie of bloedlyne sny of laat gaan as dit jou nie meer ondersteun in jou aspirasies of lewe nie? Ek het nie ’n antwoord nie. Ek dink vir elkeen sal dit anders wees om dit binne hulself te ondersoek."

Suidoosterfees 2024: ’n Onderhoud met Miché C van Wyk oor Konsistorie: ’n kabaret

Liné Loff, Miché C van Wyk Suidoosterfees 2024-04-17

"Plattelandse kerksake is maar baie konserwatief, vol politiek en vreeslik sensitief vir verandering. Kabaret, daarenteen, is natuurlik in dié geval gevaarlik en skroom nie om ’n bietjie aan te vat en kommentaar te lewer nie. Die waarheid is ’n naarheid."

Persverklaring: Drie debuutwerke ryg elk ses KKNK Kanna-benoemings in

LitNet KKNK 2024-04-15

Drie debuutproduksies wat van 23 tot 31 Maart by die KKNK, geborg deur Absa, op Oudtshoorn te sien was, is elk vir ses Kanna-pryse benoem. Die volledige lys benoemings is vandag vrygestel.

Press release: Love Life Festival in McGregor from 26 to 28 April 2024

LitNet Feeste 2024-04-12

This one-of-a-kind festival, curated by award-winning internationally acclaimed producer/engineer and LGBTQ+ activist, Christi van der Colff, promises to be a deconstructed celebration aimed at fostering genuine connections through the mediums of music, art, and film.

Persverklaring: Uitsoekdramas op Suidoosterfees se NATi Teaterfeesprogram

LitNet Suidoosterfees 2024-04-12

Teaterliefhebbers kan regskuif vir ’n onvergeetlike drama-aanbod by die 21ste Suidoosterfees wat vanjaar van 26 April tot 1 Mei in Kaapstad aangebied word.

Persverklaring: Suidoosterfees se Onder ’n bloedrooi hemel ’n "kragveld van kreatiwiteit"

LitNet Suidoosterfees 2024-04-09

Onder ’n bloedrooi hemel, gebaseer op Annemarié van Niekerk se aangrypende memoir oor liefde en geweld in Suid-Afrika, is die fees se vlagskipdramaproduksie.

Persverklaring: Top-uitgewers by SOF Junior, Suidoosterfees se mini-kunstefees vir onnies, skoliere en ouers

LitNet Suidoosterfees 2024-04-09

SOF Junior, ’n mini-kunstefees vir skoliere, onderwysers en ouers, word van 22 tot 26 April 2024 by die Artscape-teatersentrum in Kaapstad aangebied, net voordat die hooffees afskop.

KKNK 2024: Patmos – ’n teaterresensie deur Ignus Rademeyer

Ignus Rademeyer KKNK 2024-04-09

"Bouwer se regie is meesterlik in sy vermoë om die grense tussen werklikheid en hallusinasie te vertroebel. Oomblikke van helderheid maak plek vir koorsagtige waansin, wat die gehoor laat wonder wat werklik is."

KKNK 2024: Goed wat wag om te gebeur

Izak de Vries KKNK 2024-04-08

"Van belang is dat ons DNS kompleks is – daar is ongeveer drie miljard stukkies kode, of 1,5 gigagrepe inligting, in elke stukkie DNS in ons liggame. Kyk na die sterre en weet maar net, ons liggame bevat dalk meer stukkies inligting as wat daar sterre is."

KKNK 2024: Monsters

Izak de Vries KKNK 2024-04-08

"Ons besef dat daardie kinders se komvandaan ’n belangrike deel was van hoe hulle so wreed kon wees."

KKNK 2024: Op die hoek van Styx en River is Nora per abuis met die dood oorgeslaan

Izak de Vries KKNK 2024-04-08

"In verskillende kostuums en aksente oordonder Viviers dan die verhoog – tot die heerlike vermaak van die gehoor."

KKNK 2024: Vuisvoos, maar nog regop: Suid-Afrika 2024

Izak de Vries KKNK 2024-04-08

"Hier staan Thamm op ’n openbare verhoog en sy klim met mening onder die regering en die lakeie van korrupsie in. Sy mag. Sy word toegelaat."

KKNK 2024: Patmos, ’n teaterresensie

Izak de Vries KKNK 2024-04-05

"Is die bestuur van verhoudings nie ook soms soos die dophou van ’n gebeurtenishorison nie? Sê nou maar. Dalk gebeur iets aan die ander kant van ’n swartgat; dalk is die liefde iets wat weer kan ontstaan na die bloeddorstige einde van ’n vorige verhouding."

Top