Feeste

Artikels oor feeste in Suid-Afrika en in die buiteland
Articles about festivals in South Africa and abroad

Persverklaring: Suidoosterfees vier 21ste met 21 produksies teen R21!

LitNet Suidoosterfees 2024-03-04

Die Suidoosterfees word vanjaar mondig. Om dié mylpaal ekstra spesiaal te maak, word ’n reeks van 21 teaterproduksies teen die kaartjieprys van slegs R21 aangebied. Dié vertonings, wat elk 21 minute lank is, spog met uitsoekkunstenaars en is van 26 April tot 1 Mei in Kaapstad se Artscape op die planke.

Persverklaring: Hierdie vyf word vanjaar deur die KKNK vereer

LitNet KKNK 2024-03-04

By vanjaar se KKNK word erkenning gegee aan Jana Cilliers, Deon Meyer, Eldon van der Merwe, Poem Mooney en die feeskunstenaar Colbert Mashile.

Persverklaring: Beste vriende sing Laurika | KKNK, 29 en 30 Maart 2024

LitNet KKNK 2024-02-27

In Wouter van de Venter en Clinton Waring se terugblik van hul sewe jaar op toer saam Laurika Rauch, van Rustenburg tot die Royal Albert Hall in Londen en van Worcester tot Wembley, word voorheen-nooit-gehoorde-staaltjies en herinneringe van hul orkesjare gedeel.

SteedsDink in die Karoo met LitNet Akademies: PP Fourie

PP Fourie SteedsDink 2024-02-26

In LitNet Akademies se SteedsDink-video’s vertel Afrikaanse akademici van die interessante navorsing waarmee hulle besig is. In hierdie video gesels PP Fourie oor globale en nasionale gesondheid.

Fotoblad: Adam Small-fees 2024

Menán van Heerden Feeste 2024-02-26

Die agtste Adam Small-fees het van 23 tot 25 Februarie 2024 in Pniël plaasgevind. Menán van Heerden deel haar foto’s van Saterdag 24 Februarie se program.

SteedsDink in die Karoo met LitNet Akademies: Christi van der Westhuizen

Christi van der Westhuizen SteedsDink 2024-02-19

In hierdie video gesels Christi van der Westhuizen oor onder meer Suid-Afrikanerskap en Suid-Afrika as konstitusionele demokrasie. In LitNet Akademies se SteedsDink-video’s vertel Afrikaanse akademici van die interessante navorsing waarmee hulle besig is. 

Die Adam Small Boekefees | 23 tot 25 Februarie 2024 in Pniël: ’n onderhoud met Darryl David

Naomi Meyer, Darryl David Feeste 2024-02-16

"Die fees is daar om ’n platform te gee aan Afrikaapse (bruin) skrywers wat nooit erkenning gekry het vir hul literêre werke nie, soos Adam Small, maar dit sal altyd ’n veelrassige, veeltalige fees wees en almal is welkom om dit by te woon. Toegang tot die Adam Small-fees is absoluut gratis, pasella, verniet, danksy ons borge."

 

Persverklaring: Hier is die Adam Small-fees se program

LitNet Feeste 2024-02-14

Die Adam Small-fees van 2024 vind van 23 tot 25 Februarie plaas te Pniel, met ’n skoleprogram wat begin op 22 Februarie. Hier is die volledige program en meer inligting oor aspekte daarvan.

Sociology of the prickly pear and other sticky things | Etienne van Heerden Veldsoirée 2023

Luvuyo Wotshela Etienne van Heerden Veldsoirée 2024-02-13

"Thoko Didiza, the minister for land reform, has a master plan for dagga. How about the prickly pear? We believe that this plant could make a difference for many poor people if they had access to knowledge to utilise the fruit and the rest of the plant for numerous purposes."

SteedsDink in die Karoo met LitNet Akademies: Hans du Plessis

Hans du Plessis SteedsDink 2024-02-12

In hierdie video gesels Hans du Plessis oor Afrikaans – gister, vandag en môre. In LitNet Akademies se SteedsDink-video’s vertel Afrikaanse akademici van die interessante navorsing waarmee hulle besig is. 

Persverklaring: Adam Small-fees 2024

LitNet Feeste 2024-02-06

Die Adam Small-fees van 2024 vind van 23 tot 25 Februarie plaas te Pniel. Knoop die datum in jou oor!

Persverklaring: Verskeie bekroonde produksies by KKNK te sien

LitNet KKNK 2024-02-04

Teaterliefhebbers kan uitsien na verskeie bekroonde teaterproduksies van feeste regoor Suid-Afrika wat by die KKNK te sien is. Die 28ste KKNK word van Saterdag 23 tot Sondag 31 Maart 2024 op Oudtshoorn aangebied.

Persverklaring: Suidoosterfees word mondig

LitNet Suidoosterfees 2024-02-01

Die Suidoosterfees word vanjaar mondig. Verskeie verrassings en hoogtepunte wag op feesgangers wanneer dié gewilde Moederstad-fees van 26 April tot 1 Mei 2024 by die Artscape-teaterkompleks aangebied word. Kaartjies kan vanaf 5 Februarie by Webtickets bespreek word.

’n Geogebaseerde blik op aardgesentreerde Karootekste | Etienne van Heerden Veldsoirée 2023

Linda Roothman Etienne van Heerden Veldsoirée 2024-01-30

Wat het ’n hamerkopnes en breking gemeen? Linda Roothman is ’n boorling van die Karoo en ’n onderwyser wat onlangs gepromoveer het oor die werk van Etienne van Heerden. In hierdie gesprek kyk sy na die invloed van die mens op die natuur, en gebruik Van Heerden se werk as ’n lens.

Persverklaring: Program vir 28ste KKNK bied medisyne vir die siel

LitNet KKNK 2024-01-29

"By die KKNK wag daar van Saterdag 23 tot Sondag 31 Maart op Oudtshoorn voorwaar ’n kuur vir elke kwaal. Dié fees word in die Maart-skoolvakansie aangebied en eindig oor Paasnaweek. Dis ’n wegbreekkans vir die hele gesin met ’n program vir elkeen se smaak." Só sê Hugo Theart, uitvoerende hoof en artistieke direkteur van die KKNK.

SteedsDink in die Karoo met LitNet Akademies: Hein Willemse

Hein Willemse SteedsDink 2023-12-12

In LitNet Akademies se SteedsDink-video’s vertel Afrikaanse akademici van die interessante navorsing waarmee hulle besig is. In hierdie video gesels Hein Willemse oor onder andere marginale kulturele praktyke.

Persverklaring: Hier is die benoemdes – 14de kykNET Fiëstas

LitNet Feeste 2023-12-11

Met die ses groot Afrikaanse kunstefeeste – Suidoosterfees, KKNK, Innibos, Vrystaat Kunstefees, Toyota US Woordfees en Momentum Beleggings Aardklop – wat die afgelope jaar weer volstoom aan die gang was ná die pandemie, het dié in die kunste weer gewys dat talent in Suid-Afrika volop is.

’n Gesprek oor Gebeente | Etienne van Heerden Veldsoirée 2023

Etienne van Heerden, Izak de Vries Etienne van Heerden Veldsoirée 2023-12-06

Waarom kry ’n mens nie die dorpie Gebeente op ’n kaart nie? Hoekom het hierdie roman twee mense wat ’n misdaad moet ondersoek – die gewone speurroman het dikwels net een speurder nodig?

Mr BookFestivals talks about his autobiography, BookBedonnerd | Etienne van Heerden Veldsoirée 2023

Darryl David, Mphuthumi Ntabeni Etienne van Heerden Veldsoirée 2023-12-06

The conversation meanders through churchyards, book towns, festivals and academic departments. Darryl David, the man who has started so many book festivals, also talks about his love for his wife, his daughter, his dogs and church buildings.

Still breathing | Etienne van Heerden Veldsoirée 2023

Tony Jackman, Marita van der Vyver Etienne van Heerden Veldsoirée 2023-11-30

Tony Jackman interviewed Marita van der Vyver on her novel Still breathing and her memoir A long letter to my daughter. What is it like to get older? How does one hold an entire cast of characters in one’s hand? Are her characters based on real people? How does it feel to dream in a language that differs from the one your daughter dreams in?

Top