Resensies

Kenners resenseer die jongste boeke.
Experts review the latest books.

Het jy ’n boek gelees waarvan jy ander lesers wil vertel? Stuur jou indrukke na lesersindruk@litnet.co.za en besoek hierdie bladsy vir nog inligting.

Searching for Simphiwe by Sifiso Mzobe: a book review

Karina Magdalena Szczurek Books and writers 2020-12-09

"Mzobe is a consummate storyteller, and it is easy to lose oneself in the tales he shares so compellingly. My hope is that we won’t have to wait another decade for his next book to hit our bookshelves and hearts."

Die stoute Corona / The naughty Corona: ’n resensie

Izak de Vries Resensies 2020-12-08

"Hierdie mooi, insiggewende teks is deur ’n mediese dokter vir sy kleinkinders geskryf. Die idee was aanvanklik om seker te maak dat hulle nie onnodig vir hulle eie veiligheid hoef te vrees nie."

Bethel se berg deur Maretha Maartens, ’n resensie

Anke Theron Resensies 2020-12-08

"Vir jong lesers wat in die 1980's nie eers ’n vonkel in hul ouers se oë was nie, verskaf dit ’n blik op ’n tyd in Suid-Afrika se geskiedenis toe dinge ’n heel ander sosiale dinamika gehad het, soos die engheid in ʼn plattelandse dorp; en dan is Bethel se ma boonop die predikant se dogter."

Branderjaer deur Joha van Dyk: ’n lesersindruk

Wanda Olivier Lesersindrukke 2020-12-08

"Ek beveel hierdie boek aan. Nie net vir die jeug nie, maar ook vir ’n breër groep lesers."

Resensie van Ben du Toit se God Is daar ’n ander antwoord?

Sakkie Spangenberg Resensies 2020-12-03

"Hy het gehoop dat hy en sy tydgenote daarin sou slaag om die liefde van God sigbaarder te maak in die NG Kerk. Om die NG Kerk mensvriendeliker te maak. Dit moes ’n instelling word waar alle mense, van welke geslag, kleur, geur en/of seksuele oriëntasie ook al, tuis moes voel."

Skepsel deur Willem Anker: ’n LitNet Akademies-resensie-essay

Bibi Burger Resensies 2020-12-03

"Hierdie oplossing word nie aangebied as ’n finale of maklike oplossing nie, maar deur die uitbeelding daarvan speel Skepsel op meevoerende wyse saam met Haraway in die modder van kuborgs, honde, mikrobakterieë, fungusse en ander skepsels, op soek na nuwe verbintenisse."

Branderjaer deur Joha van Dyk: ’n resensie

Louise Viljoen (JBay) Resensies 2020-12-02

"Ek voorspel ’n blink en briljante skryfloopbaan vir Van Dyk – mits sy nie ál die probleme van die jeug in een boek probeer aanspreek nie."

So byna blou deur Emile Joubert: ’n resensie

Elbie Adendorff Resensies 2020-12-02

"Joubert slaag meesterlik daarin om die tien kortverhale se uiteenlopendheid van karakters, temas, ruimtes en tydperke, asook die verrassende slottonele neer te pen. Dit is duidelik die stem van ’n ervare skrywer."

Beskut teen vrese deur Cas Vos: ’n lesersindruk

Pieter Verster Lesersindrukke 2020-11-26

"In geheel gesien is die bundel inderdaad ’n bundel wat tot nadenke stem in die krisistyd waarin die mensdom hom tans bevind. Talle verse getuig van groot vakmanskap."

Hazara, elegy for an African farm by John Conyngham: reader impression

David Willers Books and writers 2020-11-26

"Hazara, taken from the name of Conyngham’s lost dynastic family sugar farm in KwaZulu-Natal (in turn taken from the name of his grandfather’s regiment in the British Indian Army), tackles the torment of confused identity in the ambivalent context of the old Anglo-South African relationship."

The book of joy en lewensvreugde: ’n tweegesprek tussen die Dalai Lama en Desmond Tutu

Handré Brand Lesersindrukke 2020-11-25

"The book of joy is ’n universele bron. Die boodskap is toeganklik vir alle mense – adolessente, volwassenes en bejaardes uit alle kultuurgroepe en geloofsoortuigings."

Joburg noir, edited by Niq Mhlongo: reader impression

Edwin T Smith Books and writers 2020-11-23

"Joburg noir is a present-day attempt to capture and reflect the people, images, architectural forms, footprints, aspirations, fears, dreams, cuisine, culture and memories of the City of Gold in contemporary times and for the modern reader."

Reader impression: Going home by Sophia Lindop

Louise Viljoen (JBay) Books and writers 2020-11-19

"Going home not only celebrates the stories behind the rich food culture of Lebanon – both historical and contemporary – but also highlights the true meaning of life, which is found in togetherness, sharing, laughter and good food."

Reader impression: Death and the after parties by Joanne Hichens

Barbara Erasmus Books and writers 2020-11-18

"Hichens has written an evocative and memorable description of a difficult journey which somehow leaves the reader hopeful for the future."

Feite en vyte, ’n resensie van Uitvinders, planmakers en ander slimkoppe van Suid-Afrika deur Engela Duvenage en Wetenskaap deur Leon de Villiers

Anke Theron Resensies 2020-11-17

"Balans is een van die moeilikste wetenskaplike feite om baas te raak, maar tussen hierdie twee boeke kan jy nie ’n fout maak nie. Dit is ’n feit – of is dit nou ’n vyt?"

Anton Goosen – Liedjieboer deur Hanlie Retief: ’n resensie

Valiant Swart Resensies 2020-11-17

"Ek het Liedjieboer in twee sessies klaar gelees. As dit nie was vir ’n optrede wat ek tussendeur moes gaan doen nie, het ek dit in een sessie verslind."

Skepsel deur Willem Anker: ’n resensie

Hans Pienaar Resensies 2020-11-13

"Wat ook aanklank by jou vind, is die onuitgesproke ontsag vir die groeiende omvang van die kennis wat die mens aan die uitspeel is, oor haarself en haar skepsels, en ook oor die ultrakomplekse syn. Dis die ander betekenis van die titel ..."

Donkerdrif deur Deon Meyer: ’n boekresensie

Willem Pretorius Resensies 2020-11-11

"Meyer verstrengel fiksie en feite tot die einde in ’n boeiende tango wat die leser vasgenael hou."

Met die Vierkleur in Parys deur Renée Rautenbach Conradie: ’n resensie

Maryke Roberts Resensies 2020-11-05

"Ek salueer Rautenbach Conradie vir hierdie boek. Nie net vang sy die Parys waarvoor ek ook so lief is, besonder vas nie; sy bied ’n ander kykie na die Anglo-Boereoorlog, en sy vermaak met ’n liefdesverhaal in tye toe dinge soveel anders was as vandag. Haar histories getroue roman is egter nooit vervelig of herinner aan ’n naslaanwerk nie."

Dalk postmoderne Sprokiesland se voorland: Prinsesse se #wetoo-slagspreuk

Amanda Botha Lesersindrukke 2020-11-02

"Hierdie nuwe generasie prinsesse beplan hul eie roetes. Wat meer is, hulle weet dat, as dinge skeef loop, daar ’n oorlewingsgids is – ’n soort GPS vir die pad vorentoe."

Top