Lesersindrukke
Hier verskyn bydraes van lesers wat uit eie beweging hul indrukke van boeke aan die LitNet-redaksie gestuur het.
Stuur jou indrukke na lesersindruk@litnet.co.za. Hier is meer inligting oor die vereistes.
The lie of 1652: A decolonized history of land deur Patric Tariq Mellet – ’n lesersindruk
2021-03-25"Om die verlede sinvol te verpak, en om redelike breë konsensus te verkry oor hoekom ons die verlede bestudeer, is die twee grootste uitdagings van die historikus. Sonder om die filosofie deeglik deur te trap, skaar ek my in hoofsaak by die uitgangspunt dat dit die taak is van die historikus om die verlede te verduidelik en te verklaar."
’n Bespreking van Eben Venter se Wolf, wolf met verwysing na die titel, ruimtes en sosiopolitieke kommentaar
2021-03-25"Xenofobie en rassigheid in die nuwe Suid-Afrika kom onder die loep as deel van die sosiopolitieke kommentaar wat Venter op die postapartheidsbestel lewer. Die gevolgtrekking kan egter gemaak word dat die teks uiteindelik aan die leser behoort."
Donkerdrif deur Deon Meyer, ’n lesersindruk
2021-03-23"Oor die storielyn is al wat ek verder bereid is om te sê dat daar omtrent halfpad deur die boek, iets gebeur wat totaal onverwags is, maar wat mens so prikkel dat jy eenvoudig nie meer die boek wil neersit nie."
Die wonderbare Heilige Gees én die Vader van liefde: ’n Besinning oor Pieter Verster se baanbrekende boek
2021-03-09"In ons tyd van vrese, korona en sy bondgenote, onsekerheid, werkloosheid, korrupsie en liefdeloosheid word vrae oor God se bestaan en sy teenwoordigheid in ons wêreld gevra: Waar is God in ons tyd van die oormag van korona?"
Brandmerk deur Christelle van Rooyen-Wessels, ’n lesersindruk
2021-03-09"Ons is almal op een of ander wyse ’n slagoffer van die lewe, en ons herkoms gaan beslis ’n rol speel in wie en wat ons is."
Still life by Zoë Wicomb – reader impression
2021-03-04"If there is a recent literary work that can serve as an important example for fiction writers, Still life, in my view, is it."
Nagjagter deur Jan Vermeulen, ’n lesersindruk
2021-03-04"In Jan Vermeulen se jongste sielkundige riller, Nagjagter (2020), eksperimenteer hy met die Gotiese vampier-subkultuur, kliniese vampirisme en die invloed wat godsdiens op die geestelik versteurde bewussyn kan hê."
Jesus vir almal: Die gay-gesprek in die kerk deur Neels Jackson – nog ’n lesersindruk
2021-02-24"Die Jesus wat op die daaropvolgende bladsye ontvou, is nogal ’n meesleurende karakter. Jackson se argumente oor die Bybelse Jesus is besonder sterk en weldeurdag. Die Jesus waarvan mens in die Bybel lees, argumenteer hy, was nooit iemand wat wette klakkeloos nagevolg het nie."
Jesus vir almal: Die gay-gesprek in die kerk deur Neels Jackson – ’n lesersindruk
2021-02-23"Hy gesels in sy boek, Jesus vir almal, oor wie Jesus is en wat die gevolge van Jesus se liefde vir die gay-gesprek in die kerk is."
Toekomsmens deur Isa Konrad, ’n lesersindruk
2021-02-23"Die sogenaamde merk van die bees is nie so verregaande as wat ons dit sou wou afmaak nie. Dit is dalk nie die yslike 666 op jou voorkop getatoeëer nie. Dalk die selfoon in jou hand?"
Donkerdrif deur Deon Meyer: ’n lesersindruk
2021-02-22"Jitte Krismis, maar Deon is ’n briljante skrywer."
Hoephoepieland – tien omgeestories met hart deur Ronél van der Watt: indrukke en ’n onderhoud
2021-02-18"Stories kan kinders se kennis van en respek vir verskillende kulture en lewensomstandighede bevorder. Só kan ons mekaar leer ken, vertrou en verhoudinge bou."
Lesersindruk: Die heelal op my tong deur Anoeschka von Meck
2021-02-10"Die tafel is keurig gedek met eksotiese, bekende en volksvreemde en vars nuwe smake. Ek beveel dit nie aan vir lesers met ’n 'fyngevoelige konstitusie' nie. Vir die res: Bon appétit!"
Lesersindruk: Dante se mistieke reis. Tweede tog: Purgatorio deur Kobus Krüger
2021-02-09Johann Beukes bespreek Kobus Krüger se Dante se mistieke reis. Tweede tog: Purgatorio wat onlangs deur AOSIS gepubliseer is.
Lesersindruk: Toekomsmens deur Isa Konrad
2021-02-04"Isa skep met Toekomsmens ’n interessante storie wat die leser intrek. Lesers van wetenskapfiksie sal makliker die boek kan lees en verwerk. Die skrywer se woordgebruik is mooi sonder om onnodig blommerig te wees."
Kerk oor die muur of oor die Rubicon deur Frits Gaum: ’n resensie
2021-02-02"Die vraag wat telkens gevra word, is of die kerk 20 jaar na die publikasie van 'Geloofsverklaring 2000' steeds dieselfde 'glo'."
Prisoner 913 – the release of Nelson Mandela by Riaan de Villiers and Jan-Ad Stemmet: reader impression
2021-01-21"Prisoner 913 is a wonderful book and definitely worth the read, and it will be of particular interest to serious scholars of history and cognate disciplines, particularly as it contains archival material that has not been published before."
Man uit die dode deur Chris Karsten: ’n lesersindruk
2021-01-17"Man uit die dode is die ideale geskenk ongeag die seisoen."
’n Geheelbeeld op die oeuvrebydrae van die digter Johann Lodewyk Marais ten opsigte van natuurpoësie en ekokritiese poësie
2021-01-12"Marais vervul ’n integrale rol in die Afrikaanse literatuur met sy intelligente en emosionele kommentaar op die omgewing en die gebruik daarvan."
Papierblomme deur Helena Hugo: ’n lesersindruk
2021-01-12"Dit is ’n boek vol swaarkry en ontnugtering, wat die storie ’n sekere oortuigingskrag gee."
