Biebouw-resensies
Die Biebouw-resensies, wat ondersteun word deur Grapetown Capital (Pty) Ltd, het dit ten doel om ’n oop gesprek tussen skrywers, lesers en resensente aan te moedig.
Sirkusboere: ’n Boeiende en vermaaklike historiese roman
2011-10-06 Sonja Loots het in 1995, op baie jeugdige leeftyd, die aandag getrek met die verskyning van haar debuutroman Spoor. Nou, sestien jaar later, het haar tweede roman, Sirkusboere, verskyn – ’n publikasie waarna baie lesers uitgesien het. Sirkusboere is ...Skool: Die Suid-Afrikaanse onderwysstelsel onder oë
2011-10-05"By die lees van hierdie roman word die leser opnuut bewus gemaak van die chaos in die Suid-Afrikaanse skole en verklaar dit hoekom die leerders wat dan op universiteit opdaag, so ’n geweldige agterstand het."
Kopreis is ’n lekker boek
2011-10-04 Wanneer jy aan die einde van die boek Gerrit Rautenbach se Kopreis neersit, raak jou eie kop vir ’n paar oomblikke stil.Abel se lot bewys Karsten weer eens as een van ons beste misdaadskrywers
2011-09-21Met die openingstoneel skep Chris Karsten die atmosfeer vir Abel se lot. Die poëtiese beskrywing van wag-’n-bietjie en frangipani’s, die lug “skoon gewas” na die reën, die “dynsige stoomnewe oor die nat gras in die park” is ’n vals gerusstelling; die leser word, saam met die vlieë, vinnig deur die skoonheid gelei tot by die ontbinde lyk in die parkgronde van die Prince Louis Rwagasore-kliniek in Bujumbura, Burundi.
