Biebouw-resensies

Die Biebouw-resensies, wat ondersteun word deur Grapetown Capital (Pty) Ltd, het dit ten doel om ’n oop gesprek tussen skrywers, lesers en resensente aan te moedig.

Die behoue huis: Verhale teen die skemer

Johan Anker 2011-07-27 By die herlees van Abraham de Vries se kortverhale in die nuwe samestelling deur Wium van Zyl word mens weer eens deur die vakmanskap van hierdie meester van die kortverhaal beïndruk. Dit is met groeiende bewondering en verwondering ...

Ligloop: 'n Genoeglike roete deur 'n "lap van lig"

Zandra Bezuidenhout 2011-07-27 Wanneer ’n digter-denker soos Tom Gouws aan die woord is, kom lesers gou agter dat hulle inderwaarheid met ’n siener te make het. Sy blik op die synstoestand van die mens is uiteraard ryk, verwikkeld en gevarieerd, maar genadiglik ook verrassend helder ...

Die lekkerste perske is 'n vy: De smalle weg na die poort van die poësie

Eckhard Cloete 2011-07-21 Kyk, laat ons nou nie doekies omdraai nie. Met ’n titel en omslag soos dié weet mens hier kom pêre. En perdedrolle is nie vye nie. Alhoewel ’n vy blykbaar wel ’n perske kan wees ...

As die woorde begin droom: 'n Bundel vir die poësieliefhebber en versamelaar

Nini Bennett-Moll 2011-07-19 Op die agterflap van dié mooi versamelbundel beweer Gerrit Komrij: “Voor mij is hij een van de indrukwekkendste Zuid-Afrikaanse dichters uit de tweede helft van de twintigste eeu … een dichter als Knobel laat je niet los, je keert steeds opnieuw naar ...

Bloedgrond: die smul en spoeg aan die swiets van ’n verrassingspakkie

Riana Scheepers 2011-07-14 Ek het die afgelope tyd binne kort bestek drie romans van Malene Breytenbach gelees, een daarvan nog in manuskripvorm. My binnegoed sê vir my dat Breytenbach besig is om in ’n opwindende skrywer te ontwikkel – al weet ek nog net nie presies ...

Toorwoorde roep my: Valiant se toorwoorde roep beslis

Elbie Adendorff 2011-07-06 Valiant Swart is Suid-Afrika se eie Afrikaanse rock ’n roll-troebadoer. Sy eerste liriekboek het so pas by LAPA Uitgewers verskyn. Dit bevat Valiant se lirieke chronologies vanaf sy Die mystic boer-CD in 1996 tot sy CD Wild en wakker ...

Kampvuurstories: Stories vir die kampvuur én kaggel, met of sonder vuurwater

François Verster 2011-07-05 Wanneer mens die naam Pieter Grobbelaar op ’n publikasie sien, weet jy dat jy tien teen een hier met ’n juweeltjie of twee uit die Afrikaanse kultuurgeskiedenis te doen het. In die geval van Kampvuurstories is dit inderdaad ook die geval: daar is ’n ...

Seerowers, kameelkoppe en chillies vir tee: 'n eerlike blik op verblyf in die buiteland

Madri Victor 2011-06-24 Om te bly of te gly. Dit is ’n debat wat van voor 1994 al woed. En stééds lees ’n mens op gespreksforums en LitNet en in die koerant se briewe-afdelings veroordelende uitsprake teenoor dié wat emigreer, of lofsange van dié wat besluit het die gras ...
Top