PRH/LAPA-Uitgewersportaal
|
On the 1st of July 2013, Penguin Random House became the first truly global trade book publisher. Unifying two of the most famous names in publishing, the Penguin Random House stable of writers includes more than 70 Nobel Prize laureates and hundreds of the world's most widely read and best-loved authors. It employs over 10,500 people globally across almost 250 editorially and creatively independent, imprints and publishing houses, who collectively publish more than 15,000 new titles annually. LAPA is ’n afdeling van Penguin Random House South Africa. Penguin Random House South Africa | Contact PRH SA |
Press Release: Truth to power; PRH will take legal action against illegal distribution
2023-05-15The distribution of pirated copies infringes our copyright as well as that of the author, and it is unlawful in terms of the Copyright Act of 1976.
Press release: Truth to power – my three years inside Eskom by André de Ruyter
2023-05-15De Ruyter takes the reader inside the boardrooms and government meetings where South Africa’s future is shaped, with ministers often pulling in conflicting directions. He explains how renewable energy is the cheapest and quickest solution to our power crisis, in spite of fierce opposition from vested coal interests.
Press release: K Sello Duiker’s well-known The hidden star is available in isiXhosa
2023-05-10For the first time K Sello Duiker’s well-known The hidden star is available in isiXhosa. Inkwenkwezi efihlakeleyo was translated by Xolisa Guzula and published by Penguin Random House South Africa.
’n Ahistoriese soeke na engele
2023-05-09"Engele is ouer as die Christendom. Lank voordat teoloë die triniteitsleer gekonsepsualiseer het, was stories oor engele al in die omloop."
Pasverskyn: Die ontwaking van winter: ’n beeldskone nagmerrie deur Sunel Combrinck
2023-05-04Die storie voor die storie. Voor die ontstaan van Tír na hÓige, die fae-ryk, was die fae as slawe en gevangenes van die mense aangehou.
Die kapokdokter deur François Loots: ’n resensie
2023-05-02"Barry sou homself nie trans kon genoem het nie, want hy had nie daardie keuse, of selfs woordeskat nie. Ons kan egter deur hierdie lens na hom terugkyk en sê trans mense word aanhoudend verwond met dit wat die cis mensdom wil hê hulle moet wees."
Ghost limb deur Almini van der Merwe, ’n resensie
2023-03-23"Sy besin as volwassene oor die impak wat hul huiswerker, Johanna, kleintyd op hulle as gesin gehad het en hoe sy steeds aan die periferie van haar bewussyn bly, ten spyte van volgehoue pogings deur die res van die familie om haar te vergeet."
Pasverskyn: Daar’s ’n towerponie in my bed deur Martelize Faber
2023-03-15Die dag toe Lia die sagte pienk en pers towerponie met die blink horing uit die geskenksak haal, het alles verander ...
Die gawe van groen deur Elmarié Dercksen: foto’s van Bloubergstrand-bekendstelling
2023-03-09Die gawe van groen deur Elmarié Dercksen is op 8 Maart 2023 in Bloubergstrand bekendgestel. Dercksen het met Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder van LitNet, oor Elmarié se boek gesels. Hier is ’n paar foto’s van die geleentheid.
In gesprek met Marida Fitzpatrick, fiksie-uitgewer by Penguin Random House
2023-03-08"Ek wil hierdie drukname verder vestig en uitbou sodat alle Afrikaanse skrywers en lesers weet hulle het ’n natuurlike tuiste by die Lapa-Pikkewyne."
Kompetisie: Jy kan ’n stomende Romanza wen
2023-03-06Penguin Random House en Romanza gee ’n kopie van Die kontrak deur Erla-Mari Diedericks weg.
Eerste slukkie: Die kontrak deur Erla-Mari Diedericks
2023-03-06"Die man is mooier as die sonsondergang. Nee. Hy is mooier as die sonsondergang, die jacuzzi én die bloue see."
In gesprek met David Ralph Viviers, skrywer van Mirage
2023-02-20"Ek was definitief daarop gerig om ’n boek te skryf wat Suid-Afrikaans was, wat hier gewortel is. In ’n baie spesifieke landskap. Die gebruik van Afrikaanse frases, in beide spraak en vertelling, het byna voor die hand liggend gevoel."
Maryke Roberts en Bettina Wyngaard in gesprek oor Lokval
2023-02-16"Opbouende kritiek is iets waaruit mens altyd kan leer. Daar is byvoorbeeld een keurverslag wat ’n aantal probleme in ’n vorige manuskrip uitwys. Daai kritiek was soos ’n meesterklas in skryfkuns, en ek bewaar dit soos goud."
Die gawe van groen: ’n onderhoud met Elmarié Dercksen
2023-02-14"Dit was altyd die gawe van groen; dit was van die begin af die konsep."
Lokval: ’n onderhoud met Bettina Wyngaard
2023-02-03"Ek word altyd herinner aan een dag in die hof. Ek was besig om ’n vroulike getuie te kruisondervra oor my kliënt se wandade. Hy sou tronk toe gaan as hy skuldig bevind word. Halfpad deur kry die getuie ’n epileptiese aanval, net daar in die getuiebank. My kliënt het, sonder om te aarsel, oor die beskuldigdebank gespring en haar gaan help tot die ambulans opgedaag het. Ons is so vinnig om te dink boewe is net sleg en die goeie ouens is net goed."
The presidents. From Mandela to Ramaphosa, leadership in the age of crisis deur Richard Calland en Mabel Sithole: ’n resensie
2023-02-02"Op die keper beskou is hierdie boek bepaald die lees en die aankoop werd. Hoewel dit nie asembenemende nuwe insigte bring nie, is dit ’n bruikbare opsomming en bestekopname van presidensiële leierskap in ’n demokratiese Suid-Afrika. Dis nie ’n briljante boek nie, maar beslis ’n baie goeie een."
Pasverskyn: Lokval deur Bettina Wyngaard
2023-01-25Nicci en haar span se opdrag is: vlek ’n internasionale sindikaat oop. Daarom moet hulle ’n lokval stel. Maar wie is aas? En wie bobaas?
Loeloeraai, kunsmatige intelligensie en die oordeelsdag
2023-01-19"Afrikaanse wetenskapfiksie is reeds 100 jaar oud. Hierdie gesprek sal CJ Langenhoven se Loeloeraai herbesoek en dan kyk hoe Willem Anker se Skepsel, Isa Konrad se Toekomsmens en Carien Smith se Bot op verskillende maniere die oordeelsdag benader."

