Boeke en skrywers
Alles oor die jongste boeke en die mense wat hulle skryf
Everything about the latest books and the people who write them
Het jy ’n boek gelees waarvan jy ander lesers wil vertel? Stuur jou indrukke na lesersindruk@litnet.co.za en besoek hierdie bladsy vir nog inligting.
Pasverskyn: Roulette deur Sidney Gilroy
2025-08-12Sersant Sollie Mthembu se nuwe ondersoek lei hom terug na ’n onopgeloste dossier van die negentigs. Om die moordenaar te stuit, en tegelyk iemand na aan hom se lewe te red, moet Sollie agter die kap van die byl kom: Is dit wraak? Of word mense stilgemaak? Roulette is die bekroonde skrywer Sidney Gilroy se vyfde roman – ’n onthutsende krimi wat die gevolge van familiegeheime en gevaarlike speletjies onder die vergrootglas plaas.
Elders gesien: Beide die cappuccino- en flat white-drinkers is gekultiveerd
2025-08-12"As ’n self-etiketerende cappuccino-leser het ek die uitlokkende deel van die lesing juis sy aandrang op die regmatige plek van die flat white-leser in die literêre gesprek gevind. Hy’t uitgewys dat die flat white-leser hier is om te bly."
Soen my, cowboy deur CM Christians: ’n resensie
2025-08-12"Ek kon nie anders as om ’n sug van innerlike genoegdoening te slaag toe ek die laaste sin lees nie."
Preacher, let my people go deur Zakhe Mazibuko: ’n lesersindruk
2025-08-12"Lees Preacher, let my people go gerus, en word vrygemaak van gedwonge vrygewigheid."
Drie moorde in die baai deur Madelein Rust: ’n lesersindruk
2025-08-12"Karakters wat in jou hart inkruip, ’n gemaklike vertelstyl en spanning wat jou deur die bladsye laat vlieg, is die wenresep vir Madelein Rust se laaste roman, Drie moorde in die baai, wat onlangs verskyn het. Ek was presies halfpad deur die boek toe die nuus van haar heengaan breek. Ongetwyfeld het ek verder gelees met elke woord wat tot ’n mate heiliger gevoel het."
Skrywersresidensie: Brussel tot Karoo
2025-08-11Daar is geen mentors betrokke nie en beide opkomende en gevestigde skrywers van alle genres is welkom om in die toekoms aansoek te doen.
Call for papers: Third annual Amazwi conference on children’s literature
2025-08-11Amazwi South African Museum of Literature invites you to a conference that explores all aspects of children’s literature, from picture books to young adult fiction. The conference brings together authors, illustrators, translators, academics, publishers, teachers, librarians, booksellers, reviewers and all organisations and individuals working to promote or study children’s books, get children reading, and to get books to children.
Annesu de Vos (1964–)
2025-08-11"My beste verse is dié wat ontstaan het met ’n gedagte, ’n woord, ’n reeks woorde of net ’n reëltjie wat in jou kop opkom. Die vorm kom vanself – deur die medium, deur die woord. Dit gaan nie om ’n verhewe idee of ’n verhewe emosie nie, maar om die suiwer skoonheid van die woord self." Lees meer oor die lewe en werk van Annesu de Vos in die ATKV|LitNet-Skrywersalbum, saamgestel deur Erika Terblanche.
Short.Sharp.Stories anthology Power: interview with Kate Thompson Davy, author of "Still the sun rises"
2025-08-11"The thing about speculative fiction is that it’s always about now."
Persverklaring: Kortlyste van die Netwerk24-kykNET-Rapport-boekpryse bekend
2025-08-10Hier is vanjaar se kortlyste.
Elders gesien: Doringvoëltjies in die Karoo
2025-08-09"Daarom is my poging om die naweek tot woorde te reduseer gefokus op my belewenis van die mense self; nie hulle woorde of selfs dade nie, maar die warmte en passie daaragter."
Pirow Bekker, ’n huldeblyk
2025-08-09"Hy het hoë standaarde gehad, maar hy het ook die merkwaardige manier gehad om met almal op gelyke voet te kon praat, van die mees nederige plaaswerker tot die intellektuele reuse van sy era. Hy was ’n fyn en nuuskierige waarnemer wat ’n vismot in ’n bollig sien en ’n gedig daaruit skep."
Afrikaanse resensies en boekgesprekke in Julie 2025
2025-08-08Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Julie 2025 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.
Ukrainian book and chat club launches at the Central Library, Cape Town
2025-08-07"When we discussed the idea of the book and chat club, we imagined books as a way for people to connect – a way to say 'hello' from South Africa to Ukraine. That’s how this project was born."
"Haal af bitsje bitsje en maak ope die omwoelsels..." – vroeë Arabies-Afrikaanse tekste
2025-08-07"Ten opsigte van Arabies-Afrikaanse tekste is twee skryfstelsels gevolg, die een in Arabiese grafiese skrif en die ander in Arabiese fonetiese skrif wat die klank van Afrikaanse woorde weergegee het."
Ek wat vuur bemin en altyd waaghalsig was
2025-08-07"En wat het in 60 jaar gebeur – van ’n kind wat langs ’n vuur sit, tot ’n volwassene wat ’n skrywer en letterkundige geword het? Stories, dit is wat gebeur het. En vuur. En ’n dodelike skoot waansinnige waaghalsigheid. Want skryf, dit weet ons, is nie vir bangbroeke nie."
Andile Bhali shares his favourite photographs of the Etienne van Heerden Veldsoirée.
2025-08-07Andile Bhali attended the Etienne van Heerden Veldsoirée from 25 to 27 July 2025. Here is a selection of his photographs.
Kemi Badenoch: The Africa that was not born in her
2025-08-07"Africa is not merely a matter of geography. It is a wound still healing, a question still posed, a promise yet unfulfilled. For those of us who believe in her future, that work of memory and of resistance remains unfinished."
Persverklaring: Die bloei van blomme deur Pirow Bekker
2025-08-07Dit is ’n groot hartseer dat Pirow Bekker, wat onlangs op die rype ouderdom van negentig jaar oorlede is, nooit sy nuutste digbundel, Die bloei van blomme, wat by Naledi verskyn, in sy hande sal kan vashou nie.
Invitation: Postcolonial opera, William Kentridge and the unbounded work of art
2025-08-07You are warmly invited to a panel discussion on Postcolonial opera, William Kentridge and the unbounded work of art by Juliana M Pistorius.
