Boeke en skrywers

Alles oor die jongste boeke en die mense wat hulle skryf
Everything about the latest books and the people who write them

Het jy ’n boek gelees waarvan jy ander lesers wil vertel? Stuur jou indrukke na lesersindruk@litnet.co.za en besoek hierdie bladsy vir nog inligting.

Anton Goosen – Liedjieboer deur Hanlie Retief: ’n resensie

Valiant Swart Resensies 2020-11-17

"Ek het Liedjieboer in twee sessies klaar gelees. As dit nie was vir ’n optrede wat ek tussendeur moes gaan doen nie, het ek dit in een sessie verslind."

First sip: Putco Mafani – the price and prize of greatness by Putco Mafani

LitNet LitNet Eerste Slukkie | First Sip 2020-11-17

"Moment by moment, I found myself stubbornly in conflict with this leader, as I was a liberal broadcaster who spoke his mind openly. As a seasoned broadcaster, I knew what was good for South Africa. As an aspirant media owner, this was the dawn of a new South Africa."

Uittreksel: Uitvinders, planmakers en ander slimkoppe van Suid-Afrika deur Engela Duvenage

LAPA Uitgewers PRH/LAPA-Uitgewersportaal 2020-11-16

Dit is voorwaar ’n trots Suid-Afrikaanse boek wat elke leser sal inspireer en motiveer om vrae te vra, te ontdek en te skep.

Wys my jou Waarheid met Lidia: ’n onderhoud met Ivor Swartz

Lidia Rauch, Ivor Swartz Skrywersonderhoude 2020-11-13

In haar eerste maandelikse podsending gesels Lidia Rauch met die skrywer (Die verlore seun vannie Gaatjie, Lux Verbi 2020) en jeugdominee Ivor Swartz.

Skepsel deur Willem Anker: ’n resensie

Hans Pienaar Resensies 2020-11-13

"Wat ook aanklank by jou vind, is die onuitgesproke ontsag vir die groeiende omvang van die kennis wat die mens aan die uitspeel is, oor haarself en haar skepsels, en ook oor die ultrakomplekse syn. Dis die ander betekenis van die titel ..."

Inter-review with Colleen Higgs about her memoir, My mother, my madness

Janet van Eeden, Colleen Higgs Books and writers 2020-11-13

"I think my mother’s death released me; I felt the burden of responsibility lift from me."

23-jarige student Joha van Dyk se debuutroman landswyd gepubliseer

Marli van Eeden, Joha van Dyk Skrywersonderhoude 2020-11-13

"Ek was al aan die skryf vanaf ’n jong ouderdom en dit was nog altyd my droom om ’n skrywer te wees. Ek het op ’n punt gekom in my derde jaar op universiteit waar ek net besef het, 'Wel, ek wou nog altyd ’n skrywer wees; hoe lank wil ek nou nog wag voordat ek kanse begin waag en my manuskripte instuur vir publikasie?'"

Pasverskyn: Skepsel deur Willem Anker

LitNet Boeke en skrywers 2020-11-13

"En in die yswildernis van Svalbard verdwyn ’n navorser se minnaar spoorloos. Hulle is daar om geheimsinnige spierwit items te ondersoek – dalk beendere, maar dan beendere wat vertak en ineensmelt soos geen bekende skepsel s’n nie."

Met die Vierkleur in Parys deur Renée Conradie: ’n onderhoud

Naomi Meyer, Renée Conradie Skrywersonderhoude 2020-11-12

"Ek het eerlikwaar nie ’n doel voor oë gehad buiten om ’n storie te skryf wat hom by my aangemeld het nie."

Nuut by LAPA in November

LAPA Uitgewers PRH/LAPA-Uitgewersportaal 2020-11-12

LAPA het splinternuwe boeke en daar is iets vir almal.

LAPA-Jeugromankompetisie 2021

LAPA Uitgewers PRH/LAPA-Uitgewersportaal 2020-11-12

Die kompetisie se prysgeld beloop R50 000. Die pryswenner kry R25 000 en twee naaswenners kry elk R12 500. Die manuskripte op die kortlys staan ook ’n kans om gepubliseer te word.

Pharos-blokraaiwoordeboeke: ’n onderhoud vir blokraaiselliefhebbers

Naomi Meyer, Annemie Stoman Skrywersonderhoude 2020-11-11

"Elke blokraaigeesdriftige sal vir jou kan vertel van frustrasie. ... Dit was die vernaamste rede vir die skryf van Blokraai-antwoorde. Die geheim is om eers jou kennis te toets en wanneer jy op die punt is waar jy hande in die lug gooi, die boek as hulpmiddel in te span."

Donkerdrif deur Deon Meyer: ’n boekresensie

Willem Pretorius Resensies 2020-11-11

"Meyer verstrengel fiksie en feite tot die einde in ’n boeiende tango wat die leser vasgenael hou."

Boekbekendstelling: Kom hier dat ek jou soen deur Griet op de Beeck

LitNet Skrywersonderhoude 2020-11-09

Hier is nog inligting rondom die digitale boekbekendstelling op 18 November 2020.

ATKV-Woordveertjiewenner Dina Botha: ’n Gesprek

Izak de Vries, Dina Botha Skrywersonderhoude 2020-11-09

"My uitgewer het al ’n manuskrip teruggestuur omdat sy nie op die held verlief kon raak nie. Daar het jy dit. Almal moet op die held verlief raak. Van skrywer tot leser."

Christoffel Coetzee (1945–1999)

Erika Terblanche ATKV|LitNet-Skrywersalbum 2020-11-09

"Elke politieke e-pos skep sy eie geskiedenis en dit vind ek fassinerend."

Fresh off the press: Promised land by Karl Kemp

LitNet Books and writers 2020-11-06

"Touching on the history of land conflict and conquest in each area, as well as detailing the current situation on the ground, Promised Land  provides startling insights into the story of land conflict in South Africa."

Skoon wasgoed: Poskaarte van ver af

Frederik de Jager Boeke en skrywers 2020-11-05

"Ek onthou dat ek Foxtrot iewers beskryf het as ’n liefdesbrief aan Afrikaans van ’n ver land af. Postcards from the edge, wil mens amper sê. Poskaarte en briewe is wat jy skryf wanneer jy nie in die vlees teenwoordig kan wees nie."

Met die Vierkleur in Parys deur Renée Rautenbach Conradie: ’n resensie

Maryke Roberts Resensies 2020-11-05

"Ek salueer Rautenbach Conradie vir hierdie boek. Nie net vang sy die Parys waarvoor ek ook so lief is, besonder vas nie; sy bied ’n ander kykie na die Anglo-Boereoorlog, en sy vermaak met ’n liefdesverhaal in tye toe dinge soveel anders was as vandag. Haar histories getroue roman is egter nooit vervelig of herinner aan ’n naslaanwerk nie."

ATKV-Woordveertjiewenner Chanette Paul: 'n onderhoud

Izak de Vries, Chanette Paul Boeke en skrywers 2020-11-05

"Romantiese verbintenisse is dikwels juis die broeiplek van geweld. Vroue word verkrag, ook deur hulle mans. Mense word vermoor deur lewensmaats. Ontspanningsfiksie in die breë, insluitende romantiese fiksie, kan dieselfde temas aanpak as fiksie in enige ander gedaante. Dis net meer toeganklik en word anders aangebied as byvoorbeeld in hoogs literêre werke."

Top