Jonathan Ball-portaal
Jonathan Ball Publishers was founded in 1976 to publish books of an independent character that enlighten and entertain.
We publish a range of non-fiction titles and specialise in South African politics, current affairs, biography and history.

Waar jakkalse huil deur Elrien Scheepers: ’n resensie
2023-09-12"Voorop in hierdie teks staan die terugkerende tema van die jeug as redders en bemiddelaars in die nadraai van onverantwoordelike optrede en onverskillige sosiale praktyke deur vorige generasies en heersende regeringsmagte."
Press release: Isobel Dixon’s A whistling of birds, programme of South African book tour
2023-09-06Isobel Dixon will be on tour in South Africa for the first time since Covid. Herewith more information on the respective events.
Vuurvoël deur Elmarie Viljoen-Massyn: ’n resensie
2023-09-04"Daar is al ’n paar keer deur lesers opgemerk dat hulle skaars kan glo dat dié ’n debuutroman is."
Omkoopbaarheid en ons demokrasie, ’n lesersindruk van Our poisoned land deur Jacques Pauw
2023-08-23"Hoe koalisies in die nasionale lekgotla gaan uitspeel in die toekoms, is ’n saak waaroor ’n mens nog maar slegs kan bespiegel op die stadium, maar indien die munisipaliteite enige aanduiding is, dan moet ons onsself dalk gereedmaak vir onstuimige vaarwaters."
Pasverskyn: Leë blikkies vol liefde, ’n kortverhaalbundel saamgestel deur Fiona van Kerwel
2023-08-23’n Splinternuwe bundel met kortverhale vir leerders in graad 7 tot 9! Onder andere is daar werk van Jeremy Veary, Jan van Tonder, Carina Stander, Diana Ferrus, EKM Dido, Derick van der Walt, Elrien Scheepers en Allison Matroos opgeneem. Die aanslag is perfek vir klasgebruik met woordelyste, ’n kort opsomming van elke verhaal en biografie van die skrywer, asook vrae en aktiwiteite.
LitNet Akademies-resensie-essay: Plunder deur Antjie Krog
2023-08-18"Met die eerste lees van Plunder het ek gedink: Krog is kwáád. Wéér. Stééds. Maar namate ek meer tyd met die bundel deurgebring het, het ek tot die besef gekom dat ek hier nie net met die beskrywing en oopskrywing van plundering op alle vlakke te make het nie, maar ook met die teer poëtiese verpakking en verwerking van individuele sowel as kollektiewe trauma – ’n vorm van narratiewe terapie."
Raaiselroman: ’n lesersindruk van Ons skulde deur PP Fourie
2023-07-25"Fourie slaag meesterlik daarin om die leser die heeltyd aan die raai te hou. En jou naels te kou."
Pasverskyn: Rapport 30 beste Bokke deur Dawie Boonzaaier
2023-07-21Wie is die beste Springbok van die moderne era? Hoe kies jy tussen Bakkies Botha en Eben Etzebeth? Moet Os du Randt of Beast Mtawarira jou skrum anker?
Geheim van die gruwelsand deur Zirk van den Berg: ’n onderhoud
2023-07-05"Afrikaans lê my nader aan die hart en ek geniet dit meer om met die medium self te speel, die woordspelings en poëtiese moontlikhede. Ek meen dit wys in die prosa van bogenoemde twee boeke, waarin ek ongebreideld in die kultuur en taal kon wroet."
Dolos deur Jaco Wolmarans: ’n resensie
2023-06-28"Hoe dit ook al sy, die boek is die ideale vermaak vir ’n lang aand voor die kaggel met ’n glas rooiwyn. Die storielyn is goed ontwikkel, verklap net genoeg om jou te laat wonder oor die volgende kinkel, en die spanning is deurgaans teenwoordig."
Pasverskyn: Nou in infrarooi deur Tom Dreyer
2023-06-26Fisika, die metafisiese, en selfs wetenskapfiksie word verweef in Nou in infrarooi. Soos die titel suggereer, gaan dit hier oor dit wat sigbaar is versus dit wat nié deur blote sig waarneembaar is nie.
Fresh off the press: The Samsung man’s path to success by Sung Yoon
2023-06-21As Samsung Africa’s former President and CEO, Sung Yoon was a first-hand witness to the company’s journey to becoming a global brand.
Nou in infrarooi deur Tom Dreyer: ’n LitNet Akademies-resensie-essay
2023-06-20"Tom Dreyer se debuut as digter is ’n merker. In die algemeen, en ook as debuut. Dit is so weens die soepele oorspronklikheid van die digterskap wat aan bod kom, en ook weens die wyses waarop die bundel die digterlike landskap soos dit tot nou bestaan het, meer geproblematiseerd agterlaat."
Van vrees na vrede deur Madelein Rust: ’n boekresensie
2023-06-19"Ek was ’n traan of twee te wagte, min het ek egter geweet dat naas ’n boek oor die Joodse volksmoord of waar iemand se geliefde troeteldier sterf, ek nog nooit so oor die geskrewe woord trane gestort nie. Voor dit jou dalk in jou spore stuit om Van vrees na vrede te lees, dit word spoedig opgevolg met sommer baie lagtrane ook, want selfs in die onmoontlikste, ernstigste denkbare situasies, slaag Madelein daarin om my te laat skater."
’n Resensie van Met my honde deur Kobus Olivier en Hilda van Dyk
2023-06-19"Twee liefdestemas, van verskillende soorte liefde, dryf die vertelling: die verteller se verliefdheid op Kijif en Oekraïne, en sy liefde vir sy honde."
A soft landing by Wisani Mushwana: a book review
2023-06-19"Wisani Mushwana’s debut novel addresses disturbing themes; he does not shy away from difficult matters, nor does he force the reader to confront them. He leads us through the narrative with a clear, natural and at times melodious tone, which makes for pleasant reading."
The resurrection by Sihle Qwabe: a book review
2023-06-16"All the same, I commend the book for delineating well the pathological symptoms of worshiping Mammon, even if it doesn’t provide pressure valves to let off the steam. We may, as I indicated, argue that the artist’s duty is only to mirror our society back on itself. Alas, that attitude is easier said until, like me, you become a parent. Then you worry about the tremendous influence art has in depicting to overly impressionable youth misdirected shortcuts of success."
Onder ’n bloedrooi hemel deur Annemarié van Niekerk: ’n boekbespreking
2023-06-14"Stel jou oop vir ’n teks wat inderdaad die skoonheid en waansin van ons bestaan onder ’n Afrika-son beskryf."
Persverklaring: NB-Uitgewers kondig ’n Afrikaanse jeugboekkompetisie aan
2023-06-14NB-Uitgewers nooi skrywers om ongepubliseerde manuskripte in Afrikaans in te skryf vir ’n opwindende jeugboekkompetisie in 2023.
Nou in Infrarooi deur Tom Dreyer: beleef die Stellenbosch-bekendstelling asof jy daar was
2023-06-02Die bekendstelling van Tom Dreyer se bundel, Nou in infrarooi, het onlangs in Lou-Marié Kruger se huis in Stellenbosch plaasgevind. Kyk video’s van die voorlesings en gesprek.
