Jonathan Ball-portaal
Jonathan Ball Publishers was founded in 1976 to publish books of an independent character that enlighten and entertain.
We publish a range of non-fiction titles and specialise in South African politics, current affairs, biography and history.

Skatryk: leef ons wérklik beter? ’n Onderhoud met Johan Fourie
2023-04-25"Ons leef kwalitatief beter – langer en met beter lewensgehalte en selfs meer betekenisvol. Ons kyk dalk te gereeld vas in die daaglikse opskrifte of sien die verval rondom ons en vergeet van hierdie langtermynperspektief. Maar die vraag is nie net óf ons beter leef nie (daar is baie boeke wat dieselfde vraag beantwoord), dit is ook hóékom ons beter leef."
First sip: The Samsung man’s path to success by Sung Yoon
2023-04-24"Even as an entry-level associate, I enjoyed what I did. I was experiencing what it meant to love what you do."
Kanaän deur Barend Vos: ’n boekresensie
2023-04-17"In hierdie boek daag Vos die leser uit om dieper as die oppervlak te kyk. Die hart van hierdie boek is die verhaal van gewone mense met hulle eie drome, twyfel en begeertes."
Leef ons werklik beter as ons voorsate?
2023-04-13Freek Robinson vra: Hoe kan Fourie beweer ons leef beter as tevore wanneer jy die agteruitgang om ons sien? En wat dink Fourie van Helen Zille se twiet waarin sy beweer dat kolonisasie vooruitgang, nie agteruitgang nie, gebring het?
The Samsung man’s path to success: an interview with Sung Yoon
2023-04-13"Trust relationships, that is what it is about. In life. In business. This is how you make a business grow. Not that people will always like you. But they should trust you. Your employers, as well as your customers. They should trust you and your brand."
Pasverskyn: Geheim van die gruwelsand deur Zirk van den Berg
2023-04-12Moordenaars. Afpersers. Nazi’s in die Namib. En dis by verre nie die ergste waarmee die diamantsmokkelaar Barra Nel te kampe het nie.
Joernalistieke integriteit in die konteks van Our poisoned land
2023-04-11"Nou meer as ooit is dit nodig dat ons dit wat ons in koerante lees, moet kan glo."
Pasverskyn: Sagie se storie deur Jan van Tonder
2023-04-05Die storie van Sagie, seun van die Klein-Karoo, wat oor soveel jare heen in soveel harte gekruip het, word eindelik hier in een band klaar vertel.
Bot deur Carien Smith: ’n resensie
2023-04-04"Smith draai nie doekies om nie en ontbloot sonder skroom die moontlikheid van ’n toekomstige Suid-Afrika waarin iets soos beurtkrag as onbenullig afgemaak sal word vergeleke met ’n distopiese samelewing wat moontlik ons daaglikse realiteit kan wees."
Persverklaring: Wenners van die 2023-UJ-debuutprys en die 2023-UJ-prys
2023-04-03Die wenners van die 2023-UJ-debuutprys en die 2023-UJ-prys is bekendgemaak. Altesaam 62 boeke in enige genre wat in 2022 in Afrikaans verskyn het, het meegeding om dié twee pryse. 13 van die inskrywings was debute.
Ver in die wêreld, saamgestel deur Frederik de Jager: verpligte leesstof vir voornemende emigrante
2023-03-30"Maklik is emigrasie gewis nóóit nie. Dít is dan presies wat hierdie bundel so knap maak: Dit benader ’n komplekse gesprek genuanseerd en bewus van die voor- en nadele ter sprake."
Pasverskyn: Skatryk: Waarom ons beter leef as ons voorsate deur Johan Fourie
2023-03-29Hoekom floreer een groep, maar ’n ander bly ’n sukkelbestaan voer? Fourie wys waarom die bouers van ’n samelewing – eerder as dié wat afbreek – uiteindelik seëvier.
The Samsung man’s path to success by Sung Yoon: book launch
2023-03-29Pippa Hudson will be in conversation with Sung Yoon at the V&A Waterfront on Wednesday, 5 April 2023.
Die seemeeu kom sit: E Kotze voltrek die skrywersirkel met Hulle noem haar Carminda
2023-03-22"Soos dit ’n skrywer betaam, al het sy nooit dié titel nagejaag nie, het sy dus geslaag waarin betreklik min ander storievertellers én woordkunstenaars al kon slaag: Sy het eenvoudig geskryf, en van dié eenvoud dan lewendige, gelaagde en geslaagde metafore van Die Lewe geskep."
I did not die: an interview with Tebello Mzamo
2023-03-09"When I was writing the story I was just being a storyteller. And when it comes to different genders, races or ages when writing, I always think of characters as people and that everyone deserves to have their story told."
Fresh off the press: How to steal a gold mine: The Aurora story by Dianne Hawker
2023-03-02The company looked too good to be true – promising to turn the mines into a new business. Soon after the acquisition, cracks appeared.
Pasverskyn: Hulle noem haar Carminda deur E Kotze
2023-02-23Skipper Mias Mulder keer uit Walvisbaai terug na Ei-Land aan die Weskus toe hy hoor dat ’n ander man by sy verloofde kuier.
Ver in die wêreld: ’n onderhoud met Frederik de Jager
2023-02-22"En nou is daar die groeiende aantal mense wat die land wil verlaat. Hulle kan ook met vrug eers die boek lees voor hulle hul planne finaliseer."
Press release: Book launch – Noni Jabavu, a stranger at home
2023-02-21You are invited to the book launch in Rosebank on Tuesday, 28 February 2023. Click here for more information.
Pasverskyn: Ver in die wêreld, saamgestel deur Frederik de Jager
2023-02-16Ver in die wêreld is 23 stories oor die lewe in die buiteland. Sommige van die vertellings is suiwer fiksie en ander is intiem persoonlike ervarings.
