Jonathan Ball-portaal

Jonathan Ball Publishers was founded in 1976 to publish books of an independent character that enlighten and entertain.

We publish a range of non-fiction titles and specialise in South African politics, current affairs, biography and history.

Persverklaring: Antjie Krog lees voor by NALN

LitNet Boeke en skrywers 2022-11-03

Antjie Krog sal op Donderdag 24 November voorlees uit Vetplantfeetjies en Plunder by NALN in Bloemfontein.

Flora deur Engela Ovies: ’n resensie

Jitsvinger Resensies 2022-11-02

"Daar’s min wat jou voorberei vir Flora Beukes se odyssey. Sodra jy die boek optel, gryp Siena Beukes se anxiety jou soos sy haarself gereed kry vir nog ’n thriller wat op haar plaashuisie op Vlakpoort gaan afspeel sodra haar man Frans later vannag van’ie buurplaas, Diepleegte, ingeslinger gaan kom en sy frustrasies op haar en die kinders kom uithaal. Skaars twee bladsye in of ’n diep simpatie teenoor haar en’ie kleinspan, Dirk, Truida, Peet en Flora, beweeg jou binneste soos wurmstroop."

Ligloop op jou lewenspad deur Cas Vos: ’n lesersindruk

Pieter Verster Lesersindrukke 2022-11-01

"Dit is geen oppervlakkige reis van ’n gelowige nie, maar dit lei tot ’n diepgaande ontmoeting met God. Selfs diegene wat uiters onseker geword het en in twyfel verval het, kan met vrug die reis saam met Vos meemaak."

Kaleidoscopic: Shaun de Waal reviews A library to flee by Etienne van Heerden

Shaun de Waal Books and writers 2022-10-27

"I called this novel panoramic, but it is also kaleidoscopic, so pregnant is it with fractured reflections that reconfigure themselves at each quick shake."

Pasverskyn: Spreekwoorde en ander segswyses deur Anton F Prinsloo, Leon de Stadler en Amanda de Stadler

LitNet Boeke en skrywers 2022-10-27

Spreekwoorde en ander segswyses bevat 10 765 spreekwoorde en segswyses, 1 400 nuwe spreekwoorde en segswyses, en interessante inligting oor en verklarings en vertaalekwivalente vir die spreekwoorde en segswyses.

Cape Town launch: A library to flee by Etienne van Heerden

LitNet Books and writers 2022-10-27

You are invited to attend the Cape Town launch of Etienne van Heerden’s A library to flee on 9 November 2022. David Attwell will be in conversation with Van Heerden and the translator of the novel, Henrietta Rose-Innes.

Spreekwoorde en ander segswyses: ’n onderhoud met Leon en Amanda de Stadler

Naomi Meyer, Leon de Stadler, Amanda de Stadler Skrywersonderhoude 2022-10-24

"Hierdie boek gee daarom nie voor om in alle opsigte leksikografies verantwoordbaar te wees nie – dit wil ook ’n woordeboek wees net vir die lekkerte van Afrikaans en sy ryke geskiedenis."

Pasverskyn: Op pad na Moormansgat deur Chris Karsten

LitNet Boeke en skrywers 2022-10-19

Een aand in 1914 word Koos de la Rey op pad na ’n rebellie noodlottig gewond. Die teiken was die bendelid William Foster. Dat De la Rey in die spervuur beland het, was pure toeval. Of was dit?

Die verkeerde vrou deur Irma Venter: Uitnodigings na boekbekendstellings

LitNet Jonathan Ball-portaal 2022-10-18

Hier is inligting oor agt boekbekendstellings wat rondom Irma Venter se jongste boek, Die verkeerde vrou, aangebied word. Kyk of een van die bekendstellings in jou omgewing plaasvind!

A library to flee by Etienne van Heerden: reader impression

Rory Riordan Books and writers 2022-10-13

"To have taken such inflammable issues, and to have presented them so inoffensively yet so clearly, is a clear pointer to Van Heerden’s remarkable skills as a writer. In Library, he plunges headfirst into fiction with social issues to discuss, and succeeds beyond his hopes, I’m sure. He has amused us, frightened us, titillated us and informed us."

Mara deur Marida Fitzpatrick: ’n boekresensie

Juliana Coetzer Resensies 2022-10-12

"Die verloop van die verhaal word met ’n ferm hand van ’n begaafde skrywer beheer."

Die verkeerde vrou deur Irma Venter: ’n resensie

Anschen Conradie Resensies 2022-10-06

"Die slottonele en ontknoping het my soos ’n fratsgolf getref. Dit bekruip jou ongemerk, slaan jou voete onder jou uit en spoeg jou, snakkend na jou asem, op die spreekwoordelike strand uit."

Moederland deur Madelein Rust: ’n boekresensie

Stefaans Coetzee Resensies 2022-10-03

"In 2070 staan Bloemfontein as Xín Xiánggăng bekend. Die Derde Wêreldoorlog en twee burgeroorloë het Suid-Afrika se stede in puin gedompel. Daar is ’n tekort aan kos, water en blyplek. Chinese en Russiese kaders, asook die elite floreer in slimstede terwyl gewone mense op die platteland stoei om aan die lewe te bly."

First sip: Bamboozled by Melinda Ferguson

LitNet LitNet Eerste Slukkie | First Sip 2022-09-29

"Of course, on a greater soul-journey level, he is teaching me about abandonment, forcing me to deal with my deep childhood terror of facing the idea of 'the end' – of mortality. Of sharing my life with another. He is also training me to be alone. I am teaching him about communication, trust and forgiveness."

UJ-debuutprys 2022: Ashwin Arendse se toespraak by die bekroning van Swatland

Ashwin Arendse Boeke en skrywers 2022-09-29

Die UJ-debuutprys vir 2022 is op 22 September toegeken aan Ashwin Arendse vir sy digbundel Swatland. Lees die digter se aanvaardingstoespraak tydens die seremonie hier.

Buit: ’n onderhoud met Dibi Breytenbach

Naomi Meyer, Dibi Breytenbach Skrywersonderhoude 2022-09-27

"Die skryf van Buit was tot ’n baie groot mate vir my ’n herkalibrering van my Afrikaanskap. Ek dink dat die pennie, soos die Engelse sê, na ’n geleidelike ontwaking vir die eerste keer behoorlik gedrop het dat ek ook ’n deel van hierdie kontinent is. Hoe meer ek geskryf het, hoe kwater het ek geword. Vir die eerste keer het die diepte van die skade wat deur kolonialisasie aan die kontinent aangerig is en steeds aangerig word, tot my merg deurgedring."

Nuwe Alles-In-Een Graad 1, 2 en 3: Pret met Afrikaans Eerste Addisionele Taal-werkboekoefeninge

LitNet Notas, toetse en vraestelle 2022-09-27

Is jou kind in graad 1, 2 of 3 en neem hulle Afrikaans Eerste Addisionele Taal in die skool? Best Books, ’n druknaam van NB-Uitgewers, deel hierdie week gratis oefeninge uit hul werkboeke om vir LitNet-lesers ’n voorsmaak te gee van wat hulle in hierdie boeke kan aantref.

Buit deur Dibi Breytenbach: ’n resensie

Anschen Conradie Resensies 2022-09-27

"Breytenbach is reeds gevestig en bekend as spanningsromanskrywer, maar met Buit bereik sy nuwe hoogtes. Dis ’n briljante, hartverskeurende, skrikwekkend realistiese en insiggewende roman oor Afrika en sy mense."

Moerstaāl: ’n gesprek met Loit Sōls

Naomi Meyer, Loit Sōls Skrywersonderhoude 2022-09-22

"Moerstaāl is innie heēl eēste plek ’n journey van explorations across baie genres, including krye cultivation, om trig hys toe te kom na my Komvandaan, en my sigsèlwis: lgn issie ynlik my eie gibryk-ie." Loit Sōls praat oor sy nuwe bundel. Hy is ook op die 10de Oktober by die Toyota US Woordfees.

Ongeskonde deur Alwyn Uys: ’n boekresensie

Yolanda du Toit Resensies 2022-09-21

"Hierdie is beslis ’n verhaal waar ’n mens onomwonde kan sê Alwyn is ’n ongelooflike inspirasie vir ieder en elk. Ongeskonde is ’n onvergeetlike verhaal van ’n merkwaardige persoon."

Top