ATKV-Portaal

atkv

Joan Hambidge (1956–)

Erika Terblanche ATKV|LitNet-Skrywersalbum 2020-04-07

"Dig is ’n vertaalproses van die onbewuste wat alles berg, wat orals aanwesig en nêrens sigbaar is nie, dog uitkom in ’n gedig. Soms melancholies, soms woedend." Lees Joan Hambidge se bygewerkte skrywersprofiel.

Carina Stander (1976–)

Erika Terblanche ATKV|LitNet-Skrywersalbum 2020-03-12

"Afrikaans is die taal waarin ek dink en daarom ook skryf. Rou klanke soos g, k, r en die vryheid om nuwe woorde uit ’n betreklik jong taal te skep, is opwindend." 

Persvrystelling: Winterskool met skryfkompetisie vir opkomende skrywers

LitNet ATKV-Portaal 2020-03-04

Die ATKV-Skryfskool van die Noordwes-Universiteit bied van 1–5 Junie 2020 ’n Winterskool vir opkomende fiksieskrywers aan. Die skryfskool bied vanjaar ook ’n kompetisie vir skryfwerk in die genoemde genres aan. 

Alba Bouwer (1920–2010)

Erika Terblanche ATKV|LitNet-Skrywersalbum 2020-03-02

“Die langste reis vir elke enkele mens op aarde is die reis van mens tot mens. Dit is ’n reis wat in ’n leeftyd nooit voltooi word nie.” 

Engemi Ferreira (1943–2019)

Erika Terblanche ATKV|LitNet-Skrywersalbum 2020-02-28

"Haar debuutwerk, Die jaar toe my ma begin sing het, word in 1988 gepubliseer nadat sy in 1984 die eerste Skryfskool in Kreatiewe Kuns aan die Potchefstroomse Universiteit bygewoon het, en dit het onmiddellike sukses behaal. Dit het talle herdrukke beleef en dit was vir jare op die voorgeskrewe lys vir skole."

Johan Combrink-lesing 2020: ’n oorsig en foto’s van die geleentheid

Jean Oosthuizen, Izak de Vries ATKV-Portaal 2020-02-26

"Maak van lees ’n fees."

Pasella! Lekker leesstof uit Taalgenoot se Lente 2019-uitgawe

PEN Afrikaans PEN Afrikaans 2020-01-22

Baie dankie aan die Taalgenoot-redaksie wat dit vir PEN Afrikaans moontlik maak om die taal- en boekverwante inhoud uit dié kwartaallikse tydskrif se Lente 2019-uitgawe hier te deel.

Riana Scheepers (1957–)

Erika Terblanche ATKV|LitNet-Skrywersalbum 2020-01-22

"Ek wil in hierdie land bly sodat ek kan voortgaan met my werk, om te skryf in die taal van my hart en my niere." 

PW Buys (1923–1999)

Erika Terblanche ATKV|LitNet-Skrywersalbum 2020-01-15

"Wat hy vir ons nagelaat het, is skoon, suiwer liriek en gedigte van ’n beminlike menslikheid." 

Anlen Marais (1953–)

Erika Terblanche ATKV|LitNet-Skrywersalbum 2020-01-08

"Poësie is vir my ’n medium wat ’n byna religieuse toewyding eis van wie daarmee besig wil wees." 

Daniel Hugo (1955–)

Erika Terblanche ATKV|LitNet-Skrywersalbum 2020-01-08

"Ek het met respek vir die woord en die Woord grootgeword." Daniel Hugo se profiel op LitNet se ATKV-Skrywersalbum is volledig bygewerk.

Danie Botha (1947–)

Erika Terblanche ATKV|LitNet-Skrywersalbum 2019-12-04

"My lewe is die vak wat ek die beste ken en die helderste oor kon skryf."

Rielraakvatters gaan by #Onsefees dans dat die stof staan

LitNet ATKV-Portaal 2019-12-02

Lees hier oor die ATKV-Rieldansfinaal wat van 6 tot 8 Desember by die Taalmonument in die Paarl plaasvind.

Bongani J Kubheka: "I have found my calling"

Izak de Vries ATKV-Portaal 2019-10-31

"Bongani J Kubheka had an easy smile, and a reason for it: the young singer had won ATKV Muziqanto in 2018, and he has picked up his first Fleur du Cap Award in April 2019. Right now, he is in Germany for the Neue Stimmen Singing Competition in Gütersloh."

Jong Rus wen ATKV-Spelathon

LitNet ATKV-Portaal 2019-10-22

“Daar is so baie mense wat Afrikaans praat. Dit is nie net ’n modus van kommunikasie nie, maar dra ook kultuur en erfenis oor. Dis ’n fassinerende en kultuurryke taal.”

Persverklaring: leesaflos in skole

LitNet ATKV-Portaal 2019-10-17

Die ATKV en WOW begin in November met ’n leesaflos saam met LAPA Uitgewers en ’n privaat borg.

Corlia Fourie (1944–)

Erika Terblanche ATKV|LitNet-Skrywersalbum 2019-10-07

"My pa, Mikro, se skoene was groot om vol te staan, iets wat ek nie noodwendig wou doen nie. Ek wou nooit ’n skrywer wees nie. Ek het ’n joernalis geword, want as ek dan moet skryf, wou ek met feite werk." 

Hoërskool Noordheuwel wen die ATKV-Tienertoneelkompetisie vir die eerste keer!

LitNet ATKV-Portaal 2019-10-03

Maande van harde werk is verby vir die agtien groepe hoërskoolleerders wat sake uitgespook het om as wenner van die ATKV-Tienertoneel 2019 aangewys te word.

ATKV-Tienertoneelfinaal: ’n Fees van tieners, talent en teater

LitNet ATKV-Portaal 2019-09-27

Lees hier vir meer inligting oor vanjaar se ATKV-Tienertoeelfinaal wat vanaf 23 tot 27 September by die Adam Small-teater in Stellenbosch plaasvind.

Persverklaring, ATKV-Tjokkertoneel: “Hierdie is baanbrekerswerk”

LitNet ATKV-Portaal 2019-09-19

Dit is vanjaar die eerste keer in die geskiedenis (van amper 90 jaar) van die ATKV dat klein, voornemende teater-rakkers ook hul talente op die planke kan bring en die reaksie op die eerste ATKV-Tjokkertoneel was verbysterend.

Top