ATKV is dáár vir jou. Woes lekker. Duidelik.
2021-06-29"Wanneer jy jouself ontwikkel en groei, word jy ’n volronde mens. ’n Mens wat dan danksy nuwe vaardighede en kennis ’n verskil kan gaan maak. Die ATKV het in elke fase van jou lewe ’n ontwikkelingsgeleentheid vir jou en die mense naaste aan jou."
Persverklaring: Finaliste van aanlyn dramakompetisie bekend
2021-06-29Die finaliste in Dramaweb SA se aanlyn dramakompetisie sal tydens ’n regstreekse stroming hul harte uitspeel op Saterdag 3 Julie (Afrikaanse kategorie) en Sondag 4 Julie (Engelse kategorie).
Kerneels Breytenbach (1952–)
2021-06-22"Mens leer gou dat elke boek, ongeag wat dit is, iets besonders is, en ’n spesifieke soort kreatiwiteit vereis. En dat elke skrywer ’n unieke mens is." Lees oor Kerneels Breytenbach se lewe en werk.
Charl-Pierre Naudé (1958–)
2021-06-15"Ek dink nie ’n roman, net soos met ’n digbundel, hoef te begin met ’n sêbare idee nie. Dis ’n idee wat jy voel. As jy geweet het wat die idee was en dit in een sin kon sê, sou jy waarskynlik nie die boek geskryf het nie." Lees oor Charl-Pierre Naudé se lewe en werk.
Persverklaring: Aanlyn werkswinkel oor lokatiewe literatuur aangebied
2021-06-08Die komende kursus in die beplanning en loodsing van lokatieweliteratuurprojekte word vir aanlyn aanbieding beoog om oor drie Saterdae te strek: 17 Julie, 31 Julie en 21 Augustus 2021.
Sheila Cussons (1922–2004)
2021-05-12"Die poësie gaan nie om vertoon nie. Die proses is ’n misterie. Die skepping of die bevryding van ’n woord in jou."
Die ATKV wys biblioteke maak saak
2021-05-11"Die spasie tussen die rakke van ’n biblioteek is nie bloot vir rondloop nie – dis daar waar mense se lewens geraak word op maniere wat hulle nie onmiddellik besef nie."
Clinton V du Plessis (1963–)
2021-04-09"Daar was ’n tyd toe ek geskryf het omdat ek verveeld was, toe weer omdat ek gatvol was. Nou skryf ek om te probeer onthou." Clinton V du Plessis se skrywersalbum in nou volledig bygewerk.
Persverklaring oor Kruis van liefde: ’n uitsending van die Paasoratorium
2021-04-01Hier is inligting oor ’n uitsending van die Paasoratorium op RSG op 2 April om 14:04. Verse uit die pen van die digters Hans du Plessis en Bernard Odendaal sal ook gehoor word.
J van Melle (1887–1953)
2021-03-26"Die styging in jare kan mens vergelyk met die bestyging van ’n hoogte, want hoe ouer mens word, hoe verder kan jy sien. Jy sien die kronkelpaaie waarmee jy getrek het al hoe beter hoe hoër jy kom, en jy sien ook aldeur beter waar jy die oortuigings gekry het wat jy tot jou eie gemaak het."
Piet van Rooyen (1953–)
2021-03-23"Die essensie van skryf is die eenwording van die skrywer met sy karakters en lesers, daar waar hy homself verloor in die ritme van die dans waarmee hy hom in die geselskap van ander besig hou."
Persverklaring: Winterskool, met skryfkompetisie vir opkomende skrywers
2021-03-19Die ATKV-Skryfskool van die Noordwes-Universiteit bied op drie opeenvolgende Saterdae in Junie 2021 (5, 12 en 19 Junie) ’n aanlyn-Winterskool vir opkomende skrywers aan.
Persverklaring: Aanlyn dramakompetisie vir jong akteurs
2021-03-05Is jy ’n leerder met ’n droom om eendag die verhoog jou loopbaan te maak? Skryf dan in vir die unieke aanlyn dramakompetisie, en speel jou hart uit teen ander leerders wat jou liefde vir die kunste deel.
Jodi Jantjies stel ’n mini-album bekend met ATKV-Crescendo
2021-03-02"Crescendo het my aan die hand gevat en my toegelaat om myself te ervaar. Ek het myself gevind en so ook my selfvertroue voor ’n gehoor. Ja, vreemd genoeg, voor ’n gehoor vol ménse."
NP Van Wyk Louw (1906–1970)
2021-02-16"Alleen dit: die kind swyg miskien, die skrywer kan nie swyg nie, juis omdat hy skrywer is. Hy kan saam lag, saam huil, hy kan kritiseer, selfs striem; saam juig en saam treur." Lees meer oor NP Van Wyk Louw se lewe en werk.
Mediaverklaring: ATKV-tak PEAAT vier sewe dekades op die planke
2021-02-10"ATKV-tak PEAAT bied al vir 70 jaar ’n platform vir amateurtoneelspelers waar hulle, hulle passie vir teater kan uitleef."
Persvrystelling: Laat jou gedig die lig sien | Bring your poems to light
2021-02-05Vir diegene wat dalk soms ’n bietjie dig voel as hulle pen op papier of vinger op sleutelbord plaas om ’n gedig op te tower, bied die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM) weereens ’n poëtiese oplossing: ’n virtuele werkswinkel met die geliefde digkunskenner Bernard Odendaal op Dinsdag 30 Maart 2021.
Die volkspeler agter die Taalgenoot se sukses
2021-01-27"Dis maklik om te skok, maar dis moeiliker om in te lig sonder om te skok."
Mediaverklaring: Taalgenoot nou vir ’n ieder en ’n elk
2021-01-22Taalgenoot bied soveel meer as die tradisionele nistydskrif: boeiende, interessante stories en artikels oor die Afrikaanse taal, kultuur en leefstyl, asook ’n in-diepte kyk na die werk van die ATKV.
Ina Rousseau (1926–2005)
2021-01-14"Daar moenie vir my voorgesê word wat ek moet lees en nie moet lees nie, nes daar nie vir my voorgesê moet word wat ek moet eet en nie moet eet nie. Nes eet behoort lees te alle tye ’n aktiwiteit van genieting te wees wat met vreugde beoefen word." Lees oor Ina Rousseau se lewe en werk.

