Riana Mouton (geboortejaar onbekend)
2021-11-30"Ek sien skryf as selfontdekking. Ek het ’n kant van myself ontdek wat ek van hou."
Marié Heese (1942–)
2021-11-23"As jy die skrywersgeen het, is daar nie uitkomkans nie. Jy skryf jou lewe lank. Al publiseer jy nie noodwendig nie."
Persverklaring: Jong talent en groot passie is gekies vir die kollig
2021-10-28Die ATKV het vanjaar die teatergrense verskuif met sy DigiToneelkompetisie deurdat die top-10-finaliste hulle buiging gemaak het in ons eie nuutvervaardigde realiteitsreeks vir Via, Gekies vir die kollig, op DStv-kanaal 147.
Persverklaring: Jodi Jantjies, sangeres en liedjieskryfster van Mitchell's Plein, stel haar album bekend
2021-10-28Hierdie album gee mense die geleentheid om Jodi as ’n solokunstenaar te leer ken met haar diep en sielvolle musiek, met invloede van jazz, soul, alternatiewe klanke en met ’n bietjie Pinkster tussenin.
JC Steyn (1938–2021)
2021-10-21"Taalstryde wat in taalliefde bly vassteek, het geen kans op sukses nie. Die geslaagde taalbewegings is dié waarin die bevordering van die taal gekoppel word aan die bemagtiging en opheffing van die mense wat dit praat."
Persverklaring: Onblusbare talent bekroon tydens ATKV-Tienertoneelfinaal
2021-10-14Hier volg ’n volledige lys van wenners tydens ATKV-Tienertoneel se nasionale finaal 2021.
ATKV-Kinderboektoekennings 2022: Reglement & Inskrywingsvorm
2021-10-14Die ATKV-Kinderboektoekennings word jaarliks aangebied om die gewildste Afrikaanse kinderboeke te bekroon wat gedurende die voorafgaande kalenderjaar verskyn het.
Steve Hofmeyr (1964–)
2021-09-29"Máár as ek skielik weggevat word, sal ek nie kan sê dat ek ooit verveeld was nie."
ATKV-Prosaprys bekend, Woordveertjies vir spanningslektuur en niefiksie
2021-09-17“Die ATKV is dankbaar vir elke skrywer wat vir Afrikaanse lesers die geleentheid te gee om hul horisonne te verbreed al was dit net met reise op die rusbank. Baie geluk aan elke wenner.”
ATKV-Woordveertjies vir poësie, drama en taalgidse
2021-09-16ATKV-Woordveertjies vir poësie, drama en taalgidse is vandag toegeken.
ATKV-Woordveertjies vir romanses en liefdesverhale
2021-09-15“Die ATKV is dankbaar vir elke skrywer wat vir Afrikaanse lesers die geleentheid te gee om hul horisonne te verbreed al was dit net met reise op die rusbank. Baie geluk aan elke wenner.”
Otto Stigting kry kinders aan die lees, wen ’n ATKV-Woordveertjie
2021-09-14"Vir die Otto Stigting is dit belangrik om die jeug aan die lees te kry. Dié organisasie wat talle biblioteekprogramme in voorheen benadeelde gemeenskappe bestuur, het vir sy wonderlike werk ’n ATKV-Woordveertjie vir leesbevordering gewen."
Persverklaring: Lenteskool vir skrywers van romantiese fiksie
2021-09-06Die ATKV-Skryfskool van die Noordwes-Universiteit (NWU), in samewerking met die liefdesverhaaluitgewer Penguin Random House Romanza, bied op twee Saterdae in Oktober (2 en 16 Oktober 2021) ’n aanlyn slypskool in die skryf van liefdesverhale aan.
Cor Nortjé (1938–2020)
2021-08-31"Ek glo ’n mens moet jouself gedurig vernuwe. As ek iets aanpak en dit nie voltooi nie, is dit vir my ’n persoonlike nederlaag."
ATKV-Kinderboektoekennings 2021: Hier is die wenners
2021-08-19Die ATKV-Kinderboektoekennings word jaarliks aangebied om die gewildste Afrikaanse kinderboeke te bekroon wat gedurende die voorafgaande kalenderjaar verskyn het.
ATKV-Woordveertjies 2021: Finaliste bekend
2021-08-19Die ATKV-Woordveertjies bekroon jaarliks uitsonderlike prestasie rondom die Afrikaanse woord. Wenners sal vanaf 14 tot 17 September 2021 op die ATKV se Facebookblad bekend gemaak word.
Lionel Sheldon (1927–1996)
2021-08-18"Lionel George Sheldon is op 2 Junie 1927 op Malmesbury in die Swartland in die Wes-Kaap gebore."
Carina Diedericks (1977–)
2021-07-22“Op my tagtigste verjaardag wil ek die tango dans, Veuve Clicquot drink, sushi eet en dink aan wat my gunstelingskrywer, André P Brink, gesê het: ‘Only by dreaming and writing the impossible can life be made possible once again.’”
Martin Steyn (1976–)
2021-07-06"Die skrywer is maar die koord wat stories aanmekaar bind." Lees oor Martin Steyn se lewe en werk in die ATKV|LitNet-Skrywersalbum.

