Akademies en skole
Welkom by LitNet se opvoedingswerf
Welcome to LitNet's educational site
Geakkrediteerde aanlyn joernaal
Ontlaering 2020: Tweede oproep om referate
2019-10-02Die tema vir hierdie kollokwium is Transnasionalisme: Afrikaans & X.
Die ontwikkeling van die Suid-Afrikaanse militêre doktrine
2019-10-02“Die punt is dat die Afrikaners op taktiese gebied – in sowel die Anglo-Boereoorlog as die Grensoorlog – ’n natuurlike instink gehad het wat hulle baie goed te staan gekom het. Op operasionele en strategiese vlak was dit egter ’n ietwat ander storie.”
’n Ondersoek na die hindernisse om presisieboerdery in die Oos-Vrystaat te implementeer
2019-10-02“Die vooruitskouings [is] dat dié land teen 2040 moontlik twee derdes van sy basiese voedselvoorrade gaan invoer.”
Die konseptualisering van volhoubare landelikelewensbron-ontwikkeling in Suid-Afrika met verwysing na volhoubare ontwikkeling as grondslag: ’n navorsings- en oorsigartikel
2019-09-30“In Afrika, en ook in Suid-Afrika, is dit noodsaaklik om daarop te let dat volhoubare ontwikkeling haalbaar sal wees slegs indien arm en rantstandige gemeenskappe spesifiek ingesluit word in die proses.”
Wiskunde met LitNet: graad 12 – Waarskynlikheid
2019-09-27Is jy in graad 12 en besig om voor te berei vir die rekord- en eindeksamen? Kyk hierdie video oor waarskynlikheid wat deel uitmaak van ’n reeks van vier video’s waarin Lee-Ann West jou help. Teken in by LitNet om nog weeklikse video’s te ontvang!
Visuele uitbeeldings van ’n miskraam in die kunswerk Loss: ’n Kritiese toepassing van Freud se teorieë van verlies en trauma
2019-09-27“Ek ondersoek traumateorieë oor verlies en argumenteer in die lig hiervan dat rou ’n natuurlike, terapeutiese manier is om op verlies te reageer.”
China se eerste oorsese militêre basis in Djiboeti: ’n kontekstualisering van die oogmerke, politieke belange en toekomsmoontlikhede
2019-09-25“Diplomatieke bande tussen China en Djiboeti bestaan reeds sedert 1997, maar dit was eers meer onlangs dat China sy voetspoor in dié klein Afrikastaat verdiep het.”
Herbesoek aan Afrikaanse klemtoon: Is dit (nog) ’n inisiëleklemtoontaal?
2019-09-19“In hierdie bydrae word vanuit ’n verskeidenheid hoeke geargumenteer, en bewyse daarvoor verskaf, dat Afrikaans sterk wegbeweeg (het) van ’n kenmerkend inisiëleklemtoontaal.”
Wiskunde met LitNet: graad 12 – voorbereiding vir rekord- en eindeksamen (deel 2)
2019-09-12Is jy in graad 12 en besig om voor te berei vir die rekord- en eindeksamen? Kyk hierdie eerste van vier video's waarin Lee-Ann West jou daarmee help. Teken in by LitNet om nog weeklikse video's te ontvang!
Multilingual schools, multilingual universities: an interview with Russell Kaschula and Michael Kretzer
2019-09-12"[T]he involvement and inclusion of many African languages through code-switching, or translanguaging, helps the pupils to learn from each other, and be aware of different cultures and languages, and understand why certain pupils think and learn in certain ways."
Uitnodiging: TT Cloete-huldigingslesing
2019-09-11U word hiermee vriendelik uitgenooi na die TT Cloete-huldigingslesing wat op 9 Oktober 2019 plaasvind.
’n Toekomsgerigte tegnologieryke taalklaskamer
2019-09-10Michele van der Merwe gee praktiese voorstelle vir tegnologie-integrasie in die taalklaskamer.
Soos ’n Arend: 5 vrae aan Christa van Staden
2019-09-04“Hierdie navorsing bewys dat onderwysers ’n toepassing kan gebruik om gevorderde vorms van kennis te skep en te deel. Dit is baie belangrik, aangesien hierdie vorm van leer selde erken word omdat daar oor die algemeen aanvaar word dat onderwysers kursusse moet bywoon om te leer.”
Uitnodiging na simposium – Mensgemaakte bedreigings vir lewe op aarde: Die tydperk van die Antroposeen
2019-09-03"Die tydperk van die Antroposeen word deur kenners beskryf as 'n nuwe geologiese epog waarin die mens besig is om die parameters wat die werking van alle aardstelsels bepaal, wesenlik te verander."
'n Fees van tieners. 'n Fees van talent. 'n Fees van teater!
2019-08-29Tydens die ATKV-Tienertoneelfinaal wat vanaf 23 tot 27 September by die Adam Small-teater in Stellenbosch plaasvind sal 18 produksies van dwarsoor Suid-Afrika meeding om as die algehele wenner van dié teaterkompetisie aangewys te word.
Wiskunde met LitNet: graad 12 – voorbereiding vir rekord- en eindeksamen
2019-08-28Is jy in graad 12 en besig om voor te berei vir die rekord- en eindeksamen? Kyk hier na die eerste van vier video's waarin Lee-Ann West jou daarmee help. Teken in by LitNet se YouTube-kanaal om nog weeklikse video's te ontvang!
’n Ondersoek na die tegnologiese-pedagogiese-en-inhoudkennis (TPEIK) waartoe die Arend-toep toegang verleen
2019-08-27"Die Arend-toep is in 2018 ontwerp en ontwikkel om toegang tot die webgebaseerde Arend, ’n aanlynleeromgewing vir onderwysers, te verbeter."
"Philippolis": 'n gedig deur die veertienjarige Terry Botha
2019-08-23"Jou voete los diep spore in die grond ..."
Vlooi en die storieboek: ’n onderhoud met Margit-Rödenbeck
2019-08-23"Negentien jaar gelede het my vennoot Marinda Engelbrecht met Oxford University Press gaan praat om die verhoogregte van die voorgeskrewe boekies te kry. Aanvanklik het ek die rol van Vlooi vertolk vir drie jaar."
Vir onderwysers en skoolkinders, ter verryking: gedagtes oor priemgetalle
2019-08-23Pieta van Deventer het ’n wiskundevideo op LitNet gekyk en was geïnspireer om daaroor te skryf. Hier is ’n artikel gemik op onderwysers, leerders wat dors na meer kennis en op almal wat wil lees oor die fassinerende priemgetal.
