The representation of “imagined Africas” in the poetry of Breyten Breytenbach from 1984–2014

Alwyn Roux Akademies en skole 2019-07-26

"For my project, which I will conduct in 2019 and 2020, I am especially interested in Breytenbach’s idea of 'imagining Africa', which is in line with his “Imagine Africa” project at the Gorée Institute in Dakar, Senegal."

Die kragtige oplewing van populistiese mobilisering in die eietydse internasionale stelsel – Deel 2: Oorsake en gevolge

Chris Nelson LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) 2019-07-25

"Die getal politieke leiers wat deur die toepassing van hierdie besondere strategie tot regeerposisies regoor die wêreld verkies is, het tussen 1990 en 2018 vyfvoudig toegeneem, van vier tot 20."

Die kragtige oplewing van populistiese mobilisering in die eietydse internasionale stelsel – Deel 1: Literatuuroorsig, teoretiese benadering en voorkoms

Chris Nelson LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) 2019-07-24

"Anders as sy voorganger se sosialistiese en anti-elitistiese retoriek (die plasing van blaam op witmonopoliekapitaal vir die werkloosheid, armoede en ongelykheid in die samelewing en die regstelling daarvan deur “radikale ekonomiese transformasie”) het Ramaphosa, soos president Bolsonaro van Brasilië, ’n nuwe liberale koers ingeslaan en sy retoriek daarby aangepas."

Wiskunde met LitNet: graad 9 – faktorisering

Lee-Ann Langeveld Skole 2019-07-24

In hierdie week se video behandel Lee-Ann West faktorisering vir graad nege-leerders.

Wiskunde met LitNet: breuke, graad 8

Lee-Ann Langeveld Skole 2019-07-19

Die derde kwartaal het afgeskop en as jy in graad agt is, behandel jou wiskundeklas waarskynlik nou breuke. In hierdie week se video behandel Lee-Ann West presies hierdie werk: breuke vir graad agt-leerders.  

Oproep: Perspektiewe op Breytenbach

Yves T'Sjoen NeerlandiNet 2019-07-17

By geleentheid van die tagtigste verjaardag van Breyten Breytenbach op 16 September 2019 word ’n digitale publikasie voorberei waarin die aandag uitgaan na afsonderlike gedigte in sy omvangryke oeuvre. Voorstelle van ongeveer 100 woorde met vermelding van die gedig (en die titel van die bundel waarin dit oorspronklik verskyn het) wat geïnterpreteer gaan word, kan tot 10 Augustus aan Louise Viljoen en Yves T’Sjoen gestuur word. 

Persvrystelling: Studiebeurse 2020

LitNet Akademies en skole 2019-07-16

Die SA Akademie stel vir 2020 ’n beperkte aantal studiebeurse beskikbaar vir M- en D-studie in enige vakrigting (geestes- of natuurwetenskappe). Die uitkoms van die betrokke studie (’n proefskrif of verhandeling of enige ander vereiste vorm) moet in Afrikaans wees. Die sluitingsdatum vir die aansoeke is 31 Augustus 2019.

Rassisme, nasionalisme en die Gereformeerde tradisie: ’n narratiewe benadering

J.A. Schlebusch LitNet Akademies (Godsdienswetenskappe) 2019-07-14

"Die hoop is dat daar binne die Gereformeerde tradisie toenemend herbesinning sal plaasvind ten opsigte van die narratiewe bekragtiging van gangbare standpunte aangaande rassisme en nasionalisme."

De potestate regia et papali: ’n “uurglas”-bywerking van die mees onlangse Quidort-navorsing

Johann Beukes LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) 2019-07-10

"Bogenoemde Quidort-uitsette toon dat navorsing in Middeleeuse filosofie sinteties steeds bo die gestandaardiseerde bronne kan uitstyg en die kanon van Middeleeuse filosofie altyd nog ’n keer kan verruim en verryk – maar daardie toenemend-problematiese kanon ook dialekties kan begin ondermyn."

Wiskunde met LitNet: graad 5 – breuke

LitNet Skole 2019-07-10

In hierdie week se video behandel Lee-Ann West breuke vir graad vyf-leerders. 

Suid-Afrikaanse skole so onveilig soos Suid-Afrikaanse strate

Danie van Wyk SA Skoleseminaar | Schools Seminar 2019-07-09

"Suid-Afrika verdien ’n beter onderwyssisteem!"

Wiskunde met LitNet: Graad 4 – Waarde en plekwaarde van getalle

LitNet Skole 2019-07-02

Van nou af kan jy elke week 'n kort video kyk wat gaan oor werk wat julle hierdie kwartaal in die klas sal behandel. Hier is ’n video spesiaal vir graad vier-leerders, waarin Lee-Ann West werk verduidelik wat julle in die derde kwartaal in die klas sal bespreek.

Leierskapspraktyke van skoolhoofde en megaboere: ’n vergelyking en evaluering in twee verskillende kontekste

Leentjie van Jaarsveld LitNet Akademies (Opvoedkunde) 2019-06-30

"In ’n omgewing waar daar ’n gesonde verhouding tussen die leier en volgelinge is, sal vooruitgang aan die orde van die dag wees."

Wiskunde met LitNet: Graad 6, derde kwartaal – skryfwyse van getalle

LitNet Skole 2019-06-27

Van nou af kan jy elke week ’n kort video kyk wat gaan oor werk wat julle hierdie kwartaal in die klas sal behandel. Hier is ’n video spesiaal vir graad ses-leerders, waarin Lee-Ann West werk verduidelik wat julle in die derde kwartaal in die klas sal bespreek.

Regsgevolge volgens die Gaum-saak vir nienakoming van kerkordelike prosedures ten opsigte van besluite deur die Algemene Sinode van die Nederduitse Gereformeerde Kerk

Walter Sutton, Lodewyk Sutton LitNet Akademies (Godsdienswetenskappe) 2019-06-27

"In hierdie artikel word die uitspraak van die Gaum-saak wat handel oor lidmate wat die Nederduitse Gereformeerde Kerk (NGK) hof toe geneem het as gevolg van besluite wat gedurende die 2016 Buitengewone Algemene Sinode-sitting geneem is oor selfdegeslagverhoudings, en veral die regsgevolge in verband met die nienakoming van prosedurereëlings, bespreek."

Mag en ideologie in die Afrikaanse vertaalgeskiedenis

Maricel Botha LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) 2019-06-26

"Die Suid-Afrikaanse samelewing se verwantskap deur die geskiedenis met uiterste sosiale ongelykhede en magstryde wat nou verbonde is aan kultuur en taal, bied ’n geskikte agtergrond waarteen vertaling se sosiale funksie ontbloot kan word."

Wiskunde met LitNet: Priemgetalle- en bekendstellingsvideo

LitNet Skole 2019-06-21

Wil jy graag wiskunde beter verstaan? Het jy al gewens dat 'n wiskunde-onderwyser vir jou begrippe wat jy nie verstaan nie, op jou selfoon- of rekenaarskerm kan verduidelik? Dis presies wat Lee-Ann West doen. LitNet laai van hierdie week af video's op wat skoolkinders van verskillende grade kan help. Kyk die eerste video hier.

Die uitbeelding van Jesus in die Evangelie van Judas

Chris L de Wet LitNet Akademies (Godsdienswetenskappe) 2019-06-20

"Daar word eers na die mitologiese identiteit van Jesus as die gestuurde van Barbelo gekyk. Dan word die konstruksie van Jesus as ’n laggende leraar-profeet ondersoek, met die klem op die literêre tegniek van ironie en tragedie, wat beide Jesus en Judas se identiteit inkleur. Laastens bied die studie ’n blik op die figuur van Jesus as ’n teenstander van die proto-Ortodokse kerk."

Antjie Krog as kulturele bemiddelaar: aspekte van haar skrywerspostuur in die Lae Lande

Louise Viljoen LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) 2019-06-10

"My doelstelling in hierdie artikel was om Krog se posisie as kulturele bemiddelaar tussen Suid-Afrika en Afrikaans aan die een kant en die Lae Lande en Nederlands aan die ander kant te bespreek deur te fokus op haar postuur as skrywer."

Verkenning van WhatsApp as ondersteuningsplatform om ouerbetrokkenheid by Xhosasprekende leerders se opvoeding te bevorder

Leah Slinger-Steenberg, Doria Daniels LitNet Akademies (Opvoedkunde) 2019-06-10

"Dit is belangrik dat ouers bemagtig word met kennis oor die rol van taal en denke in die kognitiewe, affektiewe en sielkundige ontwikkeling van kinders, sodat hulle ingeligte besluite kan neem oor die formele skoolkonteks waarin hulle kinders opgevoed word."

Top