Akademies en skole
Welkom by LitNet se opvoedingswerf
Welcome to LitNet's educational site
Geakkrediteerde aanlyn joernaal
Matriekvraestelle: Drama (2018)
2019-10-16Skryf jy nou jou matriekeindeksamen? Hier is ’n vraestel en memo van 2018 se Dramatiese Kunste.
Matriekvraestelle: Lewenswetenskappe (2018)
2019-10-16Skryf jy nou jou matriekeindeksamen? Hier is vraestelle en memo's van 2018 se Lewenswetenskappe.
Matriekvraestelle: Landboutegnologie (2018)
2019-10-16Skryf jy nou jou matriekeindeksamen? Hier is ’n vraestel en memo van verlede jaar se Landboutegnologie.
Matriekvraestelle: Siviele Tegnologie (2018)
2019-10-16Skryf jy nou jou matriekeindeksamen? Hier is vraestelle en memo's van 2018 se Siviele Tegnologie.
Matriekvraestelle: Landboubestuurspraktyke (2018)
2019-10-16Skryf jy nou jou matriekeindeksamen? Hier is ’n vraestel en memo van verlede jaar se Landboubestuurspraktyke.
Matriekvraestelle: Geografie (2018)
2019-10-16Skryf jy nou jou matriekeindeksamen? Hier is vraestelle en memo's van verlede jaar se Geografie.
Matriekvraestelle: Afrikaans Eerste Addisionele Taal (2018)
2019-10-16Skryf jy nou jou matriekeindeksamen? Hier is vraestelle en memo's van 2018 se Afrikaans Eerste Addisionele Taal.
Matriekvraestelle: Rekeningkunde (2018)
2019-10-16Skryf jy nou jou matriekeindeksamen? Hier is ’n vraestel en memo van verlede jaar se Rekeningkunde.
’n Sisteemteoretiese ontleding van gebruikersinteraksies rondom Deon Meyer se Twitter-profiel: ’n resepsiestudie in die digitale era
2019-10-15“Omdat sosiale media gebruikers toelaat om self met skrywers en werke in gesprek te tree, skep dit nuwe geleenthede om spesifiek op die leser te fokus.”
’n Netwerkontleding van die instellingsnetwerk op Orania
2019-10-15“Aangesien Orania so ’n hegte en klein gemeenskap is, bied dit besondere geleenthede vir die bestudering van sosiale netwerke.”
Louis Althusser en Jacques Derrida. Raakpunte van sin en die sintuiglike in twee tydgenootlike tekste
2019-10-15“En die sintuiglike – woorde van die ervaringswêreld en ondervindelike – het juis weens Althusser en Derrida se tydgenootlikheid na vore getree as onderwerp.”
MA in Kreatiewe Skryfkuns by die Universiteit van die Vrystaat
2019-10-10“(Aspirant)-skrywer, -digter of literêre vertaler? Die UV bied aan jou ’n kursus waarvan die vernaamste oogmerk die ontwikkeling van ’n lewensvatbare publiseerbare manuskrip is – en jy doen dit onder leiding van twee bekroonde skrywers, Henning Pieterse en Francois Smith.”
Grondhervorming: Is onteiening sonder vergoeding die magiese “silwer koeël” of is dit ’n (berekende) skoot in die donker?
2019-10-09“Hierdie bydrae ondersoek die moontlikheid of die onlangse ontwikkelings, spesifiek onteiening sonder vergoeding, inderdaad grondhervorming gaan bevorder.”
Perseptuele vaardigheid, konsepvorming en die uitvoerende funksie van die brein in die preprimêre-onderwyspraktyk – ’n ondersoekende studie
2019-10-09“Die swak leesprestasie van Suid-Afrikaanse kinders bly ’n bekommernis vir opvoeders.”
Holistiese Christelike Afrika-spiritualiteit tydens siekte en krisis: ’n Pastoraal-hermeneutiese perspektief
2019-10-09“Die veronderstelling is dat holistiese Christelike spiritualiteit ’n sterk basis van hoop aan Afrika-mense tydens siekte en krisis bied.”
Oproep om referate: Internasionale kongres oor jeugliteratuur
2019-10-07"Ons hoop om heelwat Afrikaanse kenners van kinder- en jeugliteratuur by die kongres te hê."
’n Hervoorstelling van die begrip Grond tydens ’n ondersoek na die rol van Grondgebaseerde onderwys in Suid-Afrika
2019-10-07“’n Groter bewustheid kan moontlik tot ’n afname in protesaksies lei.”
Graad 10, Fisiese Wetenskap: Chemie, vraestel en memo – vierde kwartaal
2019-10-04LitNet het die volgende Graad 10 Chemie-vraestel en memo as spontante toesending vanaf DF Greeff van Hoërskool Piketberg ontvang. Baie dankie! Leerders is welkom om die vraestel en memo gratis af te laai en vir hersieningsdoeleindes aan te wend.
Vraestel-uitnodiging aan onderwysers
2019-10-04LitNet publiseer ’n geruime tyd al gratis vraestelle, memo’s en lesplanne. Sommige vraestelle is deur LitNet aangevra, sommige van die vraestelle en lesplanne is spontante toesendings deur ervare leerkragte. Jy is welkom om jou vraestelle ook vir LitNet te stuur.
Hommeltuie in die Vrystaat? Vyf vrae aan Christo Bisschoff
2019-10-03“Die enigste oplossing is dat Afrika, veral suid van die Sahara, sy voedselproduksie dramaties sal moet verhoog.”
