Akademies en skole
Welkom by LitNet se opvoedingswerf
Welcome to LitNet's educational site
Geakkrediteerde aanlyn joernaal
Graad 12: Visuele kunste, vraestel en memo
2019-06-04Hier is 'n gratis eksamenvraestel om vir Visuele kunste te oefen.
Graad 12: Verbruikerstudie, vraestel en memo
2019-06-04Hier is 'n gratis eksamenvraestel om vir Verbruikerstudies te oefen.
Graad 12: Fisika, vraestel en memo
2019-06-04Hier is 'n gratis eksamenvraestel om vir graad 12 se Fisika voor te berei.
Veeltaligheid op universiteit: ’n uitdaging én ’n geleentheid vir identiteitsvorming
2019-06-03"Studente bring hulle unieke lewenstories na die universiteitskonteks, waar skakeling met verskillende taal-, ras- en kultuurgroepe bydra tot die herevaluering en hervorming van identiteite. Interaksie tussen studente op ’n veeltalige kampus bring dus nuwe moontlikhede vir identiteitsvorming. Deur taal kan die omgaan met verskillende individue/groepe verstaan en uitgedruk word."
Graad 3, gesyferdheid: vraestel en memorandum
2019-06-03Hier is 'n gratis oefenvraestel om gesyferdheid in graad 3 te oefen.
Graad 12, Afrikaans Huistaal: begripstoetse
2019-06-03Hier is ’n gratis graad 12-eksamenvraestel om begripstoetse vir Afrikaans Huistaal te oefen.
Israeliese en Suid-Afrikaanse burgers se redes vir toetrede tot die Palestynse stryd
2019-06-01"Waarom sou iemand wat nie self Palestyns is nie, die Palestynse stryd aktief en in die openbaar ondersteun? Hierdie artikel bied ’n oorsig oor die redes waarom Joods-Israeliese en Suid-Afrikaanse burgers aangesluit het by die Palestynse bevrydingstryd."
ATKV|SA Akademie-pryse 2019: Louise Viljoen word vir LitNet Akademies-artikel bekroon
2019-05-30Die pryswenners van die ATKV ̶ SA Akademieprys 2019 is onlangs toegeken. Louise Viljoen is bekroon vir haar artikel wat in LitNet Akademies verskyn het.
Graad 5, Junie: Natuurwetenskappe en Tegnologie ‒ vraestel en memorandum
2019-05-22Hier is ’n gratis oefenvraestel en memorandum vir Graad 5 Natuurwetenskappe en Tegnologie.
Graad 5, Junie: Afrikaans Huistaal ‒ vraestel en memorandum
2019-05-22Hier is ’n gratis oefenvraestel en memorandum vir Graad 5 Afrikaans Huistaal.
’n Landboublad as “sosiale barometer”: Landbouweekblad as aanwyser van een eeu se landbou-ontwikkeling
2019-05-21"Die Afrikaanse landboutydskrif Landbouweekblad vier in Mei 2019 sy eeufees. Hierdie artikel beskou vanuit ’n mediageskiedkundige asook tydskrifstudie-vertrekpunt die ontstaan en ontwikkeling van die blad sedert 1919."
Die rol van ’n Afrika-bewussyn in universiteite in ’n nie-Westerse konteks
2019-05-17"Dit kan ’n ruimte wees waar al die plaaslike nuanses van die lewe se rykheid na vore kom en saam met die insigte van elders in die wêreld ’n bydrae lewer tot die ontwikkeling van ’n waardige en volhoubare lewe vir almal."
Graad 10, Junie: Fisiese Wetenskappe (Chemie) ‒ vraestel 2 en memorandum
2019-05-16Hier is ’n gratis oefenvraestel (vraestel 2) en memorandum vir Fisiese Wetenskappe (Chemie) (Graad 10).
Graad 8, Junie: Natuurwetenskappe ‒ vraestel en memorandum
2019-05-16Hier is ’n gratis oefenvraestel en memorandum vir Natuurwetenskappe.
Perspektief op /ɛ/-verlaging in Afrikaans
2019-05-07"Die belangrikste gevolgtrekking waartoe in hierdie studie gekom is, is dat /ɛ/-verlaging as fonologiese proses wel oor ’n wye front voorkom, maar veel meer gekompliseerd is as wat die gangbare beskrywings daarvan suggereer."
Program vir Akademia se politieke wetenskap-kollokwium op 10 Mei
2019-05-06Hier is die program vir Akademia se politieke wetenskap-kollokwium op 10 Mei. Stuur ʼn e-pos met jou besonderhede as jy wil bywoon maar nog nie kon registreer nie.
Pos beskikbaar by LitNet: Assistent-inhoudsbestuurder
2019-05-02LitNet, LitNet Akademies en Voertaal.nu benodig ’n geesdriftige, verantwoordelike assistent-inhoudsbestuurder om saam aan ons netwerk te bou.
Vonnisbespreking: Onregmatige arrestasie en daaropvolgende gevangehouding: die kousaliteitskwessie
2019-04-29"In De Klerk beslis die hof dat die onregmatige arrestasie en die daaropvolgende onregmatige aanhouding duidelik uitmekaar gehou moet word. Die polisie is slegs aanspreeklik vir die arrestasie en die twee ure aanhouding voordat die eiser voor die hof gebring is."
Antjie Krog, gemeenskaplikheid en die behoefte aan interverbondenheid in Mede-wete (2014)
2019-04-24"In hierdie artikel sal ek poog om die hantering van die begrip interverbondenheid in Krog se bundel Mede-wete te ondersoek en na te gaan hoe dit by die begrip ubuntu in die Afrika-filosofie aansluit."
Graad 10, Junie: Fisiese Wetenskappe (Fisika): vraestel 1 en memorandum
2019-04-23Hier is ’n gratis oefenvraestel en memorandum vir Fisiese Wetenskappe.
