'n Fees van tieners. 'n Fees van talent. 'n Fees van teater!

LitNet ATKV-Portaal 2019-08-29

Tydens die ATKV-Tienertoneelfinaal wat vanaf 23 tot 27 September by die Adam Small-teater in Stellenbosch plaasvind sal 18 produksies van dwarsoor Suid-Afrika meeding om as die algehele wenner van dié teaterkompetisie aangewys te word.

Wiskunde met LitNet: graad 12 – voorbereiding vir rekord- en eindeksamen

Lee-Ann Langeveld Skole 2019-08-28

Is jy in graad 12 en besig om voor te berei vir die rekord- en eindeksamen? Kyk hier na die eerste van vier video's waarin Lee-Ann West jou daarmee help. Teken in by LitNet se YouTube-kanaal om nog weeklikse video's te ontvang!

’n Ondersoek na die tegnologiese-pedagogiese-en-inhoudkennis (TPEIK) waartoe die Arend-toep toegang verleen

Christina Johanna (Christa) van Staden LitNet Akademies (Opvoedkunde) 2019-08-27

"Die Arend-toep is in 2018 ontwerp en ontwikkel om toegang tot die webgebaseerde Arend, ’n aanlynleeromgewing vir onderwysers, te verbeter."

"Philippolis": 'n gedig deur die veertienjarige Terry Botha

Terry Terblanche Botha Kuberklas Kreatief 2019-08-23

"Jou voete los diep spore in die grond ..."

Vlooi en die storieboek: ’n onderhoud met Margit-Rödenbeck

Naomi Meyer, Margit Meyer-Rödenbeck Teater 2019-08-23

"Negentien jaar gelede het my vennoot Marinda Engelbrecht met Oxford University Press gaan praat om die verhoogregte van die voorgeskrewe boekies te kry. Aanvanklik het ek die rol van Vlooi vertolk vir drie jaar."

Vir onderwysers en skoolkinders, ter verryking: gedagtes oor priemgetalle

Pieta van Deventer Skole 2019-08-23

Pieta van Deventer het ’n wiskundevideo op LitNet gekyk en was geïnspireer om daaroor te skryf. Hier is ’n artikel gemik op onderwysers, leerders wat dors na meer kennis en op almal wat wil lees oor die fassinerende priemgetal.

Vonnisbespreking: Belastering van openbare figuur

Johann Neethling LitNet Akademies (Regte) 2019-08-22

"Hulle het geensins redelike stappe gedoen om van die lasterlike bewerings te verifieer nie en ook nie die applikant ’n kans gegun om op die bewerings te reageer nie."

Oproep om referate: Ontlaering 2020

LitNet Akademies en skole 2019-08-22

Eerste oproep om referate: Ons nooi veral opkomende akademici, en navorsers en dosente wat in België, Nederland, Pole, Aruba, VSA, en Namibië met/oor die Afrikaanse letterkunde werk om deel te neem. Voorleggings van tot 300 woorde word ingewag teen die einde van September 2019, by unlaagering@gmail.com. #transnasionalisme #ontlaeringprojek 

Universiteit Johannesburg: NP van Wyk Louw-lesing met Karin Cattell

LitNet Akademies en skole 2019-08-22

Die Departement Tale, Kultuurstudie en Toegepaste Linguistiek by Universiteit Johannesburg nooi u hartlik uit na die NP van Wyk Louw-gedenklesing op 5 September. 

10 redes om in LitNet Akademies te publiseer

LitNet Akademies en skole 2019-08-20

Rede #10: Die materiaal wat jy skep, gaan talle Afrikaanssprekende studente help om hul vakgebied beter en makliker te begryp.

Louise Viljoen neem SA Akademie vir Wetenskap en Kuns / ATKV-prys vir LitNet Akademies-artikel in ontvangs

LitNet Akademies en skole 2019-08-16

LitNet Akademies wens Louise Viljoen geluk vir haar SA Akademie vir Wetenskap en Kuns / ATKV-prys, wat sy op 14 Augustus 2019 in ontvangs geneem het.

Vonnisbespreking: Die grootte-klassifikasie van kredietfasiliteite ingevolge die Nasionale Kredietwet 34 van 2005

Stéfan Renke LitNet Akademies (Regte) 2019-08-14

"Die doel van hierdie bespreking is om in die lig van die Collotype-beslissing die kategorisering van kredietfasiliteite in verskillende groottes ingevolge die Nasionale Kredietwet 34 van 2005 (die Kredietwet) in oënskou te neem."

Wiskunde met LitNet: graad 11 — trigonometrie

Lee-Ann Langeveld Skole 2019-08-14

In hierdie week se video behandel Lee-Ann West trigonometrie-reëls vir graad elf-leerders.

LitNet Akademies (Opvoedkunde)-seminaar: Skoolhoofde en leierskap

Remona Voges, Monet Nel SA Skoleseminaar | Schools Seminar 2019-08-12

"Hoërskole sit met tieners wat maklik rebelleer, en waarteen beter om te rebelleer as ’n argaïese tradisie wat op jou afgedwing word? Tradisies moet aanpasbaar wees."

 

Die gradering en ordening van drie teikentake binne ’n taakgebaseerde leer-en-onderrig-program vir nie-Afrikaanssprekende internasionale universiteitstudente

Vernita Beukes, Elbie Adendorff LitNet Akademies (Opvoedkunde) 2019-08-08

"Die gradering en ordening van take binne die taakgebaseerde benadering speel ’n baie belangrik rol in sillabusontwerp."

Wiskunde met LitNet: graad 10 – parallellogram-eienskappe

Lee-Ann Langeveld Skole 2019-08-07

In hierdie week se video behandel Lee-Ann West parallellogram-eienskappe vir graad tien-leerders.

LitNet Akademies (Opvoedkunde)-seminaar: Skoolhoofde en leierskap

Remona Voges, Mkululi Nompumza SA Skoleseminaar | Schools Seminar 2019-08-06

"I am of the opinion that when one is a part of an organisation, it is one’s experiences in decision-making that engender a sense of belonging and purpose."

WhatsApp as ondersteuningsplatform: ’n onderhoud

Naomi Meyer, Leah Slinger-Steenberg, Doria Daniels SA Skoleseminaar | Schools Seminar 2019-08-05

"In Suid-Afrikaanse staatskole is dit nie ongewoon dat leerders in ’n derde of vierde taal onderrig word nie."

Die integrasie van tegnologie in die Afrikaans Huistaal-klaskamer van skole in die Wes-Kaap: ’n gevallestudie

Ria Taylor, Michele van der Merwe LitNet Akademies (Opvoedkunde) 2019-08-02

"Hoe word tegnologie in die Afrikaans Huistaal-klaskamer van skole in die Wes-Kaap gebruik?"

LitNet Akademies (Opvoedkunde)-seminaar: Skoolhoofde en leierskap

Remona Voges, Darius Erasmus SA Skoleseminaar | Schools Seminar 2019-07-30

Remona Voges het met ’n musiekonderwyser, Darius Erasmus, gesels om uit te vind wat effektiewe leierskap in Suid-Afrikaanse skole vir hom beteken: "Die genot lê in gelukkige kinders. 'Only if they keep the teacher happy.'"

Top