Akademies en skole
Welkom by LitNet se opvoedingswerf
Welcome to LitNet's educational site
Geakkrediteerde aanlyn joernaal
Teltegnieke en waarskynlikhede
2020-06-29"Tel? Ons reken ons almal kan tel. Dis reg, maar soms raak dit nogal lastig om reg te tel."
ATKV-Digipraat: wenke van ’n gereelde beoordelaar van redenaarskompetisies
2020-06-29"Die gesig moet praat! Moenie te veel gebare wys nie. ... Moet ook nie staar nie – ontspan, wees aangenaam en natuurlik – deur te dink oor en te bedoel wat jy sê. Verder: Nooit jaag nie – sê eerder minder, maar met pouses en beklemtoning."
ATKV-Digipraat 2020: ’n Zoom-onderhoud
2020-06-27"’n Virus maak mense siek, ’n staat van inperking hou hul tuis.' Klink dit soos die inleiding van ’n wetenskapfiksieriller ... of dalk die openingsinne van ’n redenaarstoespraak? Skryf in vir die ATKV se Digipraatkompetisie. René vertel ook meer van die res van die ATKV se digitale projekte vanjaar, so luister hierna om te hoor waaraan jy alles kan deelneem."
"Eish – this lockdown!" Navorsing oor tieners se belewenisse tydens die grendelstaat
2020-06-25"Angs, spanning en depressie is algemene gevolge van ’n ramp, met navorsing wat aandui dat kinders meer as volwassenes daardeur geraak word."
Graad 7: Wiskunde – hersiening, inoefening en vaslegging
2020-06-24Is jy in graad 7? Wil jy hersiening doen, veral noudat skool op ’n ander manier werk? Hier is gratis hulp! Laai ’n wiskundetoets en -memorandum wat deur Wilhelm du Toit opgestel is, hier af.
Die koop en verkoop van kinders in Suid-Afrika – behoorlik gestraf, of ’n ware winskoop?
2020-06-24"Veral kinders word as ’n maklik verhandelbare, sukkelvrye kommoditeit beskou. Hul kwesbaarheid, in die besonder wanneer handelaars hulle van hul gesinne en ander hulpbronne skei, maak hulle makliker om te manipuleer en te beheer."
Uitnodiging na digitale boekbekendstelling van Knooppunte: Opstelle vir en oor Danie Goosen
2020-06-24Jy word vriendelik uitgenooi na die digitale boekbekendstelling van Knooppunte: Opstelle vir en oor Danie Goosen op Donderdag 25 Junie 2020.
Persverklaring: Uitnodiging – Studiegroep Afrikaans en Nederlands (aanlyn forum)
2020-06-23Die voorstel behels die oprig van ’n aanlyn forum waar nagraadse studente by seminare, leesgroepe en werkswinkels, soortgelyk aan die werksaamhede by ASCA (Amsterdam School for Cultural Analysis) aan die Universiteit van Amsterdam, betrokke is. Die maandelikse lesings sal ’n sekere tema of onderwerp aanspreek waarby al die lede sal baatvind. Hierdie lesings sal dan maandeliks deur een of twee van die lede van die studiegroep aangebied word.
Aantekening: Die deliktuele klas- of groepaksie in Suid-Afrika
2020-06-22"Die oogmerk of doel van hierdie bydrae is om perspektief te gee op die sogenaamde klasaksie (wat in ons reg nog grootliks in sy kinderskoene is) om aan te dui wat die funksie en vereistes daarvoor spesifiek op die gebied van die deliktereg is, en om terselfdertyd die enigste en daarom belangrikste beslissing op hierdie gebied onder die loep te neem."
Vertaling en taalverwerwing – ’n literatuuroorsig oor die vertaling van intertalige onderskrifte
2020-06-19"Daar is ’n plek vir vertaling binne die taalverwerwingsklaskamer, maar dit is nie die enigste benadering, metodologie of hulpmiddel wat gebruik moet word nie."
Press release: Call for entries – Eisteddfod 2020
2020-06-19While many eisteddfod events and other festivals planned for 2020 have been cancelled as a result of the COVID-19 challenge, The National Eisteddfod Academy (NEA) is happy to announce that its national eisteddfod activities for 2020 will go ahead as planned.
Persvrystelling: Studentesimposium vir die Sosiale en Geesteswetenskappe
2020-06-18Nagraadse studente van regoor Suid-Afrika word genooi om hul navorsingswerk in Afrikaans by die simposium aan te bied. Die simposium sal op Vrydag 16 Oktober 2020 aanlyn aangebied word.
Skrywers inspireer onnies en leerders met Jeugdag-boodskappe
2020-06-18Fanie Viljoen, Nadia de Kock, Wilken Calitz, Martin Steyn en Wilna Adriaanse onthou die onderwysers wat hulle geïnspireer het. Hulle het ook boodskappe vir vandag se taalonderwysers en leerders.
Veerkragtigheid in die enkelma-transrasgesin
2020-06-18"Die transras-aanneemma kom voor spesifieke uitdagings te staan wat sy moet oorkom, byvoorbeeld die status van transrasaanneming, rassensitiwiteit en die welstand van haar kind."
Graad 4: Afrikaans Huistaal – Junie-hersieningsvraestelle en memorandums
2020-06-17Is jy in graad 4? Wil jy hersiening doen vir die Junie-eksamen? Hier is gratis hulp! Laai Afrikaanse toetse en memoranda (vraestelle 1, 2 en 3) wat deur Eugene van der Westhuizen opgestel is, hier af.
Charles Parham, William Seymour en Suid-Afrikaanse pentekostalistiese rassisme
2020-06-17"Ondanks die byna drie dekades waarin inwoners aan ’n gelyke demokrasie blootgestel is, het patrone van rassisme skynbaar eerder versterk as verswak."
Die narratiewe bekragtiging van die positiewe ontvangs van Seneca se voorsienigheidsleer tydens die Protestantse Kerkhervorming
2020-06-15"Die vraag wat Seneca in hierdie werk beantwoord, gaan dus nie bloot oor waarom bose of slegte dinge as sulks bestaan nie, maar spesifiek waarom dit oor goeie mense se lewenspad kom, ’n vraag wat hy beantwoord deur die idee van bonatuurlike voorsienigheid of bestiering teen die idee van toeval te verdedig."
AARTO: Beregtiging van verkeersmisdrywe of ontsegging van toegang tot die reg?
2020-06-15"’n Wet wat toegang tot die howe belet of belemmer, of wat die uitwerking het dat dit die uitvoerende gesag die mag gee om besluite oor regte te neem wat deur die regsprekende gesag geneem behoort te word, is ongrondwetlik."
’n Ondersoek na Christelike digkuns in Afrikaans na aanleiding van die bloemlesing Die mooiste Afrikaanse Christelike gedigte (2017)
2020-06-11"Wanneer kan ’n gedig as godsdienstig beskou word? Moet daar spesiale kriteria vir godsdienstige gedigte wees?"
Adriana Francke help kinders sangdrome bewaarheid
2020-06-10"Adriana help met die stilering en vervoer, vervoer die kinders op haar eie koste heen en weer na opvoerings en het haar huis vir hul repetisies oopgestel. Dikwels moet sy haar sak skud, ten koste van haar eie familie en gesin se behoeftes, maar dit pla haar allermins."
