Akademies en skole
Welkom by LitNet se opvoedingswerf
Welcome to LitNet's educational site
Geakkrediteerde aanlyn joernaal
Onderhoudseise en sekwestrasie ingevolge die Insolvensiewet 24 van 1936
2019-12-09“Dit is onaanvaarbaar dat skuldeisers wat eise vir agterstallige onderhoud teen ’n insolvente boedel het waar die vrye oorskot onvoldoende is om die sekwestrasiekoste te dek, kontribusiepligtig gehou kan word.”
Die ekoteks in die klaskamer
2019-12-09“Dit is belangrik dat opvoeders die potensiële rol van omgewingsgerigte verhale sal erken, kinders se liefde vir stories sal ontgin en die belangrike rol wat die ekoteks kan speel sal besef.”
Help, ek is ’n skoolhoof in ’n afgeleë gemeenskap! Uitdagings tot die skoolhoof se leierskap- en bestuurstyl
2019-12-06“Aangesien die skole geïsoleerd is, is ondersteuning, vertroue en respek van kardinale belang sodat die skool ten volle kan funksioneer en leerders gemotiveerd kan wees om ’n toekomsvisie te hê.”
Vonnisbespreking: Risikoskepping en die middellike aanspreeklikheid van werkgewers: ’n belangrike ontwikkeling
2019-12-06“Sodanige verhoogde risiko van benadeling is in die besonder aanwesig waar werknemers in ’n posisie van vertroue of gesag, wat die moontlikheid van misbruik skep, geplaas is.”
Liggaamlike en morele onreinheid in Levitikus: ’n geïntegreerde reinigingsisteem
2019-12-04“Die artikel lewer ’n bydrae tot die debat oor twee soorte onreinheid in Levitikus.”
Voorkomende geskilbeslegting by voogdyskap-, sorg- en kontakaangeleenthede in Suid-Afrika
2019-12-02“Daar word bevind dat voorkomende reg moet pas by sowel die regstelsel in die geheel as by die unieke omstandighede van die betrokke gesin.”
Wenners van die Grondwoorde 2019-digkompetisie aangekondig!
2019-11-29Die wenners van die nuwe Grondwoorde-kompetisie is onlangs aangewys. Hier is hulle!
Die Klub van Rome (“Club of Rome”) se soeke na planetariese welsyn beskou deur die oë van ’n Gereformeerde teoloog
2019-11-29“Hierdie artikel ondersoek die raakvlakke tussen teologie en wetenskap in die lig van die dreigende ekologiese krisis.”
Filmverwerking as interpretasie: Die verwerkingsproses van roman na film met verwysing na Marlene van Niekerk se Triomf en Michael Raeburn se Triomf
2019-11-27“Tot watter mate interpreteer Michael Raeburn se filmverwerking van Marlene van Niekerk se Triomf die romanverhaal ten einde ’n oorspronklike verhaal daar te stel?”
Leer spel met woordeboeke
2019-11-27Daar word voortdurend gesê dat hedendaagse kinders nie kan spel nie. Is daar raad? Hierdie artikel handel oor taalonderrig wat geïntegreer is met die gebruik van woordeboeke as hulpmiddels. ’n Afrikaans Huistaal-taalonderrigles vir graad 6-leerders oor taalstrukture, met deeltekens as tema, word voorsien.
’n Liturgiese praxisteorie vir ’n teologie van versoening en geregtigheid
2019-11-20“Hoe kan die liturgie soos gevier binne die NG Kerk formatief meewerk om versoening by gelowiges te bevorder sodat dit sal impakteer op die huidige en toekomstige Suid-Afrikaanse samelewing?”
Vonnisbespreking: Boelie kry op sy baadjie: Moes die skool gered het?
2019-11-20“Anders as in vervloë dae, wil dit egter voorkom of die gevolge van ’n fisieke aanranding deesdae ernstiger gevolge het.”
Verstaan die struktuur van wiskunde
2019-11-18Is jy ’n onderwyser of ’n leerder wat dors na kennis? Pieta van Deventer bied vir enigeen met 'n passie vir syfers ’n inleiding tot die basiese struktuur van wiskunde en hoe dit tot verdere klassifikasies en oplossings van wiskundige probleme kan lei.
Ekstrinsieke bevorderingshindernisse: Die ervarings van onderwyseresse in leiersposisies by sekondêre skole in die postapartheid era
2019-11-15“Onderwysbestuursposisies word tans deur manlike onderwysers oorheers.”
Hersieningsvraestel en memorandum vir Wiskunde (graad 6, November)
2019-11-15Is jy in graad ses en het jy nodig om wiskunde te hersien? Laai 'n gratis hersieningsvraestel en memorandum, wat deur Lee-Ann West vir LitNet opgestel is, gratis hier af.
Boekpakkie-weggee: Pret met Wiskunde, uitgegee deur NB-Uitgewers
2019-11-14Is jou kind volgende jaar in die grondslagfase? In hierdie dol geskarrel aan die einde van die jaar is daar nou een minder ding om jou oor te bekommer. Jy kan drie boeke wen om jou kind volgende jaar te help om wiskunde met pret onder die knie te kry!
Hersieningsvraestel en memorandum vir Wiskunde (graad 7, November)
2019-11-14Is jy in graad sewe en besig om voor te berei vir jou Wiskunde-eksamen? Laai 'n gratis hersieningsvraestel en memorandum hier af.
Institute vir gevorderde navorsing: Elitistiese luuksheid of bakermat van die wetenskap?
2019-11-14“Is IGN’s hulle sout werd? Regverdig hulle die tyd en die middele wat blykbaar so mildelik aan hulle toegedeel word?”
Taal en praktyk: ’n gevallestudie oor Afrikaans Eerste Addisionele Taal by graad 4-leerders in ’n meertalige skool
2019-11-13“Dit is noodsaaklik dat diverse klaskamers nooit leerders van die gebruik van hul huistale sal ontneem nie.”
Hersieningsvraestel en memorandum vir Wiskunde (graad 4)
2019-11-07Is jy in graad vier en besig om voor te berei vir jou Wiskunde-eksamen? Laai ’n gratis hersieningsvraestel en memorandum hier af.
