Akademies en skole
Welkom by LitNet se opvoedingswerf
Welcome to LitNet's educational site
Geakkrediteerde aanlyn joernaal
Uit juffrou se wiskundedagboek 3 – Klaskamerkultuur: Wat is dit? Wat beteken dit?
2020-03-19In die lig van die lang tuisblytyd, deel ’n ervare wiskundejuffrou idees oor die dinamika tussen onderwyser en leerder, wat ouers kan help terwyl hul kinders tuis moet studeer.
Korona: ’n skoolhoof se ervaring
2020-03-18"Leerlinge ontvang sover moontlik take en ou vraestelle om uit te werk, asook die besonderhede van webwerwe waar gratis aanlyn akademiese materiaal beskikbaar is."
Persoonsnaamgewing onder die Xhosasprekendes van Suid-Afrika
2020-03-18"Soos wat die naamdraers grootword, word hulle bewus van die positiewe eienskappe wat hulle name verteenwoordig, en streef daarna om dit uit te leef."
ALV-kongres 2020: Tweede oproep vir referaatvoorstelle
2020-03-18Referaatvoorstelle word ingewag vir die ALV se 2020-kongres wat van 21 tot 23 September in Port Elizabeth plaasvind. Vanjaar is die kongrestema "Affekte, emosies, begeertes en/in die Afrikaanse letterkunde".
Graad 12, Eerste Addisionele taal: Taaloefening en -antwoorde gegrond op Kobus Galloway se idiome-illustrasie
2020-03-17LitNet het vir Gerda Oosthuysen gevra om ’n taaloefening vir graad 12 Eerste Addisionele taal op te stel – gebaseer op Kobus Galloway se illustrasie van die idioom “Liewer dood as uit die mode”. Laai die oefening en memo hier af.
Persvrystelling: Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns – ruim beurse vir 2021
2020-03-16Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns bied ruim beurse vir 2021 vir magister- of doktorale studie geskryf in Afrikaans (enige vakdissipline). Aansoeke open 1 Julie 2020.
Graad 12, Eerste Addisionele taal: Taaloefening en -antwoorde gegrond op Kobus Galloway se idiome-illustrasie
2020-03-16LitNet het vir Peet du Toit gevra om ’n taaloefening vir graad 12 Eerste Addisionele taal op te stel – gebaseer op Kobus Galloway se illustrasie van die idioom “Die kalf is in die put”. Laai die oefening en memo hier af.
’n Kykie na die education system: Wat is die verband tussen ’n suksesvolle kind en ’n gesonde onderwyser?
2020-03-16"Baie min mense wiet eintlik hoe moeilik dit is innie klaskamer ... Agter ’n suksesvolle kind is ’n onderwyser wat baie hard gewerk’t en baie sacrifices gemaak’t, op ’n professional en op ’n personal level, vir daai kind. Hoeveel mee kinners kan ôs ammal support as ôs gesonde en gelukkige onderwysers het?"
Wiskunde-oefenvrae en -antwoorde vir graad 4 tot 6: hulp vir leerders en onderwysers
2020-03-12LitNet het Lee-Ann West gevra om wiskunde-oefeninge en -antwoorde gebaseer op Kobus Galloway se illustrasie van die idioom “Dit reën katte en honde” op te stel. Laai die oefenvrae en die memo gratis hier af.
’n Reddingsboei-omgewing vir suksesvolle leer by matriekleerlinge in toestande van veelvuldige ontneming
2020-03-09"Hoewel sommige kinders wat in ’n omgewing van ontneming grootword, goed op skool presteer danksy gesonde gesinsnetwerke, ly baie kinders onder gebrekkige ouerskap en ongunstige gemeenskapstoestande."
Enkele uitsonderlike getalle
2020-03-06"In hierdie artikel spits ons ons vir die plesier daarvan toe op ’n paar getalle wat sommer net interessant is, tesame met enkele reekse wat soms hiermee verband hou."
Verhoudingswelstand van adolessente in ’n Suid-Afrikaanse hoërisiko gemeenskap
2020-03-05"Alhoewel adolessente wel ’n goeie idee het van gesonde verhoudings, is positiewe interaksies hoofsaaklik in terme van die afwesigheid van krenkende gedrag of mishandeling, soos geweld, beskryf."
Onderhoud: Martlie Jordaan oor Gee Afrikaans ’n kishou in die eksamen
2020-03-04"Breek die vak in kleiner dele op: begrip; opsomming; taal; gedigte, prosawerk en drama. As jy so daarna kyk, sien jy dat die taal die enigste 'wetenskap' is wat jy kan gaan léér."
Afrikaans Huistaal vir graad 12’s: Oefening en memo uit Gee Afrikaans ’n kishou in die eksamen
2020-03-04Spesiaal vir graad 12’s wat hersiening doen of voorberei vir die eksamen: ’n hersieningsoefening en memorandum uit Martlie Jordaan se oefenboek Gee Afrikaans ’n kishou in die eksamen.
Getalle-uitbreiding en die nste wortels van enige getal
2020-03-04"Soms moet ’n mens agteroor sit en wonder oor waar alles begin het; meer spesifiek die ontstaan en die geskiedenis van getalle soos ons dit vandag ken, of nie ken nie."
Wiskunde met LitNet: graad 4 – vermenigvuldiging (driesyfergetal met 'n eensyfergetal)
2020-02-27In hierdie week se video behandel Lee-Ann West vermenigvuldiging vir graad 4-leerders. Kyk by die skoleblad watter video’s nog bygevoeg word!
Wiskunde met LitNet: graad 5 – optelling van tot vyfsyferheelgetalle (kolommetode)
2020-02-27In hierdie week se video behandel Lee-Ann West optelling van tot vyfsyferheelgetalle vir graad 5-leerders. Teken in by LitNet om nog weeklikse video's te ontvang!
Jonathan Jansen: Afrikaanse taalaktivisme beduiwel gesprek oor moedertaalonderrig
2020-02-26"Omdat Afrikaans so lank dominant in Suid-Afrika was, heers daar ’n eksistensiële vrees onder baie sprekers dat die taal sal uitsterf. Taal kom saam met ras, en die twee kan nie geskei word nie."
Die invloed van plek en ruimte op die identiteitskonstruksie van vrouemigrante binne die Suid-Afrikaanse konteks na aanleiding van Zebra crossing (2013) deur Meg Vandermerwe
2020-02-24"Studies oor migranteproblematiek ignoreer die unieke probleme wat vrouemigrante in gasheerlande ervaar, en hul posisie verdien veel meer aandag as wat tans die geval is."
Persvrystelling: Moedertaalmaand 2020 – Kom ons maak ’n bohaai!
2020-02-20Dit is Moedertaalmaand en op 21 Februarie vier ons Internasionale Moedertaaldag wat deur Unesco (die Verenigde Nasies se Opvoedkundige, Wetenskaplike en Kulturele Organisasie) ingestel is om te fokus op die belangrikheid van moedertale regoor die wêreld. Hulle moedig mense aan en lig mense in oor die belangrikheid van moedertaalonderrig en lê klem op die bewaring van kultuur en erfenis.
