Veerkragtigheid in die enkelma-transrasgesin 

Marita Oosthuizen, Awie Greeff LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) 2020-06-18

"Die transras-aanneemma kom voor spesifieke uitdagings te staan wat sy moet oorkom, byvoorbeeld die status van transrasaanneming, rassensitiwiteit en die welstand van haar kind."

Graad 4: Afrikaans Huistaal – Junie-hersieningsvraestelle en memorandums

Eugene van der Westhuizen Notas, toetse en vraestelle 2020-06-17

Is jy in graad 4? Wil jy hersiening doen vir die Junie-eksamen? Hier is gratis hulp! Laai Afrikaanse toetse en memoranda (vraestelle 1, 2 en 3) wat deur Eugene van der Westhuizen opgestel is, hier af. 

Charles Parham, William Seymour en Suid-Afrikaanse pentekostalistiese rassisme 

Marius Nel LitNet Akademies (Godsdienswetenskappe) 2020-06-17

"Ondanks die byna drie dekades waarin inwoners aan ’n gelyke demokrasie blootgestel is, het patrone van rassisme skynbaar eerder versterk as verswak."

Die narratiewe bekragtiging van die positiewe ontvangs van Seneca se voorsienigheidsleer tydens die Protestantse Kerkhervorming

J.A. Schlebusch LitNet Akademies (Godsdienswetenskappe) 2020-06-15

"Die vraag wat Seneca in hierdie werk beantwoord, gaan dus nie bloot oor waarom bose of slegte dinge as sulks bestaan nie, maar spesifiek waarom dit oor goeie mense se lewenspad kom, ’n vraag wat hy beantwoord deur die idee van bonatuurlike voorsienigheid of bestiering teen die idee van toeval te verdedig."

AARTO: Beregtiging van verkeersmisdrywe of ontsegging van toegang tot die reg?

Deon Erasmus, Hennie van As LitNet Akademies (Regte) 2020-06-15

"’n Wet wat toegang tot die howe belet of belemmer, of wat die uitwerking het dat dit die uitvoerende gesag die mag gee om besluite oor regte te neem wat deur die regsprekende gesag geneem behoort te word, is ongrondwetlik."

’n Ondersoek na Christelike digkuns in Afrikaans na aanleiding van die bloemlesing Die mooiste Afrikaanse Christelike gedigte (2017)

Pieter Verster LitNet Akademies (Godsdienswetenskappe) 2020-06-11

"Wanneer kan ’n gedig as godsdienstig beskou word? Moet daar spesiale kriteria vir godsdienstige gedigte wees?"

Adriana Francke help kinders sangdrome bewaarheid

Carla van der Spuy SA Skoleseminaar | Schools Seminar 2020-06-10

"Adriana help met die stilering en vervoer, vervoer die kinders op haar eie koste heen en weer na opvoerings en het haar huis vir hul repetisies oopgestel. Dikwels moet sy haar sak skud, ten koste van haar eie familie en gesin se behoeftes, maar dit pla haar allermins."

Lesingpodsendings in Afrikaans om inklusiwiteit te bevorder

Janus van As LitNet Akademies (Opvoedkunde) 2020-06-10

"Studente neem dus waarskynlik ’n strategiese besluit om aan te pas en Engels as voorkeurtaal vir hul studies te kies. Uit die studente wat die vraelys voltooi het, het 75% gesê dat hulle voorkeurtaal in die loop van die kursus na Engels verander het."

Studiegidse vir skoolkinders: ’n onderhoud met Sonia du Plessis

Naomi Meyer, Sonia du Plessis Onderhoude 2020-06-10

Is jou skoolkind nog tuis? Sonia du Plessis se studiegidse kan help!

Spel met grondtalle

Pieta van Deventer Skole 2020-06-04

"In Suid-Afrika het ons ook, nes in Brittanje, met ’n baie komplekse tweeledige grondtal van 12 en 20 in ons finansiële omgewing gewerk en niks snaaks daarvan gedink nie. Ponde, sjielings en pennies met 12 pennies in ’n sjieling en 20 sjielings in ’n pond en 21 sjielings in ’n ghienie was die standaard."

Graad 6: Wiskunde – hersiening, inoefening en vaslegging

Wilhelm du Toit Notas, toetse en vraestelle 2020-06-03

Is jy in graad 6? Wil jy hersiening doen, veral noudat die skool nog nie weer begin het nie? Hier is gratis hulp! Laai ’n wiskundetoets en -memorandum wat deur Wilhelm du Toit opgestel is, hier af.

Die aap is uit die mou: Pharos se skoolwoordeboeke sal iets vir elke kind beteken

Naomi Meyer, Annemie Stoman, Delana Fourie Onderhoude 2020-05-28

"’n Kind in graad 1 kan nie ’n literêre werk lees nie, want hy het nog nie die vaardigheid daarvoor nie. Net so kan jong leerders nog nie ’n gesofistikeerde leksikografiese naslaanwerk (oftewel standaardwoordeboek) ten volle ontsluit nie."

Graad 11: Wiskunde – funksies

Lee-Ann Langeveld Notas, toetse en vraestelle 2020-05-26

Is jy in graad 11? Wil jy meer leer oor funksies – soos parabole, hiperbole en grafieke – in wiskunde? Laai gratis notas deur Lee-Ann West hier af.

Word ’n aanlyn resensent: ’n multimediagids vir die onderwyser vir ’n resensieles

Marné Pedro, Michele van der Merwe Skole 2020-05-26

Hierdie artikel dien as toeligting vir onderwysers om leerders te help rondom die skryf van sinvolle filmresensies.

Graad 9: Afrikaans Huistaal – Aanlyn resensieles

Marné Pedro, Michele van der Merwe Skole 2020-05-26

Wil jy leer hoe om ’n goeie fliekresensie te skryf? Hier is ’n aanbieding met riglyne wat Marné Pedro en Michele van der Merwe vir LitNet saamgestel het, sowel as ’n klankopname vir elke skyfie.

’n Kritiese beskouing van Winfried Lüdemann se teoretisering oor ’n musikale versoeningsdialoog

Etienne Viviers LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) 2020-05-25

"Gevolglik konsentreer hy daarop om ’n metodologie (of selfs ’n bloudruk) te ontwikkel wat die handhawing en eerbiediging van ’n diverse kultuurlandskap kan aanmoedig en ondersteun, sodat – ten minste waar musiek ter sprake is – Suid-Afrika se kulture in harmoniese en vredeliewende naasbestaan kan leef."

Wat is burgerskapsonderwys veronderstel om "reg te maak" of "te herstel" en wat is die oogmerke van die vak?

Hannes van der Walt LitNet Akademies (Opvoedkunde) 2020-05-21

"Dit is ook belangrik om die opkomende geslag te lei, te onderrig en te laat verstaan dat hulle nie alles wat rondom hulle as toekomstige burgers gebeur, onkrities mag laat verbygaan nie."

COVID-19 en skole: Bly kalm en fokus op die beste belang van ons kinders

Jeanette de Klerk-Luttig SA Skoleseminaar | Schools Seminar 2020-05-19

"Mens kan verstaan dat die baie onbeantwoorde vrae oor die pandemie besluitneming oor die onderwys hoogs kompleks maak. Maar dit is nie in die beste belang van leerders om skole eenvoudig gesluit te hou en die akademiese jaar af te skryf nie."

Persverklaring: Die bekendstelling van Taalportaal en Taalonderrigportaal

LitNet Akademies en skole 2020-05-18

Die Virtuele Instituut vir Afrikaans (VivA) stel op 21 Mei 2020 Taalportaal en Taalonderrigportaal bekend. Die geleentheid vind virtueel plaas, en sal die vorm aanneem van ’n paneelbespreking waar die belangrikheid van digitale onderrig en die noodsaak van digitale hulpmiddels in ’n onderrigomgewing aan bod sal kom.

Leesbegripoefening vir Graad 7-leerlinge

Henk Viljoen Notas, toetse en vraestelle 2020-05-12

Laai hierdie gratis begripstoets vir Graad 7-leerders met die komplimente van Henk Viljoen (NB-Uitgewers) af.

Top