Akademies en skole
Welkom by LitNet se opvoedingswerf
Welcome to LitNet's educational site
Geakkrediteerde aanlyn joernaal
Graad 12 Eerste Addisionele Taal – Taaloefening en memo met Best Books
2020-09-08Hier is ’n lekker taaloefening en memo vir graad 12 Afrikaans EAT-leerders uit Best Books en Aletha de Klerk se Eksamenhulp-boek.
Persvrystelling: Webinare vir die klaskamer
2020-09-04Onnies, hier is ’n manier om akkreditasiepunte te verdien. Verskeie instellings werk saam om webinare aan onderwysers, ouers en leerders te bring.
’n Hond, ’n hottentotsgot en literêre prestige: Instagram as rolspeler in die Afrikaanse literêre sisteem
2020-09-03"Die interessantste ontdekking in hierdie ondersoek is dat skrywers nie alleen voortleef deur hul werke nie, en ook nie net deur skole wat na hulle vernoem is of standbeelde wat ter nagedagtenis aan hulle opgerig is nie, maar ook op verrassende wyses: ’n geocaching-bestemming, ’n hottentotsgot, ’n hond, ’n staproete, ’n posseël, ’n kennisgewing by ’n winkel, en so meer."
Die konteks van die ontstaan en opvoedkundige rol van Caravaggio se Die onthoofding van Sint Johannes die Doper in die 17de eeu
2020-09-03"Die Ridders se Oratorium of klaskamer het gedien om nuwelinge op te lei in die aard, geestelike omgewing en omstandighede van ’n wrede, bloeddorstige dood. Die twee skilderye weerspieël die wrede, bloeddorstige realiteite van ’n geveg met die Turke."
Graad 6: Wiskunde – vermenigvuldig heelgetalle
2020-09-02Is jy in graad 6? Wil jy oefen om heelgetalle te vermenigvuldig? Hier is gratis hulp!
Tegnologiegebruik deur onderwysers vir leerders met leerhindernisse
2020-09-02"Hierdie navorsing bied ’n kwalitatiewe perspektief op die gebruik van tegnologie deur onderwysers vir die praktyk met leerhindernisse. Die ontleding het ’n gedetailleerde weergawe van hoe onderwysers tegnologie in hul klaskamers gebruik om leerders met leerhindernisse te onderrig, voorgestel, asook hoe hulle die gebruik van tegnologie beskou om hul leerders te onderrig."
Persvrystelling: Samespraak – bekendstelling van webblad vir nagraadse studiegroep vir Afrikaans en Nederlands
2020-09-01Die oogmerk van Samespraak is die kweek van belangstelling in die vergelykende bestudering van Afrikaanse en Nederlandse letterkunde. Indien jy belangstel om deel te word van die Samespraakgemeenskap, voltooi asseblief die vorm op die Samespraakwebtuiste voor of op Maandag 16 November 2020.
Vergestaltings van trauma in Suspiria (2018) deur Luca Guadagnino
2020-08-28"Suspiria is in die eerste instansie die verhaal van ’n vrou se wording, naamlik dié van Susie Bannion se ontwikkeling van betreklik naïewe meisie tot Moeder Suspiriorum, ’n vrou wat selfs die beliggaming van die dood kan oproep om haar wil uit te voer. Só gesien is die ontvouing van haar narratief die verhaal van ’n vrouekarakter se bemagtiging, ten spyte van enige historiese en ander kontekstuele beperkinge wat haar sou kon kniehalter."
Graad 6: Wiskunde – aftrekking met heelgetalle
2020-08-27Is jy in graad 6? Wil jy oefen om heelgetalle af te trek? Hier is gratis hulp!
Graad 11 Eerste Addisionele Taal – Taaloefening en memo met Best Books
2020-08-27Hier is ’n lekker taaloefening en memo vir graad 11 Afrikaans EAT-leerders uit Best Books en Marelize Swanepoel se Eksamenhulp-boek.
Afrikaanse dialekte in die klaskamer: Kô lat ôs praat – ’n onderhoud met Elvis Saal
2020-08-26"Die groter erkenning van dialekte sal natuurlik afhang van die mate waartoe dialeksprekers eienaarskap sal neem van hul dialekte en hul dialekte begin opeis as funksionele kodes en sodoende begin wegdoen met die selfstigmatisering van dialekte as ontoereikende en minderwaardige taalkodes."
Vergestaltings van trauma in Suspiria (1977) deur Dario Argento
2020-08-26"Beide die resepsie van die film deur die regisseur se aanhangers en akademiese publikasies oor Suspiria het geruime tyd reeds lank kanonieke status binne die grufilmtradisie aan die film verleen, en daarom is die vrystelling van Guadagnino se weergawe met groot belangstelling afgewag."
Transendentale getalle, Euler-Mascheroni en gammas
2020-08-24Lees Pieta van Deventer se bespreking van transendentale getalle, Euler-Mascheroni en gammas hier.
Wiskunde met LitNet-video: Bewerkings met desimale breuke vir graad sewe
2020-08-20In hierdie video maak Lee-Ann West graad sewe-leerders touwys met bewerkings van desimale breuke. Niemand hoef in hierdie inperkingstyd agter te bly nie! Laat Lee-Ann jou wys hoe om somme te doen.
Persvrystelling: Lesing – Die Lintonpaneel
2020-08-20Die SA Akademie nooi u hartlik uit na die eerste lesing van reeks 2 van Alex Duffey se lesingreekse wat virtueel op Dinsdag 25 Augustus 2020 stiptelik om 18:00 gebeeldsend word.
Die ontleding van sosiogramme om die impak van koöperatiewe basisgroepe op positiewe interafhanklikheid in klasverband te ondersoek
2020-08-20"Die COVID-19-pandemie, wat sedert Maart 2020 veroorsaak het dat kontakonderwys wêreldwyd na aanlyn onderwys moes oorskakel, plaas die fokus op die doeltreffendheid waarop leer en koöperatiewe leer in aanlyn omgewings gefasiliteer en geëvalueer word."
Graad 10 Eerste Addisionele Taal – Taaloefening en memo met Best Books
2020-08-20Hier is ’n lekker taaloefening en memo vir graad 10 Afrikaans EAT-leerders uit Best Books en Marelize Swanepoel se Eksamenhulp-boek.
BEd Grondslagfase-afstandsleerstudente se ervaring van administratiewe ondersteuning aan die Noordwes-Universiteit
2020-08-19"Die NWU ondersteun afstandsleerstudente met die suksesvolle voltooiing van afstandsleerstudie en beskou administratiewe ondersteuning as ’n prioriteit, aangesien afstandsleerstudente oor die algemeen vele uitdagings ervaar."
Graad 8: Wiskunde – voorbereiding vir September-eksamen
2020-08-14Is jy in graad 8? Wil jy wiskunde voorberei vir die September-eksamen? Laai ’n gratis vraestel en memorandum wat deur Lee-Ann West vir LitNet opgestel is, hier af.
Graad 9 Eerste Addisionele Taal – Taaloefening en memo met Best Books
2020-08-12Hier is ’n lekker taaloefening en memo vir graad 9 Afrikaans EAT-leerders uit Best Books en Alta Engelbrecht se Eksamenhulp-boek.
