Akademies en skole
Welkom by LitNet se opvoedingswerf
Welcome to LitNet's educational site
Geakkrediteerde aanlyn joernaal
Program van die tweede Regsimposium, aangebied deur die SAAWK se Regskommissie
2026-04-30Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns se tweede Regsimposium, aangebied deur die SAAWK se Regskommissie, vind op Vrydag 8 Mei 2026 by Ziervogelstraat 574 in Pretoria plaas. Klik hier vir die program.
Wiskunde met LitNet-video: Graad 9 – die produkte van tweeterme, kortpad 2
2026-04-29Indien jy graad 9 is en nog ’n kortpad wil ontdek om die produkte van tweeterme te verstaan, is Lee-Ann Langeveld gereed om dit vir jou te verduidelik!
Wiskunde met LitNet-video: Graad 9 – die produk van tweeterme
2026-04-29Is jy in graad 9 en het jy nodig om die produk van tweeterme te verstaan? Kyk na hierdie video van Lee-Ann Langeveld sodat sy dit vir jou kan verduidelik.
Wiskunde met LitNet-video: Graad 9, die produkte van tweeterme, kortpad 1
2026-04-29As jy in graad 9 is en sukkel om die produkte van tweeterme te verstaan, verduidelik Lee-Ann Langeveld vir jou 'n kortpad om beter te begryp.
Natuurwetenskappe en Tegnologie: Graad 5-vraestel en memorandum, kwartaal 1 en 2
2026-04-28Is jy in graad 5 en hou jy van diere? Dan gaan dit vir jou groot pret wees om hierdie gratis oefenvraestel van Rouxlyn Botha uit te werk. Dit sal jou ook help om vir jou eksamen voor te berei.
Wiskunde met LitNet-video: Graad 8-eksponentwette, Wet 3
2026-04-28Is jy in graad 8? Kyk na Lee-Ann Langeveld se video om Wet 3 van die eksponentwette te verstaan. Kyk ook na haar vorige video oor Wet 1 en 2.
Wiskunde: Graad 1-vraestel en memorandum, tweede kwartaal
2026-04-24As jou kind in graad 1 is, kan Tharina Joubert se gratis oefenvraestel haar help om die kolletjies te verbind – letterlik en figuurlik. Met behulp van hierdie oefenvraestel en memorandum sal sy Wiskunde hierdie kwartaal speel-speel onder die knie kry!
Persverklaring: Aankondiging van die Suid-Afrikaanse Akademiepryse vir 2026
2026-04-22Die Raad van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns kondig met groot genoeë die wenners van die gesogte Akademiepryse vir 2026 aan.
Die Cape Flats Book Festival se roadshow
2026-04-21"Hierie jaar issie fees verleng met ’n roadshow wat tussen Februarie en Maart meer as 20 primêre en sekondêre skole op die Kaapse Vlakte besoek het. Op 23 Maart 2026 is ek uitgenooi om deel te neem annie Cape Flats Book Festival Roadshow."
Wiskunde met LitNet-video: Graad 8-eksponentwette, Wet 1 & Wet 2
2026-04-14Is jy in graad 8? Kyk na Lee-Ann Langeveld se video om Wet 1 en Wet 2 van die eksponentwette te verstaan.
Adrianus van Selms (1906–1984) ontsluit die Arabies-Afrikaanse literatuur teen die agtergrond van die ontstaan en ontwikkeling van Afrikaans
2026-04-14"Die vertaalde tekste bied vir Westerlinge ’n toeganklike kennismaking met die Islam. Die rol wat godsdienstige behoefte by die vertaling van oorspronklike tekste speel, word belig."
Tussen twee wêrelde: Verlengde liminaliteit in migranteliteratuur – ’n gevallestudie van Landuit want jy wil mos deur Zirk van den Berg
2026-04-14"Die uitgangspunt is dat migrante dikwels ’n verlengde liminale fase betree wat nie volgens ’n vaste tydraamwerk verloop nie en wat integrasie, identiteit en geborgenheid oor lang tydperke beïnvloed."
Persverklaring: “Gekarring aan geskiedenis ’n aanval op historiese waarheid,” sê die FAK
2026-04-10Só sê Danie Langner, besturende direkteur van die FAK, in ’n sterk bewoorde verklaring oor die voorgestelde wysigings aan die Geskiedeniskurrikulum wat deur Siviwe Gwarube, minister van onderwys, in die Staatskoerant gepubliseer is.
Wiskunde met LitNet-video: Graad 8-eksponentwette, gemengde oefening
2026-04-10Die prentjie van die hofgebou wys vir jou hier is wette betrokke. Daar’s kwadrate, daar’s deelsomme wat verhef word tot die mag 3 ... wat gaan aan? As jy in graad 8 is, en jy wonder oor allerhande ingewikkelde Wiskundesomme en -konsepte vanjaar, gaan Lee-Ann Langeveld se video jou sommer baie help. Kyk hier!
Invitation and press release: Inaugural WP & Olive Schreiner Memorial Lecture
2026-04-09You are invited to the inaugural WP & Olive Schreiner Memorial Lecture on 14 April 2026 at the University of Cape Town.
COVID-19 as draaipunt vir die ontwikkeling van ’n konseptuele strategiese rampbestuursplan vir die Suid-Afrikaanse onderwysstelsel
2026-04-09"Die bevindinge dui daarop dat COVID-19 bestaande ongelykhede binne die onderwyssektor verdiep het, veral in lae-hulpbron-omgewings waar toegang tot digitale infrastruktuur beperk was."
Suid-Afrika as ’n misdaadstaat – ’n kritiese beoordeling
2026-04-01"Daar word veral gekonsentreer op die funksionering (aard en werking) van misdaadtendense binne die Suid-Afrikaanse politieke konteks en die implikasies daarvan vir die demokratiese politieke bestel."
Moraliteit anderkant familieverband: die opkoms van vroeë Christendom
2026-04-01"Die nuwe definiëring van affiliasie en lojaliteit het ’n morele paradigma geskep wat tradisionele familie, groep en sosiale grense oorskry het. Dit het bygedra tot die ontstaan van georganiseerde liefdadigheid in die Westerse beskawing en het die invloed van die Christendom binne verskillende kulturele kontekste gevestig."
KKNK 2026: Zonkie en die laaste boomhuis – ’n onderhoud
2026-03-27"Kinderteater en storievertelling is nie net belangrik vir jong kinders nie, maar vir elke liewe mens ... Die krag van teater is eindeloos en vir almal van waarde."
Afrikaans Huistaal: Graad 1-vraestel en memorandum, eerste kwartaal
2026-03-26As jou kind in graad 1 is, bied LitNet gratis hulp om hom vir sy toetse en eksamens te help voorberei. Hier is 'n gratis Afrikaans Huistaal-vraestel en memorandum wat Tharina Joubert opgestel het. Laai dit af in PDF en lê die begrippe vas wat die kinders in die skool leer.
