Akademies en skole
Welkom by LitNet se opvoedingswerf
Welcome to LitNet's educational site
Geakkrediteerde aanlyn joernaal
Wiskundevraestel en memorandum (Junie, graad 7, senior fase)
2016-05-30Leerders in graad 7: Hier is ’n gratis wiskundehersieningsvraestel. Laai dit hier af en oefen vir die eksamen.
The future of education and e-learning in South Africa – an interview
2016-05-30There are many challenges facing education in this country. Maybe technology could be a part of the solution. Read an interview with Brian Schreuder of the WCED.
Die rol van geselekteerde motiveringsfaktore en leerstrategieë by akademiese prestasie van Ekonomiese en Bestuurswetenskappe- (EBW-) onderwysstudente
2016-05-26"Daar word sterker ondersteuning aanbeveel by die volgende faktore en strategieë: toetsangs, uitbreidingstrategie, kritiese denke, metakognisie en bykomende pogings."
Dronkenskap as verweer in die Suid-Afrikaanse strafreg: ’n Sober benadering?
2016-05-26"Hierdie artikel ondersoek of die daargestelde Strafregwysigingswet 1 van 1998, en bepaald artikel 1, na wense geformuleer is en ’n sober strafregtelike benadering tot die dronkenskapverweer bied."
Die fassinerende meganika van hoppende fietswiele
2016-05-26"Feitlik al die gepubliseerde numeriese resultate is gegee vir beweging van ’n hoepel op ’n horisontale vlak; in hierdie artikel word ’n wiel wat afrol op ’n skuins vlak beskou."
Paul Kruger, die Uitlanderstemreg en die Engelstalige pers in die ZAR voor 1895
2016-05-25"Die basis vir die vervreemding tussen die Uitlanders en die regering is vóór 1895 reeds gelê en daarin het Paul Kruger ’n deurslaggewende rol gespeel."
Interview: Why were the schools burnt down?
2016-05-25The vandalising of close to 30 schools through arson and other means in Vuwani from late in April to early May left the nation puzzled. Hans Pienaar spoke to a resident who prefers to remain anonymous, as he fears for his safety.
Nabydood-ervarings: ’n kritiese ontleding van buiteliggaamlike waarnemings tydens hartstilstand
2016-05-24"Die aanspraak dat betroubare waarnemings onafhanklik van enige breinfunksies die aannames van moderne neuronavorsers bevraagteken en tegelyk die tradisionele siening van ’n 'siel' bevestig, berus op beweerde 'feite' en 'bewyse' wat op hierdie stadium nie die toets van kritiek kan deurstaan nie."
Bron van kennis in arm streke
2016-05-18"Die Hoërskool Sao Bras is ’n trotse fontein van kennis in ’n brandarm woonbuurt in Mosselbaai. Die skool verskaf onderrig wat gewoonlik net te kry is in duur privaatskole, tog kan talle leerders glad nie skoolgeld bekostig nie."
Die leerpraktykvorming van hoërskoolleerders op ’n plattelandse werkersklasdorp
2016-05-17"Hierdie leerders se leer is gevorm en geïnspireer deur en uit hul weiering om hul huidige omstandighede te aanvaar."
Postapartheid as wondkultuur binne ’n patologiese openbare ruimte: Mark Gevisser se Lost and found in Johannesburg
2016-05-11"Hierdie artikel stel voor dat ’n 'wondkultuur' binne ’n 'patologiese openbare ruimte' heelwat aspekte van die postapartheid bestel verklaar."
Intertalige en kruiskulturele verkeer tussen Afrikaans en Nederlands in Marlene van Niekerk se verhaalbundel Die sneeuslaper
2016-05-11"Die artikel ondersoek die wyse waarop Afrikaans in die verhaal “Die sneeuslaper” geperforeer word deur Nederlands en die wyse waarop ’n Suid-Afrikaanse leefwêreld die Nederlandse verhaalruimte in hierdie verhaal infiltreer."
Die einde van transendensie in Kontinentale godsdiensfilosofie?
2016-05-06Hierdie artikel ontleed of die begrip transendensie steeds ’n toekoms kan hê, spesifiek in Kontinentale godsdiensfilosofie, aan die hand van drie moontlike toekomsscenario’s, naamlik die Messiaanse, bevryding- en plastisiteitscenario.
Graad 6: Toetse, vraestelle en memoranda
2016-05-05Is daar ’n graad 6-leerder in jou huis? Hier is gratis toetse, eksamenvraestelle en memoranda vir Afrikaans, Engels, Xhosa, wiskunde, natuur- en sosiale wetenskappe.
Die assessering van huistale in die Suid-Afrikaanse Nasionale Seniorsertifikaateksamen – die strewe na regverdigheid en groter geloofwaardigheid
2016-04-28"In soverre die kurrikulum en assesseringstandaarde mag help met klasbeplanning, bied hulle steeds geen waarborg dat dit ’n bydrae sal lewer tot die gehalte van onderrig en assesseringspraktyke, of die versekering van ekwivalensie oor verskillende taaleksamens heen nie."
Die tante uit Nederland as liminale karakter in Etienne van Heerden se Kikoejoe (1996) en 30 nagte in Amsterdam (2008)
2016-04-25In hierdie artikel onderneem Joan-Mari Barendse ’n ondersoek na die rol en funksie van die karakters tant Geertruida in Kikoejoe en Tante Zan in 30 nagte in Amsterdam van Etienne van Heerden.
ALV-kongres 2016: Tweede oproep
2016-04-21Hiermee 'n uitnodiging om referaatvoorstelle voor die 29ste April 2016 voor te lê.
Die hadeda as liminale dier in Kaar van Marlene van Niekerk
2016-04-19"Hierdie ondersoek geskied vanuit die invalshoek van dierestudies, ’n onderafdeling van die ekokritiek, en dui aan in watter mate Van Niekerk in hierdie bundel die mens desentraliseer."
Die eis om onregmatige lewe: bestaanbaar in die deliktereg of word die gemenereg buite sy perke gestrek?
2016-04-15"Soms, as gevolg van onder andere nalatige mediese advies, word gesinne gekonfronteer met die realiteite van ’n lewe met gestremdheid. Die eis om onregmatige lewe is ’n eis wat deur ’n kind, verteenwoordig deur sy ouers, teen ’n mediese praktisyn ingestel word."
Graad 3: Toetse, vraestelle en memoranda (beskikbaar in Afrikaans, Engels, Xhosa en Sotho)
2016-04-06Is daar ’n graad 3-leerder in jou huis? Hier is gratis toetse, eksamenvraestelle en memoranda vir Afrikaans, Engels, Xhosa, Sotho en wiskunde.
