Akademies en skole
Welkom by LitNet se opvoedingswerf
Welcome to LitNet's educational site
Geakkrediteerde aanlyn joernaal
Depolarisering van onderrig en navorsing: Besinning deur aksienavorsing by ’n tradisionele universiteit
2016-01-29"Erkenning van die akademieskap van onderrig en leer as ’n navorsingsnis het die potensiaal om die gehalte van opleiding by universiteite, skole en ander opleidingsgeriewe te verbeter."
Onderhoud: Marise Oberholzer vertel hoe jou kind wiskunde onder die knie kan kry
2016-01-29"Daar is mense wat begrippe in wiskunde maklik onder die knie kry en ander wat langer neem om dieselfde begrippe te bemeester. Ek sien egter gereeld met my klasse hoe kinders skielik lief raak vir wiskunde en dan begin presteer. Die kinders vir wie wiskunde nie so natuurlik kom nie, kan met baie herhaling en baie oefen ook goed presteer."
US-konvokasie 2016: Afskeidstoespraak deur Christo Viljoen, uittredende president
2016-01-28"Stellenbosch dien Suid-Afrika al vir 150 jaar. Hy wil voortgaan om dit deur sy gehalte en deur ’n inklusiewe kultuur en taalgebruik te doen. Daarvoor het hy selfstandigheid en ruimte en ons almal se samewerking nodig. Dan kan Stellenbosch wéér sê hy staan vir ’n idee."
Briewe aan ’n diva: die verswyging van gay-identiteit in Gordon Jephtas se briewe aan May Abrahamse
2016-01-28In die 1980’s was Gordon Jephtas een van New York se mees gesogte répétiteurs, waar hy met operasterre soos Luciano Pavarotti, Joan Sutherland, Leontyne Price en Marilyn Horne gewerk het. Hilde Roos ondersoek die konsepte van die geheimhouding van gay-identiteit, divaverering en die operaqueen in Jephtas se briewe aan May Abrahamse gestalte gekry het.
Graad 5-getalbegrip: werkkaart en memorandum
2016-01-27Leerders in graad 5: hier is gratis werkkaarte. Laai dit nou af en oefen.
US-konvokasie 2016: Universiteit Stellenbosch: Vorentoe!
2016-01-27"Deur Engels as onderrigtaal te gebruik, sorg ons dat ons toeganklik is vir meer mense. Maar daar is steeds ’n groot behoefte aan en vraag na Afrikaans, daarom duur ons aanbod daarin voort." Rektor en visekanselier Wim de Villiers se mededelings aan die US-konvokasie.
Haal af die Bosch se maskers, vra Maties
2016-01-27Byna 2 000 stemgeregtigde oud-Maties het Dinsdagaand hulle opwagting gemaak by die US-konvokasievergadering. Jean Oosthuizen lewer verslag.
US-konvokasietoespraak: Die koei in die bos
2016-01-26"Indien Afrikaans as omgangstaal, administratiewe taal, onderrigtaal hier sou verketter word en krimp, gaan dit uiteindelik tot ’n onvermydelike tot niet maak van ’n kosbare en geskakeerde instrument van bewuswording lei."
Kuberklas Kreatief: Die toekoms
2016-01-25"My oë ontmoet die horison waar die sonsopkoms ‘n nuwe dag verklaar."
LitNet Akademies: Kitsgids
2016-01-20LitNet Akademies se kitsgids tot al die belangrikste inligting.
Quo vadis Maties?
2016-01-20"Hopelik is volgende week se konvokasievergadering die voortsetting van ’n reis na ’n beter bestemming vir Matieland ..."
Paul Kruger en die pers in die ZAR, 1890–1895
2016-01-19"In Mei 1893 is Eugène N. Marais, die redakteur en eienaar van die koerant Land en Volk, egter daarvan aangekla dat hy die President belaster het, en die verloop en uitslag van daardie saak het beslis ’n groot rol gespeel in die regering se besluit om ’n perswet te aanvaar."
Vraestel en memorandum: Afrikaans Eerste Addisionele Taal, Graad 8, November 2015
2016-01-19"Kyk of jy vir my die son kan vang." In hierdie vraestel van Kingswood College kan jy lees van aktuele sake soos besoedeling en aardverwaring, maar ook oor populêre liedjies soos dié een van Valiant Swart. Laai die vraestel af en begin vandag al oefen vir beter eksamenpunte.
Wiskundewenke vir ouers aan die begin van die jaar
2016-01-18"Wiskunde hoef natuurlik nie net beperk te wees tot huiswerktyd nie. Die kombuis is byvoorbeeld ‘n plek waar kinders die mates aanleer van die meetinstrumente wat ons vir bak en brou gebruik. Op pad na die skool kan kinders verskillende vorme in die omgewing opnoem of die getalle op motors se registrasienommers bymekaar tel."
USAN-kongres 2016: Volledige program
2016-01-15Die Departement Afrikaans en Nederlands van die Universiteit Stellenbosch bied van 19 tot 21 Januarie vir die tweede keer ’n samekoms aan van uitgelese jong intellektuele wat gereed staan om gedagtes oor die taal- en letterkunde uit te ruil.
Wonder jy of jy vanjaar moet gaan skoolhou in Korea?
2016-01-14"As jy lus is vir ‘n nuwe blaadjie omslaan en ‘n baie groot uitdaging, klim op die volgende vliegtuig."
Uitnodiging vir nominasies vir die R500 000 Jan H Maraisprys
2016-01-12Doen nou aansoek vir die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns se nuut ingestelde Jan H Maraisprys. Nominasies word ingewag tot 25 Januarie 2016.
Wiskunde is nie "a bag of tricks" nie
2016-01-11"Watter getal is tussen 6 en 8? Daar is 'n oneindige aantal getalle tussen 6 en 8."
Wiskundebegrip is soms belangriker as wiskundepunte.
2015-matriekuitslae: 'n blink toekoms wink
2016-01-08"Die toename in die 2015-slaagsyfer onder leerders van skole wat armer areas bedien, is verblydend – sowel as die feit dat die gaping in die slaagsyfers van skole in bevoorregte areas en skole in armer areas, vernou het."
Die nugtere mistiek van Andrew Murray
2015-12-28"Hierdie revisionêre herbesinning oor Murray se mistiek onderstreep dat die mistiek, soos Murray geskryf het, ’n wesenlike, selfs natuurlike, kenmerk van godsdienstige ervaring is en daarom ’n noodsaaklike plek in die godsdienstige diskoers het."
