Filmresensie: While we’re young
2015-08-12"Hierdie fliek se titel dui al op dubbelsinnigheid: we’re kan staan vir we were sowel as vir we are. Ons het hier te doen met die teenoor mekaar stel van generasies: die twintigplussers en die veertigplussers."
Filmresensie: Fabergé – A life of its own
2015-07-28"Benewens die heerlike visuele oordaad van die objects d’art – goud, silwer, edelstene en helderkleurige enemmelwerk – bied hierdie dokumentêr ’n oorsig van die Russiese sosiale en politieke geskiedenis vanaf die 1880’s tot ná die revolusie van 1917."
Filmresensie: Two days, one night
2015-07-21"Marion Cotillard se ingehoue, onderbeklemtoonde spel, wat haar vanjaar ’n Oscar-benoeming as beste aktrise besorg het, maak hierdie film al die kyk werd."
Filmresensie: Hollywood in my huis
2015-07-21"Wat ontvou, is ’n egte, roerende verhaal wat deur puik spel gedra word."
Filmresensie: Spy
2015-07-01"Eers was daar die Bond-flieks, toe die spottery met die Bond-flieks (met Kingsmen: The Secret Service as jongste voorbeeld) en nou is daar Spy."
Resensie: Far from the madding crowd
2015-06-03Ontmoet nou Thomas Hardy se Bathsheba Everdene in Far from the madding crowd (in 1874 as boek gepubliseer), ook sterk en onafhanklik, maar nie heeltemal so beginselvas nie.
Resensie: Exhibition on screen: The Impressionists – and the man who made them
2015-06-03Hierdie film word hoog aanbeveel vir alle kunsliefhebbers.
Filmresensie: Dear White People
2015-05-07Die gesprek oor ras en rassisme is klaarblyklik springlewendig, en nie net hier in ons gekwelde land nie.
Resensie: Exhibition on screen: Vincent Van Gogh – A New Way of Seeing
2015-04-21Gou spring om hierdie besonderse film te sien!

