Forerunners: ’n Pragtige stuk werk
2011-09-21Die jong regisseur Simon Wood sorg met sy subtiele en evokatiewe aanslag vir ’n pragtige stuk werk. Forerunners het reeds aandag getrek by Cannes, en is gekies om later vanjaar by nog twee internasionale filmfeeste vertoon te word.

The Bang Bang Club: 'n Hegte, oortuigende eenheid
2011-08-24 Dit het al ’n cliché geword: dat Suid-Afrika vol stories is wat smeek om verfilm te word – “ons mense” moet net begin om “ons stories” te vertel. Dít doen regisseur Steven Silver met onderskeiding.
Biutiful - nie 'n opbeurende kykervaring nie; tog 'n moet
2011-08-24 Biutiful Regisseur: Alejandro González Iñárritu Kamerawerk: Rodrigo Prieto Rolverdeling: Javier Bardem, Maricel Álvarez, Hanaa Bouchaib Looptyd: 140 minute Om hierdie fliek met middelklasidees ...

Flikker: The Adjustment Bureau - 'n intrige-belaaide wetenskapfiksie-liefdesverhaal
2011-06-30 ’n Bloedjong politikus (Matt Damon) se briljante verkiesingsveldtog om senator te word, ly op die laaste oomblik skipbreuk. Terwyl hy sy verloorder-toespraak in die manstoilette oefen, ontmoet hy ’n vrygeestige danseres (Emily Blunt).

Flikker: The Lincoln Lawyer – ’n baie kykbare film met 'n gatskop-klankbaan
2011-06-30 Prokureur Mick Haller is ’n regte hardegat. Sy praktyk, wat hy uit ’n statige ou Lincoln met die nommerplaat “Not guilty” bedryf, fokus hoofsaaklik op ongure karakters uit die bendewêreld.

Flikker: The Way Back getuig van wilskrag en oorlewingsvermoë
2011-06-30 Dié film is gegrond op die ware verhaal van sewe gevangenes, meestal Pole, wat in die 1930’s as “vyande van die staat” in een van Stalin se strafkampe in Siberië gevange gehou is.

The King's Speech: 'n Pragtige, menslike drama
2011-03-01 The King’s Speech Regisseur: Tom Hooper Kamerawerk: Danny Cohen Rolverdeling: Colin Firth, Geoffrey Rush and Helena Bonham Carter Looptyd: 118 mins Agter die baie bekende historiese gebeure van die abdikasie van koning ...