Musiek vir die agtergrond: Gaan kyk hierdie fliek en sing saam
2013-10-23 Gaan kyk hierdie fliek en sing “Heitou Peteitou” lustig saam – praat van ’n catchy tune ...
Bydraes gesoek vir aksierym- en liedjieboek vir pikkies van een tot drie jaar!
2013-10-09 "Ons beoog ’n opvolgbundel vir die ouer kleingoed, Rympies vir kleintjies en kleuters,maar ons fokus is nou eers op die heel kleintjies: peuters van 1 tot 3 jaar."Rym-, aksierym- en liedjiebundel vir pikkies: Lees dié onderhoud oor bydraes wat jy self kan stuur!
2013-10-09 Riana Scheepers, Suzette Myburgh-Kotzé en Gertie Smit is besig om 'n rym-, aksierym- en liedjiebundel saam te stel vir heel kleintjies van ouderdom een tot drie jaar. Naomi Meyer het al drie van hulle oor die projek uitgevra.The Conjuring: Vreesaanjaend
2013-10-02 "Ed en Lorraine Warren het sedert die 1960’s in Amerika gewerk met gevalle van okkultiese teistering en The Conjuring is ook ’n biofliek oor hulle lewe – Lorraine (’n bekende clairvoyant) was op 86 ’n raadgewer vir die draaiboekskrywer en regisseur."Midnight’s Children: Meesleurend, epies, wonderbaarlik
2013-10-02 "Midnight’s Children is ’n meesleurende, epiese, wonderbaarlike, kleurryke, beeldskone, oordadige, groothartige film – “there is a generosity of story,” soos my fliekgenoot gesê het."Resensie: Elysium word hoog aanbeveel
2013-08-29 Neill Blomkamp doen dit weer! Met District 9 het die fliekwêreld behoorlik kennis geneem van hierdie Suid-Afrikaans gebore regisseur, en Elysium behoort sy reputasie finaal te vestig.Resensie: Manet – Portraying Life
2013-07-23 Om ’n kunsdokumentêr te kyk, is so ’n bietjie soos rugby op Nuweland vs TV-rugby in jou sitkamer: die atmosfeer is nie dieselfde nie, maar jy sien soveel beter.Resensie: Disconnect
2013-07-22 ’n Goeie riller wat die kyker se morele beskouings behoorlik uitdaag.Resensie: Die laaste tango
2013-07-17 "Die fliek begin met ’n aksietoneel: De Wet (Louw Venter), ’n speurder van die Valke, trek uiteindelik ’n reeksmoordenaar (Stian Bam) vas, maar hy verloor kop en slaan die man tot in die hospitaal."Song for Marion: Die beleënheid van ouderdom
2013-07-02 "Marion is sterwend aan kanker, maar sy leef steeds vir alles wat elke dag bied, veral vir die sanggroep oues onder leiding van die jong onderwyseres Elizabeth."Resensie: Amour
2013-06-26 In hierdie film sny hy die kwessie van lewe en dood tot op die been oop sodat jy magteloos daarvoor staan. Op so ’n manier dat die titel, Liefde, die hele kosmos van ’n huweliksverhouding omvat.
Nuwe Stories 2013-kortverhaalwedstryd: Tweede keurverslag van "Alledaagse insomnia"
2013-06-25 Alledaagse insomnia: Die tweede keurverslag deur Suzette Kotzé-Myburgh
Nuwe Stories 2013-kortverhaalwedstryd: Tweede keurverslag van "Behoede my"
2013-06-25 Behoede my: Die tweede keurverslag deur Suzette Kotzé-Myburgh
Nuwe Stories 2013-kortverhaalwedstryd: Tweede keurverslag van "Desperate Housewife"
2013-06-25 Desperate Housewife: Die tweede keurverslag deur Suzette Kotzé-Myburgh

