Suzette Myburgh

Suzette Myburgh het ’n BA-graad met lof aan die Universiteit Stellenbosch behaal, gevolg deur ’n honneursgraad in joernalistiek in 1989. Ná nege jaar by Tafelberg Uitgewers begin werk sy vryskut in die uitgewersbedryf, hoofsaaklik as fiksieredakteur. Haar ander projekte sluit in filmresensies vir LitNet en kykNET, sowel as radio-onderhoude vir die program Skrywers en boeke. Sy gee ook opleiding vir fiksieredakteurs. As medesamesteller werk sy aan die Nuwe Stories-bundels, Nuwe kinderverseboek saam met Riana Scheepers, en nog twee rympiebundels. Sy is die sameroeper van die keurpaneel vir die US Woordfeesbundels, ’n projek wat tans in sy sewende jaar is. Sedert 2019 is sy die Afrikaanse mentor in die Jakes Gerwel Stigting se ontwikkelingsprogram vir opkomende skrywers.

Resensie: Exhibition on Screen: Matisse

Suzette Myburgh 2014-11-21  Vir kunsliefhebbers begin daar nou by Ster-Kinekor se Cinema Nouveau-teaters ’n nuwe seisoen van dokumentêre films oor uitstallings by van die wêreld se bekendste kunsgalerye.

Resensie: The Great Beauty

Suzette Myburgh 2014-11-05  Suzette Kotzé-Myburgh gee 5 sterre vir The Great Beauty.

Resensie: Miners shot down

Suzette Myburgh 2014-10-13 "Dit terwyl dit eintlik verpligte kykstof in ons wye en droewe land behoort te wees – ernstige fliekkykers moet ’n plan maak om dit te sien." 

Resensie: Calvary

Suzette Myburgh 2014-09-30  Suzette Kotzé-Myburgh gee vyf sterre aan Calvary.

Resensie: Boyhood

Suzette Myburgh 2014-09-18 Suzette Kotzé-Myburgh ken 5 sterre toe aan Boyhood.

Kortfilms by die Silwerskermfees 2014

Suzette Myburgh 2014-09-03 "Die afgelope Silwerskermfees in Kaapstad het een feit klinkklaar bevestig: ons filmbedryf is springlewendig en gesond!"

Resensie: The Hundred-foot Journey

Suzette Myburgh 2014-09-03 "Die nuweling of inkommer wat homself ten spyte van vooroordeel moet bewys, is ’n stokou storieresep, so ook die tromp-op botsing tussen twee kulture." 

Resensie: Mr Pip

Suzette Myburgh 2014-08-14  Suzette Kotzé-Myburgh gee 5 sterre aan Mr Pip.

Resensie: Le Week-end

Suzette Myburgh 2014-08-07 "Hierdie film is ’n besonder komplekse uitbeelding van ’n huweliksverhouding."

Wat die flieks ons wys oor boeke

Suzette Myburgh 2014-08-06  

Resensie: Locke

Suzette Myburgh 2014-07-11 Hierdie fliek doen iets heeltemal nuut, iets wat na my wete nog nie voorheen gedoen is nie.
Top