Silwerskermfees 2017: indrukke van die kortfilms
2017-08-28"Vanjaar se oes bevestig net weer dat ons bedryf oor uitstaande talent beskik, veral wat betref akteurs, regisseurs, musiek, tegniese versorging en kinematografie."
Filmresensie: EXHIBITION ON SCREEN: Goya – Visions of Flesh and Blood
2017-07-27"Goya was ’n selfopgeleide kunstenaar wat eers op ses-en-dertig sy eerste opdragwerk van ’n Spaanse koninklike ontvang het, maar danksy toewyding en brandende ambisie is hy uiteindelik aangestel as die belangrikste hofkunstenaar van koning Charles III."
The Odyssey: ’n filmresensie
2017-07-21"Met planeet Aarde se voortbestaan wat ernstig bedreig word, is die verskyning van hierdie biografiese prent oor die oseanograaf Jacques Cousteau (puik vertolk deur Lambert Wilson) tydiger as ooit."
20th Century Women: ’n filmresensie
2017-07-06"20th Century Women is nie ’n uitstaande fliek nie, daarvoor is die struktuur te los en rammelrig, maar dit het ’n groot, warm hart. Gaan kyk gerus."
Gifted: ’n filmresensie
2017-06-27"Hierdie film word hoog aanbeveel vir kykers wat ’n stewige drama verkies."
Op die spoor van, saamgestel deur Rudie van Rensburg: ’n resensie
2017-06-20“Op die spoor van is nommerpas vir speurstorievrate, maar behoort ook in die smaak te val van alle liefhebbers van die kortverhaal.”
The salesman: filmresensie
2017-05-24"Dis nie elke regisseur wat dit regkry om twee keer die Oscar vir beste buitelandse rolprent te wen nie. Die Irannees Asghar Farhadi het, met A separation in 2011 en vanjaar met The salesman."
Filmresensie: Lion
2017-05-05"Die Indië-deel van Lion is werklik uitstaande – soos met Queen of Katwe wys dit ’n wêreld van ekstreme armoede, maar met ’n ryk geskakeerde gemeenskapslewe."
Filmresensie: Exhibition on screen: The Curious World of Hieronymus Bosch
2017-05-04"Sy werk getuig van ’n besonder fyn insig in die donker onbewuste van die menslike psige omtrent vierhonderd jaar voor Sigmund Freud dit sou navors en omskryf. En juis dít tref ’n mens telkens van Bosch se skilderye: hoe 'modern' dit lyk."
Hidden Figures: ’n filmresensie
2017-04-04"Hidden Figures word hoog aanbeveel. Dit belig ’n uiters interessante stuk geskiedenis terwyl dit jou volkome intrek op emosionele vlak, tot by die baie bevredigende einde."
Kalushi: The story of Solomon Mahlangu – ’n filmresensie
2017-03-30"Kalushi belig ’n belangrike hoofstuk in ons land se hartseer, komplekse geskiedenis en as sulks is dit ’n noodsaaklike fliek om te gaan kyk – des te meer omdat regisseur Mandla Dube hom weerhou het van ’n eendimensionele blik daarop."
Katryn deur Winnie Rust: ’n resensie
2017-03-28"Sy kon onder haar karakters se vel inklim en vanuit hulle harte praat. Sy kon lesers ontroer, soos wat ook haar eie maatstaf vir haar skryfwerk was: dat dit moet gaan oor dinge wat haar ontroer."
Filmresensie: Tess
2017-03-10"Laat ek volstaan deur te sê dis een van die beste flieks wat ek al ooit gesien het. As enigiemand nog bewyse soek dat ons plaaslike filmbedryf werk van wêreldgehalte kan lewer – hier is dit."
Filmresensie: Moonlight
2017-03-02"Ek het niks teen La-la Land nie, dis ’n pragtige fliek en als, maar in vergelyking met Moonlight is dit spookasem."
Filmresensie: La-la Land
2017-02-07"So tussen die pret en vrolikheid deur raak hierdie fliek geleidelik donkerder en ernstiger, sodat die bittersoet einde my behoorlik onkant betrap het."