Mama at the Artscape: an interview
2019-04-11Mama runs until Saturday 13 April at the Artscape. Mama (portrayed by Chenal Kock and directed by Jeremeo Le Cordeur) is a character piece, showcased through poetry and physical theatre, that focuses on the Afrikaaps dialect. Menán van Heerden chats to Chenal and Jeremeo to find out more.
Bo-Kaap: bewaarde erfenis
2019-04-02Verlede week Donderdag het die Kaapstadse metroraad aan die Bo-Kaap munisipale erfenisbeskerming toegeken. Menán van Heerden vertel meer oor die Bo-Kaap en Arabiese Afrikaans. Lees ook meningsartikels en gedigte oor die Bo-Kaap uit die LitNet-argief.
Die Afri-Kwé-taalprojek beklemtoon historiese en toekomstige verbintenisse
2019-03-28Op Saterdag 23 Maart het die !AL-OM Aboriginal Customary Council, in samewerking met die Departement Afrikaans en Nederlands, Universiteit Stellenbosch (US), en die Afrikaanse Taalraad, die Afri-Kwé-taalprojek bekendgestel. Volgens Andries Visagie (Afrikaans en Nederlands, US) verwys Afri-Kwé na die historiese en toekomstige verbintenisse tussen Afrikaans en Khoekhoegowab. Menán van Heerden vertel meer.
Kora: A lost Khoisan Language: an interview
2019-03-26On Wednesday, 27 March 2019 (13h00–15h00) at Stellenbosch University, linguist Menán du Plessis will talk about her book, Kora: A lost Khoisan Language of the early Cape and the Gariep. Menán van Heerden chats to Menán du Plessis about her book.
Menseregtedag: die Cradock Vier-erfenisroete en Garden of Remembrance
2019-03-20"Die Sharpeville-slagting (1960) word jaarliks op 21 Maart as Menseregtedag herdenk. Die Cradock Four Garden of Remembrance word op vanjaar se Menseregtedag amptelik in Cradock deur die Minister van Toerisme onthul. Hierdie fotogalery herdenk vier vermoorde aparheidsaktiviste, Fort Calata, Matthew Goniwe, Sicelo Mhlauli en Sparrow Mkonto, bekend as die Cradock Vier."
The Miriam Tlali Reading and Book Club: an interview
2019-03-13On 16 March 2019 the Miriam Tlali Reading and Book Club will host a panel discussion under the theme “Literacy in indigenous languages as the foundation of community, economic, social and political development”. Menán van Heerden chats to Sindiswa Seakhoa about the book club, the legacy of Miriam Tlali and the importance of indigenous languages.
US Woordfees 2019: Foto's van die SASNEV-borrel
2019-03-07Die jaarlikse SASNEV-borrel het Saterdag 2 Maart by die US Woordfees plaasgevind. Menán van Heerden het ʼn paar foto's geneem.
Internasionale Moedertaaldag: Khoekhoegowab-tale en Khoi-Afrikaans
2019-02-21Die Verenigde Nasies het 2019 as die Internasionale Jaar van Inheemse Tale verklaar. Op 21 Februarie word die jaarlikse Internasionale Moedertaaldag gevier. Vanjaar se tema is “Indigenous languages matter for development, peace building and reconciliation”. Menán van Heerden vertel meer oor die invloed van die Khoi op Afrikaans.
Kitsfeite oor Fanakalo, die taal van die Suid-Afrikaanse myne
2019-02-21Internasionale Moedertaaldag word elke jaar op 21 Februarie gevier. Vanjaar se tema is "Indigenous languages matter for development, peace building and reconciliation". Menán van Heerden vertel meer oor Fanakalo, "’n skaars voorbeeld van ’n pidgin (oorbruggingstaal van kommunikasie) gebaseer op ’n inheemse taal eerder as op die taal van ’n koloniserende of handelsmag".
Wupperthal ween
2019-01-31"Ek wou net 500 woorde skryf oor die ontstaan van Wupperthal, om ietsie te skryf oor wat verlore is."
LitNet Akademies Weerdink: Verkiesing 2019
2019-01-25Die LitNet Akademies Weerdink-reeks skakel akademiese navorsing met die brandende kwessies van 2019. Die tweede onderhoud in hierdie reeks hou verband met die 2019-verkiesing. Menán van Heerden gesels met Chris Nelson oor die stand van ons demokrasie.
Intercontinental entanglements: slavery, Dutch colonialism and post-colonial identifications
2018-12-20"The questions that need to be asked, are: 'whose history is under discussion here?' and who is the 'us' 'who call themselves the Dutch'?"
Fotoblad: Die Afrikaans van die Kaapse Moslems-bekendstelling
2018-12-19Op Saterdag 15 Desember 2018 het die bekendstelling van die Afrikaanse verwerking van Achmat Davids se boek, The Afrikaans of the Cape Muslims by die Historium Trust funksie- en konferensiesentrum in Paarl plaasgevind. Die boekbekendstelling is deur Die Stigting vir die Bemagtiging deur Afrikaans (SBA), tesame met die Afrikaanse Taalmuseum se slawedagviering, aangebied. Menán van Heerden het foto’s geneem.
Die Afrikaanse Taalraad en medewerkers kuier by SASNEV
2018-12-13Op Vrydag 7 Desember was die Afrikaanse Taalraad (ATR) en hul 2018-medewerkers by die Suid-Afrikaanse Sentrum vir Nederland en Vlaandere (SASNEV) byeen tydens ’n gesellige dankiesê-geleentheid. Menán van Heerden het foto's geneem.
Die Nasionale Afrikaanse Letterkundige Museum en Navorsingsentrum (NALN): ’n onderhoud met Wyno Simes
2018-12-13Wyno Simes is onlangs as die nuwe kurator van die Nasionale Afrikaanse Letterkundige Museum en Navorsingsentrum (NALN) aangewys. Menán van Heerden het met Wyno gesels om meer oor die geskiedenis, literêre erfenis, dienste en oogmerke van NALN uit te vind.

