“Nooi”, “sambreel”, “amok”: taalerfenis van die Kaapse slawe
2017-12-06Vrydag 1 Desember was die 183ste herdenking van die vrystelling van slawe (1834). Op Dinsdag 5 Desember het taal- en VOC-navorser Helena Liebenberg ’n lesing by die Afrikaanse Taalmuseum aangebied oor die slawe se bydrae tot die ontwikkeling van Afrikaans. Luister hier na die hele gesprek.
“The problem with decolonisation”: Jonathan Jansen seminar
2017-11-30"The tools that you use are as important as the problems we are trying to solve. And if you use the wrong conceptual apparatus for making sense of problems like racism, like decoloniality, then, of course, I think you will be less effective than if you, for example, use critical race theory."
Vroue van Atlantis: ’n onderhoud met Anastasia de Vries
2017-11-28"Ons wat aan dié boek help werk het, wat ons beskou as geleiers van hul verhale, eerder as vertellers, is nie meer dieselfde mense nadat dié vroue met ons gebeur het nie."
Race otherwise: Forging a new humanism for South Africa: Kaapstad-bekendstelling
2017-11-23Op 20 November het die bekendstelling van Race otherwise: Forging a new humanism for South Africa deur Zimitri Erasmus by The Book Lounge in Kaapstad plaasgevind. Desiree Lewis was in gesprek met Erasmus. Luister hier na die hele gesprek.
The President’s keepers: Kaapstad-bekendstelling
2017-11-16Op 15 November het die bekendstelling van The President’s keepers deur die joernalis en skrywer Jacques Pauw by die Kelvin Grove Club in Nuweland plaasgevind. Glynnis Breytenbach was in gesprek met Pauw. Luister hier na klankgrepe van die gesprek.
Sekurokratisering en Suid-Afrika: ’n onderhoud met André Duvenhage
2017-11-15"Ek wil nie so ver gaan om te sê dat die demokratiese projek reeds op die ashoop is nie, maar die uitdagings is baie groot en die finale toets lê ook nie te ver hiervandaan nie."
The volksmoeder, ordentlikheid and whiteness
2017-11-09On 6 November, the launch of Sitting Pretty: White Afrikaans Women in Postapartheid South Africa took place in Cape Town. Christi van der Westhuizen, author of Sitting Pretty, was in conversation with Adam Haupt. Read a broad overview of the main discussion points and also listen to the entire discussion.
Hip-hop en edutainment: ’n onderhoud met rymkletser Siep
2017-11-09"Afrikaans die mooiste taal het baie dialekte – mense underestimate my onmiddellik as ek praat in my slang, my dialek, maar oë raak gou groot as hulle kom meet hoe toor ek met woorde en soe word hulle ge-edutain."
Oranjerivierafrikaans is nxa!: ’n onderhoud met Anzil Kulsen
2017-10-26"nxa – goed/cool/lekker
xhoulag – uitspattig lag
xhouboe – terneergedruk wees"
Agentskap van die slavin: ’n onderhoud met Shamiega Chaudhari
2017-10-19"Die onderdrukte stem moet oopgevlek en hoorbaar gemaak word. Hoewel in die geval van Philida (en dit geld seker ook vir alle slawe) daar nie vir die slavinne gepraat kan word nie en hulle stories slegs agterhaal kan word, is dit tog belangrik dat ’n beeld van hierdie onderdrukking geskep en die stiltes verbreek word."
Aardklop 2017: A Kwaitopedia of Afrikaans terms and phrases
2017-10-19"Using Kwaito as an entry point, Nou Die Las is an exercise in recollecting, defining and reclaiming Afrikaans and associated dialects, such as Tsotsitaal, as part and parcel of township culture."
Nuwe stemme 6: ’n onderhoud met Solette Swanepoel
2017-10-12"Dit is wonderlik om met iets abstrak soos woorde en idees te kan werk, maar om op die ou end iets konkreet, ’n tasbare produk, te hê."
Afrikaans: the language of dissent
2017-10-11"The language also bears the imprint of a fierce tradition of anti-imperialism, anti-colonialism, of an all-embracing humanism and anti-apartheid activism."
Afrika en koloniale gebiedsverdeling: ’n onderhoud met Willie Breytenbach
2017-10-05"Die beduidendste gevolge van kolonialisme was Europese taaloordrag (bv Engels en Frans), die oorneem van sport deur Europese sportsoorte soos sokker, rugby en krieket in feitlik alle kolonies, die vestiging van die moderne bankwese (’n Britse produk) en regstelsels soos Britse maatskappyregte."
Aardklop 2017: ’n Onderhoud met YOMA
2017-09-28"Saam met taal kom identiteit en kultuur – moet nooit jou moedertaal minag of ander toelaat om dit te doen nie. As jy wil rym in Afrikaans, doen dit dan. Dis ons taal."

