Race otherwise: Forging a new humanism for South Africa: Kaapstad-bekendstelling

  • 0

Op 20 November het die bekendstelling van Race otherwise: Forging a new humanism for South Africa deur die akademikus en skrywer Zimitri Erasmus by The Book Lounge in Kaapstad plaasgevind. Desiree Lewis was in gesprek met Erasmus.

Zimitri Erasmus

Desiree Lewis

 

  • Luister hier na die hele gesprek:

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top