Reën vir Stofvlei: ’n onderhoud met Katherine Graham
2023-05-16Lees ’n tweetalige onderhoud met die skrywer. "You’ll find the blessings if you look for them."
Romanza-skrywers aan die woord
2023-03-15"Op die ou einde stem lesers met hulle beursies. Romanzas se verkoopsyfers bly groei. Die boeke, wat nagenoeg 190 na 200 bladsye beslaan, boer op topverkoperlyste. Jy glip dit sommer maklik in jou handsak om enige plek te lees."
Demensie en alzheimersiekte: Ervaringsindruk van twee boeke
2023-03-02Louise Viljoen het persoonlike ervaring van die versorging van ’n persoon wat hulp nodig het. Sy resenseer hiermee twee boeke, Beurtelinge deur Pirow Bekker en Tussen die hamer en die aambeeld … met alzheimers deur Wilna Hugo. Sy skryf die resensie in die vorm van twee ervaringsindrukke.
Wimpers op lakens belig vrouwees: ’n lesersindruk
2023-02-16"Die vertellinge begin gewoonlik waar die vroue ’n afspraak maak sodat Bredenhann hulle afneem. Reeds dán al vorm hy ’n idee van die vrou wat vir sy kamera gaan poseer, maar hy word telkemale verras, want vroue is soveel meer as hoe hulle lyk en wat hulle sê."
Emosie in kinderboeke
2023-01-31"Stories speel ’n al groter wordende rol om kinders meer vertroud te maak met emosie en hoe om konstruktief daaraan uiting te gee."
Drake deel nooit deur Nicola Kinnear: ’n resensie
2023-01-25"Die doel van die storie is om kinders meer te leer oor die belangrike beginsel van deel. Skrywers word gewoonlik gewaarsku dat dit ’n doodsonde is om ’n les in ’n kinderstorie in te werk, maar die groot geheim is om dit só te doen dat jy nie jou lesertjies se intelligensie onderskat en boonop prekerig oorkom nie. Die les moet op ’n heel natuurlike wyse onontbeerlik deel van die storie vorm."
Stories in die wind: ’n gesprek met Deidré Jantjies oor haar Khoena-kinderverhale
2022-12-13"My pad het begin met myself en om my erfenis te vind. Dit het belangrik geword vir my om hierdie boek te skryf. Ek wou ’n positiewe lig sien in ’n storie van die Namagemeenskap sodat die bruin kind kan verstaan dat hy of sy van ryk geskiedenis en kultuur kom."
Net aliens eet spinasie en ander stories: ’n onderhoud met Jaco Jacobs
2022-08-19"[A]s ’n mens jou storievoelers uitgesteek hou, is daar oral stories wat wag om vertel te word."
Future-proof yourself by Nikki Bush: A reader impression
2021-07-27"This book is a must-read for anyone looking to harness their courage and curiosity to build a rewarding, fulfilling future for themselves."
Brood van die lewe
2021-07-21"Sy kan dit oor en oor doen, elke dag van haar lewe, en steeds sal sy haar verwonder aan hoe iets wat onder ’n mens se vuiste deurloop en as gevolg van geweld opswel asof dit vrot, kan bróód word. Lewegewende brood."
Banting: 7 day meal plans: reader impression
2021-05-26"The meal plans include dairy-fee, basic, budget and seven-day options. They also include inspirational testimonials from people of all walks of life and income brackets who successfully follow the Banting lifestyle, and the book serves as an easy-to-follow guide."
Lockdown recipes & stories: ’n lesersindruk
2021-05-19"Dié kookboek is tjokkenblok vol resepte en motiverende stories deur bekendes, sjefs en tuiskokke. Dit is ’n viering van ons Suid-Afrikaners se veerkragtigheid en hoopvolle gesindheid gedurende en ten spyte van die nasionale grendeltyd."
Shaping Addo by Mitch Reardon: reader impression
2021-05-14"I thoroughly enjoyed reading Shaping Addo. Reardon writes both knowledgeably and entertainingly about the history of the park as well as its current endeavours."
The profiler diaries by Gérard Labuschagne – reader impression
2021-04-28"As a reader (and writer), I find the interviews Labuschagne conducted with suspects most interesting, as they afford one rare glimpses into their worlds and the way they saw things."
The lazy makoti’s guide to the kitchen by Mogau Seshoene – reader impression
2021-04-15"If you’re on a hunt for a cookbook that leads you through kitchen basics and teaches you foody tips, tricks and fresh ideas, look no further."

