Louise Viljoen (JBay)

Boekwurm Louise Viljoen is ’n vryskutskrywer en taalversorger van Jeffreysbaai. Sy werk heeldag met stories, haar eie en ook dié van ander. Louise skryf, redigeer, proeflees en vertaal teks om die pot aan die kook te hou. Dit is haar passie om skrywers te help om hulle manuskripte te slyp. Sy lees dus vir werk én vir ontspanning. Louise vertel graag van die wonderlike boeke op haar boekrak wat haar hart vinniger laat klop. Haar boekresensies verskyn gereeld in verskeie publikasies en kan ook oor die radio gehoor word.

Before I sleep

Louise Viljoen (JBay) New writing 2020-07-27

"In ancient tongue they celebrated,
whispering charming syllables"

Resensie: Mirre deur Chanette Paul

Louise Viljoen (JBay) Resensies 2020-07-14

"Die reeks handel oor vroue wat harde lewenslesse leer, maar bo hulle omstandighede uitstyg en hulle nie laat onderkry nie, al is die pad ook hóé swaar en uitdagend. Dit vier dus die universele vrou se reis vanaf weerloos na weerbaar."

Lesersindruk: Ligsloper deur Berdéhan Brand

Louise Viljoen (JBay) Lesersindrukke 2020-06-12

"Ek is verstom dat hierdie vaardige woordsmid so onder die spreekwoordelike radar vlieg, want sy werk kan met gemak skouers skuur met dié van ons groot digters."

Review: Future-proof your child for the 2020s and beyond by Nikki Bush and Graeme Codrington

Louise Viljoen (JBay) Books and writers 2020-04-15

"I consider it an invaluable guide to equip children with the right skill sets, attitudes and world views to enable them to identify future opportunities and thrive, no matter what tomorrow may or may not hold."

Review: Field guide to butterflies of South Africa (2nd edition) by Steve Woodhall

Louise Viljoen (JBay) Books and writers 2020-04-08

"This precious guide is said to make a thoughtful and wonderful gift to professional entomologists, gardeners and nature enthusiasts alike."

Review: Financial freedom through property by Laurens Boel

Louise Viljoen (JBay) Books and writers 2020-04-07

"To my delight, I found Boel a patient and eloquent coach, and his writing clear, to the point and interlaced with examples I could understand and relate to."

Lesersindruk: Wat die hart van vol is deur Peter Veldsman met Elmari Rautenbach

Louise Viljoen (JBay) Resensies 2020-02-25

"Wat die hart van vol is is ’n uiters diggeweefde onthoureis."

Bibi Babbelbek praat tot sy blou word: ’n lesersindruk en ’n onderhoud met die skrywer

Berdéhan Brand, Louise Viljoen (JBay) Lesersindrukke 2019-11-25

"Bibi Babbelbek praat tot sy blou word verdien ’n spesiale ruimte in die biblioteek van elke omgee-ouer."

Lesersindruk: Vegters deur Lucia Prinsloo

Louise Viljoen (JBay) Lesersindrukke 2019-11-13

"Dit bied ’n leeservaring wat die leser se emosies deur ’n vleismeultjie jaag en jou laat voel dat jy sélf ook deur ’n oorlog is..."

Zola deur Johan Jack Smith: ’n onderhoud en ’n lesersindruk

Louise Viljoen (JBay), Johan Jack Smith Boeke en skrywers 2019-09-25

"Zola is grusaam, grafies en visueel sterk geskryf. Die storielyn is behendig verweef met sub-intriges wat die lyne tussen realiteit en fiksie doelbewus en suksesvol vervaag."

Reader impression: Where do you go to by Jean Cerfontaine

Louise Viljoen (JBay) Books and writers 2019-08-21

"Despite the occasional punctuation blunder many a self-published book is guilty of, Where do you go to is a lovely and unforgettable read, and a fitting tribute to Sarstedt’s song; and, although one expects a feel-good ending culminating in Marie-Claire learning more about the first few years of her life, the revelation still comes as a surprise."

Praktiese raad oor die versorging van ’n demensielyer

Louise Viljoen (JBay) Menings 2019-06-12
"Ek deel graag hier my ervaring met die hoop dat dit iemand anders wat in dieselfde bootjie is, kan help."

Rand en sent deur Suzaan Steyn: ’n resensie

Louise Viljoen (JBay) Resensies 2019-05-29

"Ek het die meeste gebaat deur die spaarwenke rakende die aankoop van kruideniersware te volg. Dis ongelooflik hoe baie jy kan bespaar deur net weer vir ’n slag nugter na jou aankope te kyk."

Ons raaiselpad met alzheimersiekte deur Elise Nel: ’n resensie

Louise Viljoen (JBay) Resensies 2019-05-23

"Elise het sóveel fasette van die uitmergelende alzheimerpad wat sy saam met haar man gestap het, in hierdie boek vervat."

Plate by Marlene van der Westhuizen: a reader’s impression

Louise Viljoen (JBay) Lesersindrukke 2019-05-07

"Plate features a truly sublime collection of 86 appetising main courses with a continental influence. Divided into three chapters – on meat, poultry and seafood – the hand-picked recipes look every bit as scrumptious as they taste."

Top