Persvrystelling: Bevorder geletterdheid stap-stap in pragtige omgewing
2020-02-06Die ikoniese Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM) se naweeklange 45ste feesvieringe spring op 29 Februarie 2020 om 08:00 weg met ’n "45 Minute vir Afrikaans"-pretstap.
Persvrystelling: Nuwe fotokuns in Kaapstad bied ’n speelse, geheimsinnige verkenning van populêre kultuur se binnekamers
2020-02-06Die opening van Huis+Hou+Ding vind plaas op Dinsdag 11 Februarie om 19:00 in die Robert Sherwood Design-lokaal in Kaapstad.
Pasverskyn: Halala Suid-Afrika deur Michael le Cordeur
2020-02-06Halala (Ewig vir jou) Suid-Afrika bevat ’n keur van Le Cordeur se artikels die afgelope 25 jaar en is ’n besinning van Suid-Afrika as jong demokrasie.
Uitnodiging vir aansoeke om befondsing van akademiese projekte in Afrikaans
2020-02-04Aansoeke om befondsing van akademiese projekte wat tot publikasies in Afrikaans sal lei, word nou deur die PUK-Kanselierstrust ingewag.
Casper is deel van die 10de kykNET Fiëstas
2020-02-04Kykers kan op Sondag 9 Februarie om 20:00 op kykNET DStv-kanaal 144 inskakel om te sien wie met die gesogte kykNET Fiëstas-toekennings wegstap.
Persvrystelling: Kortlys van LAPA se jeugromankompetisie bekend
2020-01-29LAPA Uitgewers bied elke tweede jaar ʼn jeugromankompetisie aan. Hierdie gewilde kompetisie trek met elke rondte groot name. Hier is vanjaar se finaliste.
Persvrystelling: Pak die Bul by die horings by ikoniese Taalmonument – Sterrekykpiekniek fokus op Taurus en sy rooi oog
2020-01-29Kapenaars en besoekers sal die skitterende sterrehemel – spesifiek die sterrebeeld van die Bul (Stier) en sy kenmerkende rooi oog – van nader leer ken tydens ’n somerpiekniek op Paarlberg op Saterdag, 22 Februarie 2020.
Press release: Slave Route Challenge powered by Brimstone
2020-01-29One month to go to the 10th Anniversary of the Slave Route Challenge Powered by Brimstone taking place on Sunday 23 February 2020 on the Grand Parade in Cape Town.
Pasverskyn: Blydskap deur Johannes de Villiers
2020-01-29Dit is nie noodwendig maklik om bly te wees nie – maar Johannes de Villiers wys hoe dit ’n haalbare doel is vir enigiemand.
Boekfees-organiseerder Darryl David se Daknatmaak: Hier is die wenvoorstel!
2020-01-29Karin Heydenrych se voorstel van Boeksemdais/Booksemdais is deur Darryl gekies as die beste inskrywing. Baie dankie aan almal vir goeie voorstelle, en baie geluk aan Karin!
Oproep om referate vir die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns se jaarlikse algemene simposium
2020-01-29Die SA Akademie se jaarlikse simposium, wat op 17 en 18 September 2020 in Stellenbosch plaasvind, wag referaatvoorstelle in oor die tema: Armoede in die Suid-Afrikaanse samelewing.
Opkomende liriekskrywers gesoek vir mentorskap-program | Emerging songwriters wanted for mentorship programme
2020-01-27Die Jakes Gerwel Stigting en die Suidoosterfees bied vanjaar vir die eerste keer ’n mentorskap-program aan vir opkomende liriekskrywers en sangers wat oorspronklike liedjies in Afrikaans, Engels of isiXhosa skep. | In 2020 the Jakes Gerwel Foundation and the Suidoosterfees introduce a mentorship programme for emerging songwriters and singers who create original songs in Afrikaans, English and isiXhosa.
