LitNet

LitNet

Groot oes SAFTA-benoemings vir kykNET

LitNet kykNET Portaal 2020-02-18

Die benoemings vir vanjaar se SAFTA’s (South African Film & Television Awards) is vroeër vandag bekend gemaak en kykNET skitter in bykans al die kategorieë met ’n reuse totaal van 68 benoemings.

Uitnodiging na die bekendstelling van Blydskap deur Johannes de Villiers

LitNet Boeke en skrywers 2020-02-18

Jy word vriendelik uitgenooi na die bekendstelling van Blydskap deur Johannes de Villiers op 20 Februarie in Stellenbosch. 

Ontdek proe-proe die kuns van landbou by die Toyota US Woordfees

LitNet Toyota Stellenbosch Woordfees 2020-02-18

Lees hier oor die interessante proe-ervarings wat op fynproewers wag tydens die vyfde jaarlikse Agri-Expo Landbouproe-reeks by die Toyota US Woordfees van Vrydag 6 Maart tot Sondag 15 Maart.

Inskrywings ingewag vir 2020 Jan Rabie-Rapport-prys

LitNet Boeke en skrywers 2020-02-17

Uitgewers word genooi om boeke voor te lê vir vanjaar se Jan Rabie-Rapport-prys. 

Persvrystelling: 21 Jaar later met Luna Paige

LitNet Toyota Stellenbosch Woordfees 2020-02-17

"Ek vier 21 jaar in ’n moeilike industrie en ek kan nie anders as om te dink aan my relevansie as kunstenaar in dié land nie."

Casper en kie is terug ná ’n dekade op kykNET

LitNet kykNET Portaal 2020-02-17

Ná meer as ’n dekade is komediant Casper de Vries terug met wat hy die beste doen – sketskomedie – in die nuwe reeks, Cas Oppie Kassie, vanaf Maandag 6 April op kykNET, DStv-kanaal 144.

Uitnodiging na die bekendstelling van Die waarheid oor duiwe deur Gisela Ullyatt

LitNet Boeke en skrywers 2020-02-17

Jy word uitgenooi na die bekendstelling van Die waarheid oor duiwe deur Gisela Ullyatt op 27 Februarie in Stellenbosch.

Persbericht: Antjie Krog eerste UGent Writer in Residence

LitNet NeerlandiNet 2020-02-14

De Writer is Residence biedt niet alleen gastcolleges of lezingen aan voor studenten en academisch personeel. In samenwerking met culturele en literaire instituties zal hij/zij ook voor een breder publiek optreden met voordrachten.

LitNet: Vandag en gister

LitNet Nuusbrief 2020-02-13

LitNet: Vandag en gister

Persvrystelling: Van Laurika Rauch aan jou

LitNet Woordeboek van die Afrikaanse Taal-portaal 2020-02-13

Wees dapper en gee ’n woord as Valentynsdaggeskenk.

Press release: Fleur Du Cap Theatre Awards Announce nominees for 2019/20

LitNet Lifestyle and entertainment 2020-02-12

The nominees for the prestigious 55th Fleur du Cap Theatre Awards have been unveiled. The winners will be announced at a gala event on 22 March, to be held at The Baxter Theatre in Cape Town.

Pasverskyn: Oolog deur Nathan Trantraal

LitNet Jonathan Ball-portaal 2020-02-12

Met sy kenmerkende narratiewe verse, geskryf in verrykende Kaaps, vertel Trantraal stories wat dikwels met ’n vuishou in die verrassende slotreëls tref.

Inskrywings vir die 10de kykNET Silwerskermfees nóú oop!

LitNet kykNET Portaal 2020-02-11

Inskrywings vir die kortfilm-kompetisie, bestaande werke en draaiboeksoek is nóú amptelik oop!

Uitnodiging: Bekendstelling van Tussenganger deur Marius Crous

LitNet Boeke en skrywers 2020-02-11

Jy word vriendelik uitgenooi na die bekendstelling van Marius Crous se nuwe digbundel Tussenganger op 18 Februarie in Stellenbosch.

Die 10de kykNET Fiëstas: Hier is die wenners!

LitNet kykNET Portaal 2020-02-11

Die 10de kykNET Fiëstas het op Sondag 9 Februarie plaasgevind. Lees hier wie die wenners is!

Top